Soms raak dit maar so aan die vervelige kant hier aan die Suidkus, KwaZulu (ek los maar die Natal gedeelte). Ek drink lankal nie meer nie en ek eet gesond en ek stap en alles is honky dory.
Of is alles? Dit voel asof ek oud raak, maar dit is ook waar, ek raak oud. Nou nie stokoud nie, maar die tyd staan nie stil nie.
Dis nie dat ek gesukkel het nie, maar ek verlang toe mos aan die dae toe ek nog agtien, negentien jaar oud was. Windgat en bang vir niks nie en nog lekker dom oor die lewe ook. Spyker.
Ek loop mos toe die goed raak op die internet. Ek is nie hier om die produk te adverteer nie, so ek gaan net maar sê dit eindig met “Horing”. Horing soos vir ‘n pielstyf.
‘n Pielstyf soos wat ek laas gehad het toe 18, 19, 20… was sal mos lekker wees. Om dinge net so klein bietjie in die slaapkamer op te kikker.
Ek bestel toe van die pille. Horing-pille. Ek dink nie die pille word in die Kalahari gemaak nie, maar ek wag en wag en so paar dae later word dit afgelewer. Dieselfde aand sluk ek toe twee van die pille en verwag nou nie veel nie. Ek het dit by VatBaie gekoop en dit is maar aanvullings en sekerlik nie so doeltreffend soos die “blou” pilletjies nie, of hoe?
Na so uur toe skuif ek op die bed daar na vrou se kant toe. So paar soene en so paar vatte aan haar lyf en sy vat aan my en toe staan die ding regop soos ‘n mamba of ‘n rinkhals en die ding wil net in. En die ding staan sterk. Die ding staan so sterk, ek sal ‘n nat handdoek aan hom kan hang. ‘n Groot nat handdoek. En hy wil in!
Toe is dit sulke tyd. Al die klere waai.
Laat ek maar net sê en toe looi ons soos wat ons baie, baie jare gelede gelooi het. Die pille gee nie ‘n hupstootjie nie, dit skop dinge aan die brand!
Ek koop mos nie in kleinmaat nie. Nou het ek nog 98 van die pille oor. Lekker man, lekker. Lekker diep, ja.

