Konsep Dagga Regulasies

Dagga.

Ek lees mos verlede week dat die konsep regulasies vir dagga beskikbaar is sodat die publiek daarop kommentaar kan lewer. Dit laat my toe dink aan ‘n onderwyser wat houtwerk gegee het op hoërskool. Bleskop, met ‘n baard en ‘n…

Nuwe enjins vir Ford bakkies

Wat de fok!

Ek blaai die ander dag rustig deur Facebook toe sien ek ‘n advertensie vir nuwe enjins vir Ford bakkies. ‘n Special. Nie vir stokou bakkies soos ‘n 1980 Ford bakkie dalk nie, nee vir relatiewe nuwe Ford Ranger bakkies. Is…