Suurgat

Daar is ‘n suurgat in die omloop. Hierdie inskrywing gaan nie oor die EFF nie, maar oor Neil Francis. Die Ier sê Springbokrugby is besmet met verbode middels. Opkikkers. Steroids. Francis wil hê dat daar ‘n asterisk agter die Springbokke se annale aangebring word oor die gebruik van opkikkers. Hy Read more…

Banting

Nee, Tannie Grieta, banting is nie wanneer jy jou Corolla se bande laat roteer nie. Ek dink nie enige iemand het bekendstelling aan die term “banting” nodig nie. Toe ek klein was, vandat ek kon onthou, was vet sleg. As jy ‘n hartaanval wil kry, dan eet jy botter. As Read more…