Posted in Blog

Vapers en stoomtreine

Sonja, raak kalm. Die inskrywing gaan nie oor rook nie. Dit gaan oor vape. Almal weet rook is sleg vir jou. Ek sien deesdae al meer mense wat lyk soos die stoomtreine van ouds. Hulle loop nie op spore nie en maak nie tjoek-tjoek soos die outydse staal-en-stoom reuse nie, maar hulle stoom amper so erg soos ‘n stoomtrein wat die Outeniekwaberge uitklim. Party van hulle maak tjoek-tjoek ook noudat ek daaraan dink. Ek staan nou die dag buite die…

Lees verder...