Posted in Blog

Die “fotograaf”

Nee, Oom Bossie, ontspan. Ek praat nie van jou seun Dwayne wat ‘n papier het om tê hy is ‘n fotograaf en wat ‘n toekenning gekry het vir sy foto van die bosakkedisse wat paar nie. “Fotograaf” in aanhalingstekens. Sien? Ek praat van die volgende “fotograwe”: Hy of sy gaan na Makro of Game of een van daai plekke toe en koop ‘n kamera. Gewoonlik ‘n combo, soos ribs met chicken wings, maar net ‘n kamera met ‘n lens en…

Lees verder...