Posted in Blog

Hoe gaan jou tattoo lyk as jy 80 is?

Marinda, nee, moenie stres nie, as jou tattoo regtig is en nie opgeplak is nie, sal dit nie afwas as jy gaan swem nie. Tatoeëermerke is vir sommige sinoniem met tronkvoëls.  Daai ou het ‘n tattoo, so hy was in die mang. Agter tralies. Elkeen het sy of haar opinie oor tatoeëermerke. Dan kry mens die mense wat bekommerd is oor hoe die tattoo gaan lyk as jy 80 is. Tannie, Oom, Meneer, Juffrou, Mevrou: Mense word oud. Hoe gaan…

Lees verder...