Die “fotograaf”

Nee, Oom Bossie, ontspan. Ek praat nie van jou seun Dwayne wat ‘n papier het om te sê hy is ‘n fotograaf en wat ‘n toekenning gekry het vir sy foto van die bosakkedisse wat paar nie. “Fotograaf” in aanhalingstekens. Sien? Ek praat van die volgende “fotograwe”: Hy of sy Read more…