Daar is ‘n suurgat in die omloop. Hierdie inskrywing gaan nie oor die EFF nie, maar oor Neil Francis.

Die Ier sê Springbokrugby is besmet met verbode middels. Opkikkers. Steroids.

Francis wil hê dat daar ‘n asterisk agter die Springbokke se annale aangebring word oor die gebruik van opkikkers. Hy braak omtrent gal, die Francis karakter.

Dit laat my nou dink, hoekom braak hy so? Suip hy?

Het die Iere nie ‘n suipkultuur nie? Wat is ‘n sesgangmaaltyd vir ‘n Ier? Een aartappel en vyf biere.

Dalk moet daar eerder ‘n asterisk agter Francis se naam en van aangebring word. Neil Francis*

*  Dronk suurgat.

Kategorië: Blog

0 Kommentare

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.