Vape

Verlede jaar toe raak die sigarette mos skaars. Ek kry toe ‘n “vape” en “juice” in die hande op die nippertjie, net so voor die harde inperking want ek dink ek was die laaste om te hoor sigarette gaan verbode wees en die kafees was dolleeg gekoop. Mooi, so fokken Read more…