Banting

Nee, Tannie Grieta, banting is nie wanneer jy jou Corolla se bande laat roteer nie. Ek dink nie enige iemand het bekendstelling aan die term “banting” nodig nie. Toe ek klein was, vandat ek kon onthou, was vet sleg. As jy ‘n hartaanval wil kry, dan eet jy botter. As Read more…

Die ophou-roker

Nee, Oom Jorrie, jy sê jy het opgehou rook, maar naweke trek jy dan lustig aan die gifpyltjies. Die “ophou-roker”. Dit is nou die roker wat besig is om op te hou rook. Dit gaan gewoonlik met frustrasie gepaard. Vat nou maar vir Doepie hier by die werk. Hy is Read more…

Die “fotograaf”

Nee, Oom Bossie, ontspan. Ek praat nie van jou seun Dwayne wat ‘n papier het om tê hy is ‘n fotograaf en wat ‘n toekenning gekry het vir sy foto van die bosakkedisse wat paar nie. “Fotograaf” in aanhalingstekens. Sien? Ek praat van die volgende “fotograwe”: Hy of sy gaan Read more…

Vapers en stoomtreine

Sonja, raak kalm. Die inskrywing gaan nie oor rook nie. Dit gaan oor vape. Almal weet rook is sleg vir jou. Ek sien deesdae al meer mense wat lyk soos die stoomtreine van ouds. Hulle loop nie op spore nie en maak nie tjoek-tjoek soos die outydse staal-en-stoom reuse nie, Read more…