cropped-head

Bierpens is ‘n karrakter wat gestig was om weerstand te bied teen die uitrafeling van Celebs se slaapkamer gewoontes en die bespotting daarvan deur die media en die publiek.

Vandag is dit ‘n speel plek waar die Afrikaner kan gesels oor issues en lag oor grappe van die dag. Stories en gedigte skryf en sommer net lekker kuier.

Nettiquette word ook behandel. Dit is mens se gedrag op webjoernale en wat jy oor ander mense sê op ander en jou eie Webjoernale.

Wordpress bied ‘n baie stabielle platform vir Blogging, maar geen Google Adsense of soort gelyke scripts kan hier hardloop nie.

BlogSpot bied net so stabiele platform met minder templates en hier kan Google Adsense wel maklik geintegreer word.

News24 is ook baie stabiel, maar bied nie template vryheid van Wordpress en bemarkings moontlikhede wat deur Blogspot gebied word nie.

LitNet is die Afrikaanse Blog Spot vir mense wat kan in goeie afrikaans skryf.

Ning bied iemand met goeie bemarkings aanleg om sy hele eie gemeenskap te begin.

BuiltWithNOF

Web Joernale
[Die Plaas] [Harry Louw] [Desember 2009]

 

Voeg jou Blog by Webjoernale

Alhoewel sleutel woorde net werk vir mense wat Blog op Wordpress kan enige iemand die RSS lees by enige RSS leser in lees. Dit is hoekom ons die Webjoernaal soek by gebring het. Spoedig sal ons die hele Blogrolletjie en al die url’s in Webjoernale soek kan deur soek.

Webjoernale

Webjoernale word saam geweef hier op Die Plaas
Soos ons aan gaan moet mense asseblief hulle Blogs hier toe voeg om in ons BlogRolletjie te kan inpas. Die Blog Rolletjie kom nog ons bou nog aan hom.

Die Blogs wat op Wordpress gehost word kan met een van die volgende sleutel woorde op Die Plaas verskyn.

Stories - stories
Gedigte - gedigte
Afrikaans - afrikaans
Nuus - nuus

Soos ons aan gaan sal daar meer sleute woorde gebruik word. Mense wat die rss van die sleutel woorde inlees op hulle blogs sal ons help om die Afrikaanse Blogs so aanmekaar te weef.

Stories RSS
http://af.wordpress.com/tag/stories/feed/

Gedigte RSS
http://af.wordpress.com/tag/gedigte/feed/

Afrikaans RSS
http://af.wordpress.com/tag/afrikaans/feed

Nuus RSS
http://af.wordpress.com/tag/nuus/feed/

Harry Louw
http://af.wordpress.com/tag/harry/feed/

Bierpens
http://af.wordpress.com/tag/bierpens/feed

 

[Die Plaas] [About] [Kontak] [Web Joernale] [Harry Louw] [Desember 2009] [Artikels] [FAQ] [Reëls] [Gaste Boek] [Kletskas]
Gravatar

 

Afrikaans

 

Gedigte

 

Stories

 

Paul Jr Designs