|
Toe die artikel in my Inbox beland was ek skoon verward. Hier sit ‘n Boepens man wat elke vrye oomblik wat die TV remote in sy hande beland vir Jermy Clarkson van Top Gear faam besoek. Nou storm ek by die sy sagte wêreld van die skoner geslag se mooi maak terapie in.

˜n Behandeling wat die harde vuurwarm brand en skeur gevoel van Waxing totaal omsit in˜n vertroeteling en verknusing. Daar is baie mense wat laser behandeling met IPL verwar, alhoewel die resultate blyk dieselfde te wees. Ook was daar pynlikke assosiasies met die ou IPL behandelings, maar die Nova Plus se nuwe tegnologie het die pyn uit die behandeling gehaal.
Die grootste voordeel van IPL behandeling is die lae koste en pynloosheid al moet mens vir meer as een behandeling gaan om suksesvol te wees. Die voorgeskrewe behandeling moet met jou terapeut bespreek word, maar berei jouself voor vir tussen 6 en 8 behandelings om 100% sukses te ervaar.
Mense met ligte velle en donker hare se behandeling sal meer suksesvol wees as donker gebrande mense of mense met natuurlik donker vel kleur of ligter hare. Dit is nodig dat die opsies met jou NovaPlus IPL terapeut bespreek word.
So bietjie terrug voer gekry van Blogger wat al die behandeling ontvang het.
Elzette, op Oktober 27th, 2009 at 8:44 vm Said: Edit CommentEk het my skeermes ook weggegooi, wonderlik. Hare groei in drie fases , net drie keer behandel, geen onderarm hare meer nie. Ek het gehoor dat die manne onooglike rughare ook so permanent laat verwyder. Tannie het pigmentasie merke ook so laat verwyder. Ek kan die behandeling aanbeveel.
Toe ek wou weet of die behandeling pynlik is kry ek die antwoord:
Elzette, op Oktober 28th, 2009 at 8:32 vm Said: Edit CommentDie behandeling is nie pynlik nie. Dit voel soos ‘n rekkie wat teen jou vel skiet. Gedurende die prosedure word die vel heeltyd afgekoel. Vlekke op die vel word eers bietjie donker en dan lig. Die vel is wel sonsensitief vir ‘n rukkie. My tannie het daarna sunblock op haar arms gebruik. Laat nie letsels nie, dit ‘versag†inderdaad littetekens. Ek maak van die specials gebruik, vlg is my beenhare. Wil nie beenhare skeer of wax tot ek 70 is nie.
So dames met my beperkte keenis van die pyn wat julle deur gaan om mooi en sy sag soepel seksie te lyk bleik dit ˜n baie goeie alternatief te wees tot Waxing
|