cropped-head

Bierpens is ‘n karrakter wat gestig was om weerstand te bied teen die uitrafeling van Celebs se slaapkamer gewoontes en die bespotting daarvan deur die media en die publiek.

Vandag is dit ‘n speel plek waar die Afrikaner kan gesels oor issues en lag oor grappe van die dag. Stories en gedigte skryf en sommer net lekker kuier.

Nettiquette word ook behandel. Dit is mens se gedrag op webjoernale en wat jy oor ander mense sê op ander en jou eie Webjoernale.

Wordpress bied ‘n baie stabielle platform vir Blogging, maar geen Google Adsense of soort gelyke scripts kan hier hardloop nie.

BlogSpot bied net so stabiele platform met minder templates en hier kan Google Adsense wel maklik geintegreer word.

News24 is ook baie stabiel, maar bied nie template vryheid van Wordpress en bemarkings moontlikhede wat deur Blogspot gebied word nie.

LitNet is die Afrikaanse Blog Spot vir mense wat kan in goeie afrikaans skryf.

Ning bied iemand met goeie bemarkings aanleg om sy hele eie gemeenskap te begin.

BuiltWithNOF

Plekke
[Die Plaas] [Artikels] [Kus Langs]

 

Bierpens gaan op sy unieke skryftrand mense mee sleur op die reise waar hy so lief is om by te vertoef en plekke verby gaan wat hy graag en gereeld besoek. Die rustigheid van Zululand, die streek waar tyd verlore gegaan het, en die haas van die mense wat kom om dit te soek. As mens uit Gauteng die lang swart teer paaie volg kus toe is daar ‘n unieke gevoel van heimwee en opgewondenheid wat jou hart beklem. Die haas om die stads liggies agter jou te kry en die trek krag van Zululand laat mens gou vergeet van spoed lokvalle en ander pad reëls.

5921-Farmer-With-A-Pitchfork-Clipart-PictureDie roekeloosheid van vakansie wees word saam gedra deur die hele tyds duur en mense se verlies aan respek vir hulle self en mede mens word spoedig ‘n trots wat die ego stimuleer en dieselfde tyd die monster voed. Belhamel streke word by die begroting in gewerk en skade vergoeding aan eiendom word deur die bottel veskoon en in kontant betaal. So het ons geleer saamleef met die stadsjapies en elke jaar in afsku sit en wag vir die welkome verligting wat hulle ons ekonomie kom bied.

Toe gebeur die Moosa mistake en viertrek voertuie word die strand belet. Van Kaap tot in Kosi Baai. Die rede is onbekend, maar verseker is dit naief om te dink dat die stukkie strand tussen hoog en laag water merk word deur sag gemaakte rubber kussings beskadig. Dit neem ‘n 10 ton vibreer kompakteerder om nat grond 200mm te kompakteer. Die likwifikasie van see sand bokant laag water merk is ‘n toestand wat twee keer ‘n dag gebeur en vir ses ure aan hou. See Skilpad neste moet bokant die hoogwater merk gebeur anders ontstaan nes verroting.

Mouth111Die strand ry verbod het gepaard gegaan met ‘n meer skadevolle natuur ramp wat deur mislukte wets toepasing steeds floreer en die aarde op ‘n daaglikse basis verstop en die natuur nie ‘n regverdige kans tot oorlewing gun nie. Nou word milloene rande gespandeer op ekologies vernietigende Toerisme wat mens van reg oor die Wêreld bring en die rustigheid van ‘n gebied versteur met daaglikse roetienes wat vroeg oggend begin en laat aand eindig. Geld word oorsee betaal vir produkte in Suid Afrika aan gebied.

giraffe117Tog is die natuur geduldig en draai straks nie weg vir die soveelste foto wat ongevraag geneem word en oor die wêreld heen reis. Toenadering deur die mens versteur tog die natuur en dis moeilik om gewoontes af te leer soos om die apies te oorvoed. So sloer mense al nader aan die water oewer en met al die dood wat straks onder die water skuil wonder mens hoe lank voor ‘n ramp ‘n gat in die ekonomiese plan gaan slaan. Buitelandse toeriste kan nie lees nie en verwyt altyd die owerhede na insidente.

Vervet2So is die strande ook onbeskerm vir swem, want Haai Nette vang See Skilpaaie en Dolfyne. Hierdie Kus streek is ongerep en mensewat dit besoek moet besef dat hulle aan die ongenaakbare elemente van Moeder Natuur blotgestel word. Sy vra nie verskoning nie en aanvaar nie domgeid as ‘n lewens wyse nie. Besoek aan die streek moet vergesel word met rassionele self standige denke anders is die alternatief trane en nie plesier nie. Dink voor jy doen is ‘n slagspreuk wat jou lewe kan red. Evalueer die situasie en goed deur dagte optredes word van besoekers verwag.

So sal besoekke aan kustreke in innie bos ‘n lewens ervaring word wat jou vir altyd sal by bly. Die streek is ‘n Paradys van voëls wat rond spring in boom toppe en knetter die hheldag lank. Die tyd van die dag kan aan die heersende atmosfeer gevoel word soos die verskillende voëltjies op verskillende tye begin sing. So word die voor oggend gekenmerk deur die wakker maak skree van die Boskraai en die oggend word mee gemaak deur die geroep van Loeries. Laat Middag roep Visarende mekaar terrug nes toeen gedurende die nag is dit Uile en selfs Kiewiete wat mens se gedagtes vul met hulle klanke.

Kus lanks is daar ‘n paar mooi strande om te besoek. Noord is dit Kosi Baai. Tussen Kosi Baai en Sodwana is meestal viertrek wêreld.

Bosse toe en mens het ‘n keuse van vier wildtuine wat die Groot Vyf huisves. Die Wildtuine is ook wêreld beroemd vir hulle bydrae’s tot die beskerming van van Wit en Swart Renosters. Saam met die

blog comments powered by Disqus
blog comments powered by Disqus Powered by DisqusKomentaar

[Die Plaas] [About] [Kontak] [Web Joernale] [Artikels] [Gebeure] [Plekke] [Bemarking] [Kultuur] [Onderhoude] [Mense] [FAQ] [Reëls] [Gaste Boek] [Kletskas]
Gravatar

 

Afrikaans

 

Gedigte

 

Stories

 

Paul Jr Designs