cropped-head

Bierpens is ‘n karrakter wat gestig was om weerstand te bied teen die uitrafeling van Celebs se slaapkamer gewoontes en die bespotting daarvan deur die media en die publiek.

Vandag is dit ‘n speel plek waar die Afrikaner kan gesels oor issues en lag oor grappe van die dag. Stories en gedigte skryf en sommer net lekker kuier.

Nettiquette word ook behandel. Dit is mens se gedrag op webjoernale en wat jy oor ander mense sê op ander en jou eie Webjoernale.

Wordpress bied ‘n baie stabielle platform vir Blogging, maar geen Google Adsense of soort gelyke scripts kan hier hardloop nie.

BlogSpot bied net so stabiele platform met minder templates en hier kan Google Adsense wel maklik geintegreer word.

News24 is ook baie stabiel, maar bied nie template vryheid van Wordpress en bemarkings moontlikhede wat deur Blogspot gebied word nie.

LitNet is die Afrikaanse Blog Spot vir mense wat kan in goeie afrikaans skryf.

Ning bied iemand met goeie bemarkings aanleg om sy hele eie gemeenskap te begin.

BuiltWithNOF

Gebeure
[Die Plaas] [Album]

Events

Die Plaas is van voorneme om Afrikaans te bevorder en sal dus enige gemeenskap gedrewe by eenkomste of kultuur organiesasies gratis te adverteer Ons waarborg nie die diens nie, maar enige iemand is welkom om bierpens@forafrica te nader met die besonderhede. Komersiele groepe od kunstenaars wat aan optredes deel neem ter vergoeding is welkom om ons te kontak vir ‘n tarrief lys. Verskaf asseblief Die Plaas met die nodige inligting bv. Die naam van die Event. Die Plek waar dit plaasvind. Die datum en tyd wat dit gaan gebeur.

 

Event

Location

Date

 

Title
Description

Directions

Date
Time

 

Title
Description

Directions

Date
Time

 

Title
Description

Directions
 

Date
Time

 

Title
Description

Directions
 

Date
Time

 

Title
Description

Directions
 

Date
Time

 

Title
Description

Directions

Date
Time

[Die Plaas] [About] [Kontak] [Web Joernale] [Artikels] [Gebeure] [Plekke] [Bemarking] [Kultuur] [Onderhoude] [Mense] [FAQ] [Reëls] [Gaste Boek] [Kletskas]
Gravatar

 

Afrikaans

 

Gedigte

 

Stories

 

Paul Jr Designs