cropped-head

Bierpens is ‘n karrakter wat gestig was om weerstand te bied teen die uitrafeling van Celebs se slaapkamer gewoontes en die bespotting daarvan deur die media en die publiek.

Vandag is dit ‘n speel plek waar die Afrikaner kan gesels oor issues en lag oor grappe van die dag. Stories en gedigte skryf en sommer net lekker kuier.

Nettiquette word ook behandel. Dit is mens se gedrag op webjoernale en wat jy oor ander mense sê op ander en jou eie Webjoernale.

Wordpress bied ‘n baie stabielle platform vir Blogging, maar geen Google Adsense of soort gelyke scripts kan hier hardloop nie.

BlogSpot bied net so stabiele platform met minder templates en hier kan Google Adsense wel maklik geintegreer word.

News24 is ook baie stabiel, maar bied nie template vryheid van Wordpress en bemarkings moontlikhede wat deur Blogspot gebied word nie.

LitNet is die Afrikaanse Blog Spot vir mense wat kan in goeie afrikaans skryf.

Ning bied iemand met goeie bemarkings aanleg om sy hele eie gemeenskap te begin.

BuiltWithNOF

 15 Desember 2009   16 Desember 2009   17 Desember 2009 

 

Dankbaar vir ‘n goeie jaar tot op datum is ‘n under statement. Wel sover as gesondheid en vordering van die seuns gaan was dit ‘n goeie jaar tot op datum. Altwee seuns het fantasties gedoen en die oudste is nie net deur nie, maar het ook ‘n sertifikaat huis toe gebrink wat ou Pensie onder die ou skool se Hekse se neuse kan gaan vryf.

Die jongste het natuurlik soos gewoonlik alle verwagtinge oortref. Kompetiesie in die skool is hoog en tussen die eerste en tiende plek is daar beswaarlik 4% verskil. So gaan die dae sorgloos verby en dis tyd dat ou Pensie sy hande uit sy moue steek en weer beginte om te werk.

[Die Plaas] [About] [Kontak] [Web Joernale] [Harry Louw] [Desember 2009] [Artikels] [FAQ] [Reëls] [Gaste Boek] [Kletskas]
Gravatar

 

Afrikaans

 

Gedigte

 

Stories

 

Paul Jr Designs