Josefat – die trotse Zulu
Ons kla te maklik

Kla ons te maklik oor die goeie ou dae. Die foto is elders geneem as mens net ‘n blik oor die ding gooi.
As ons kyk hoe dit elders gaan kla ons dalk nie te maklik oor die goeie ou Suid Afrika nie …
Kritiek stuit die vloei van gedagtes
Soos ek sit en siek kinders deur agter stallige werk stoei vind ek dat Afrikaans eintlik ‘n lekker gebruiks taal is. Ek vind wat is die Afrikaanse woord vir Brain Storm, maar snaaks genoeg die woord is ouderdoms gebonde of is dit … mens van alle ouderdomme speel tog sokker … of dalk niein Suid Afrika nie … ek meen speel ons regtig sokker as mens na Zapiro se spot prent oor 2010 Xenephobia dan wonder ek of sokker wel in Suid Afrika gespeel word.
So sit en wonder ek nou oor kritiek. Ek is geleer dat alle kritiek goeie kritiek is, maar die skool handboeke voel anders oor die woordjie. Na die oudste my verduidelik het soos deur Juffrou aan hulle verduidelik is vind ek waarheid in gedagte. Hoe kan mens denkers sif van doeners as mens nie idees Brein Speel nie.
Pers Vryheid en Vryheid van Spraak
Die ding kom nou al ‘n lang pad en die Media het mos tekere gegaan of hulle verhewe is bokant ons mere mortals. Links en regs pers vryheid toegepas en tekere gegaan. Ek luister kraanig na ECR, maar die laaste tyd val my ore op ‘n tyd gleuf van ‘n Radio Boelie en ek vermy die stasie nou soos Tongelos.
Tog gaan die inskrywing nie oor swak Suid Afrikaanse gewoontes van skinder en boelie nie, maar oor die reg om te praat as iets jou pla. So het mense tekere gegaan oor die privaatheid van Politiekuste, mense wat nog nie veroordeel is nie en mense wat verhoor afwagtend is. Slagspreke het die Media se buffel troppe laat groei en dit was ‘n blossem tydperk vir die pers …
But is is payback time … te veel te lank het die skaal nou laat tip. Justice is having their own back en nou beweeg ons in die donker gange van ‘n Xenophobiese demokrasie in en vryheid van spraak word nou willens en wettens gemuilband. Kom osn blameer die ANC Regering, Julius Malema en self Rob McAap … maar eintlik is dit ons eie skuld …
Die omvang van E-Mail
Dit klink belaglik ek weet, maar ek moet deur omtrent 1600 emails per maand sif. Moenie dat ek nou dom klink nie dis wat oor is na my spam filters die meeste klomp tjol geslag het, die is net die restante wat oorbly en dt is meer as 90% spam, maar dis die belangrikke spam.
Van daai spam genereer my ou skoot stoot haar self. Dit was altyd minder toe ek Vodacom 3G gebruik het, maar of lately was die emails oor my sex lewe aan my self heelwat meer. Ek het die laaste maand meer tyd aan cookies was en tempory files delte spandeer as te vore. So kom ons kyk of die terug keer na Vodohell minder strain op my mail management gaan laai.
Tog moet ek die gevreesde Makro management toepas en baie van die emails wat kon gewaai het word deel van my daaglikse back-up prosedure wat weer ‘n ander deel van vader tyd se kosbare ure brand. Dit alles in ag geneem moet ek dan nog opvolg werk doen op die een of ses emails wat wel iets vir my besigheid kon beteken het.
RICCA Crash –
As mense my glo dat die poorte van ongeregtheid opgelê is en die duiwel met al sy onderdane my gereeld besoek nie sal hulle ook nie glo dat Malema se Eva se foon nommer deur Vodacom aan my verskaf is nie. Dit is vir my net so moeilik om te verwerk as vir die Malema Eva, maar wie se skuld is dit … die nommer is gericca en dis nou in my foon.
Die dêng hy werk so Eva’tjie … as jy die nommer by P.E.P Botique ga kop dan wil hulle jou ID hê. Nou so ek wys hom my ID da by die botique en hulle soek my ESKOM Liksens ok om fone te mag hê. Sos ek die man van die krediet bureau verduidelik ek het hom nie die EVa se fone gevat nie. Ek lop kop vi my ‘n starter pack by die P.E.P Botique … en supply al my pampiere. … ek aktivate my starter pack sos die Eva van Malema my by die boutique ga-tune het … nou ek hom kry die sms .. jy lees daai sms dat die my new number for my old fone is.
Right ek gooi airtime en move … wiele is rond en buffels lê wyd … ek het mos die kontrak van da fone by Vodacom se kerrie lip se boude opga druk … hulle steel mos my geld. Nou begin ek te bel … ek fone home soos ET dit nooit sou kon doen nie. Ek gooi afsprake en maak buffels bymekaar. Ek looi daai R100.00 recharge voucher rooi warm … maar hy wil nie kla raak nie.
ADSL vs Vodacom
So luister ek na wat almal my vertel en ek is nog nooit voorstander van ADSL nie. Op die 3 Gig deal wat ek met die kliënt gemaak het is ek minder op die net as ek ooit met 1 Gig Vodacom was. Vodacom is ook twee keer viniger as budget ADSL.
Nou hoe kan mens werk vir geld as jy ‘n budget het. Ek het moeilik genoeg my tyd opgedeel tussen Die Plaas en my buffel stropery. So ek is terug by Vodacom al kos dit my ‘n customer. Ek het nou regtig nie tyd om te stoei oor kinder kak nie.
Die Groote van die Padkaart #4
Daar was nog vele dorpe waar ek moes aangaan en nog baie buffels om aan te keer, maar ek sal dit weer doen as die dooie gevoel uit Pondoland weg geneem word. Alhoewel die mense vreeslik hulpvaardig en anderste vriendlik is as die stads mense van Durban is dit maar seker die PW en Seuns breinspoelling wat die gevoel by my ingeburger het.
Tog dink ek die teenwoordigheid van my skepper is duidelikker op roetes deur voorvaarders getrek. As mens die moederstad van Zululand binne ry kan mens voel dis die trek boere wat dit gevestig het. Alhoewel die mens in Retief en Maritz se stad meer vyandig gesind is voel mens darem die skepper se alom teen woordigheid.
Die gevoel was afwesig in groot dele van Pondoland. Wat nog opvallend was van Pondoland was die groot hoeveelhede Sprinter Malema draers wat oral langs die huisies staan met hulle binne goed wat in die gras hang. Teen die berg hange is daar heelwat lyke van uitgebrande Japenese vleis waentjies wat teen die afgronde af is … maar die Duitse weergawes staan dood stil langs die huise …
Groote van die Padkaart #3
Ek los die sleutel dou voor dag by ‘n vriendelikke hek wag wat ook aandiens was met my aankoms. Vreemd … dinke ek by myself … sy skof ruil seker netnou. Hy wys my in die rigting van my volgende trop buffels en ek en die drop suspension blou blits loop die Pondo oggend verkeer storm. Hoekom ry al die Taxi’s my mis wonder ek terwyl ek deur die gemaklikke pas van die oggend verkeer mee gesleur word na my bestemming toe.
Dit was nie moeilik om die hek wag se aanwysings te volg nie en ek was voor sewe op my pos. Dis hier waar my bek oop geval het. ‘n Malema staan in die oorkantste hek en jaag die arbeiders aan. Ek stap nader … dis amper ‘n vreemde gesig … Malema’s wat vrolik by die werk opdaag…?? What time do they need to be at work vraag ek die voorman. … 07h00 Sir, but by then they must be dressed and sighned on .. they cannot do that on my time …

