Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe

Joernale

No Gravatar

Stories, Kortverhale en Fabels

Hierdie bladsy word opgedra aan almal wat stories skryf in Afrikaans op Wordpress Webjoernaal. Vir die mense wat wil plasings maak maar nie kans sien vir die verantwoordlikheid om jou eie webjoernaal by te hou nie stuur die storie aan bierpens@forafrica.co.za en onder aan voeg die naam by wat jy wil hê moet by die inskrywing veskyn.

Die gene wat skryf op hulle eie Wordpress Webjoernale en hulle stories hier wil laat verskyn moet net die tag(stories) by voeg. Die sisteem word deur Wordpress behartig en werk op eerste in laaste uit. Geniet die funksie en laat ons saam werk om Afrikaans te laat groei.

Afrikaanse “Stories”

[inlinefeed rss_feed_url="http://af.wordpress.com/tag/stories/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=6]

“Ou Goed”

Hierdie juweeltjie het ek by Wordpress se tag lys opgespoor. Dit is nou ‘n besprekings punt so reg in die Afrikaaner se kraal. Belaai met heimwee en nolstagie.

[inlinefeed rss_feed_url="http://af.wordpress.com/tag/ou-goed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=6]

OfferForge