Slippertjies aantrek – So Sweeeeeeet!!!
Jannie het elke oggend met 'n blou oog by die skool aangekom. Die juffrou
het vir hom gevra hoekom sy oog blou is.
Jannie se antwoord was:
" Ons bly in 'n klein huisie en ek en my ma en my pa slaap in een bed.
Elke aand vra my pa vir my, " Jannie, slaap jy al? " , dan sê ek " Nee, pa "
en dan slaan my pa my en gee my 'n blou oog " .
Die Juffrou se toe vir Jannie, " As jou pa jou weer vra, dan bly jy
doodstil. " Die volgende dag het Jannie nie 'n blou oog nie, toe sê hy vir
die Juffrou dat hy stil gebly het. Maar die dag daarna het Jannie weer 'n
blou oog. Die juffrou vra toe vir Jannie " Hoekom het jy dan weer 'n blou
oog? "
Hy vertel toe vir die Juffrou:" Pa het gevra…'Jannie slaap jy'?, maar toe
bly ek doodstil. Pa en ma het toe gewoel in die bed.
Toe vra pa vir ma: " Kom jy? " toe se ma, " Ja… kom jy ook? " , toe se pa
" Ja " , en toe sê ek:
" Wag vir my, ek kom ook, ek wil net gou my slippertjies aantrek. "
Related posts:

