Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe
  • Home
  • About
  • Blog Rolletjie
  • TV
  • Musiek
  • Joernale
  • Reis & Verblyf
  • .
  • Photos

Suid Afrika Gister Vandag en More

November 19, 2009 By: Bierpens Category: Apartheid

No Gravatar
Easy AdSense by Unreal

Min Suid Afrikaners wat die woord Volk ter harte neem weet regtig wat dit beteken. Daar sal weer die wees wat uit basyn wat dit vir jou beteken is nie dieselfde as wat dit vir my beteken nie, maar wat soos ‘n paal bo water staan is dat onse geskiedenis deur trek is met geloftes, beloftes en ‘n dubbele dosis van leuns en verraad.

Ons kan gaan soek na blaam van Piet Retief se moord deur die slag van Bloed Revier verby Smuts en Verwoerd to in die Boeremag verhoor. Die lyn loop een stryk deur sonder gebroken heid of weglatings. Die Volk aan die Suid Punt van Afrika word altyd deur leuns tot by ‘n slagting gelei.

Kom ons kyk na CJ Langenhoven se vlag lied wat in 1956 deur die Nationale party aanvaar is.

“Nooit hoef jou kinders wat trou is te vra:
Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika?
Ons weet hy’s die seël van ons vryheid en reg
vir naaste en vreemde, vir oorman en kneg;
die pand van ons erf’nis, geslag op geslag,
om te hou vir ons kinders se kinders wat wag;
ons nasie se grondbrief van eiendomsland,
uitgegee op gesag van die Hoogste se hand.
Oor ons hoof sal ons hys, in ons hart sal ons dra,
die vlag van ons eie Suid-Afrika.”

In die vlaglied praat ons van almal en sy mater en ons moes hom uit volle bors kon voordrae van kinds been af. Tog is in die naam van Appartheid on eindige sonde teen mense gepleeg wat onder die vlag gestaan en gedien het. Dit sluit in naaste, vreemde, oorman en kneg. Steeds het volks leiers dit verontagsaam en in hul strewe na geregtigheid juis dit vertrap tot so mate dat die lied vandag as ‘n euwel bestempel word.

Flag of Transvaal – “Vierkleur”

Binne in die vorige Landsvlag was daar die vierkleur vas gevang. ‘n Vlag met ‘n gelofte aan God wat deur al wat ‘n leier van die land van kinds been af op gedrae en voorgehou is. Die rede hiervoor was dat die Vlaglied ‘n gelofte aan God was wat ons almal op skool moes voordrae. Is daai geloftes nou verbreek deur ons of deur ons volks vaders.

Die Vierkleur van Transvaal

Die Vier-kleur van ons dierbaar land
Die waai weer oor Transvaal
En wee die God vergete hand,
Wat dit weer neer wil haal!
Waai hoog nou in ons helder lug,
Transvaal se vryheids vlag!
Ons vyande is weg ge vlug,
Nou blink ‘n blyer dag!

Alles sal ons seker vergewe word behalwe die een Gelofte van ‘n Veldslag wat onsmet trots die Wêreld in die gesig kon staar. In ‘n tyd van onder drukking en nederlaag was die volk gemoor en geteister gewees en in die donkerste uur van ons voort bestaan maak onse voorvaarders die een Gelofte wat ons toe nooit onderhou. Ons kan dit doen, maar ons kies om verskonings voor te hou.

Die Gelofte

Hier staan wij voor een Heilige God van hemel en aarde, om een gelofte aan Hem te beloven, als Hij met Zijne bescherming met ons zai wesen, en onze vijand in onze hand zal geven, dat wij die dag en datum elk jaar as een Dankdag, zoals een Sabbat, zal doorbrengen, en dat wij een tempel tot Zyn eer  zal stichten, waar het Hem zou behagen; en dat wij het ook aan onze kinderen zal zeggen, dat zij met onse erin moeten delen, tot gedachtenis ook voor onze opkomende geslachten. Want de Eer van Zij Naam zal daar door verheerlikt worden dat de roem en de eer van overwinning aan Hem zal worden gegeven.

Hierdie Gelofte het niks met die regering van die dag en bomme plant of sluip moorde te doen nie. Ons hoef ook nie al die jaar se spaargeld te vat en op te ruk na die monument of die slag veld toe nie. Al wat ons voorvaders van ons vrae om hulle gelofte te eer is om God se naam hoog te hou en die dag te vereer soos ‘n Sabbat dag. Ek glo nie hulle het kaste bier en water scooters met tooters ingedagte gehad toe hulle die 16de Desember opgedra het aan God in die skaduwee van hul nood nie.


Die Stem

Uit die blou van onse hemel uit die
diepte van ons see, Oor ons ewige ge-
bergtes waar die kranse antwoord gee, Deur ons
ver verlate vlaktes met die kreun van osse-
wa – Ruis die stem van ons geliefde, van ons
land Suid Afrika. Ons sal antwoord op jou
roep – stem ons sal offer wat jy vra: Ons sal
lewe ons sal sterwe, ons vir jou Suid Afrika.

In die merg van ons gebeente,
In ons hart en siel en gees,
In ons roem op ons verlede,
In ons hoop op wat sal wees,
In ons wil en werk en wandel,
Van ons wieg tot aan ons graf -
Deel geen anderland ons liefde,
Trek geen ander trou ons af.
Vaderland! ons sal die adel
Van jou naam met ere dra:
Waar en trou as Afrikaners -
Kinders van Suid Afrika.

In die son gloed van ons somer,
In ons winternag se kou,
In die lengte van onsliefde,
In die lanfer van ons rou,
By die klink van huweliksklokkies,
By die kluitklap op die kis, -
Streel jou stem ons nooit verniet nie,
Weet jy waar jou kinders is,
Op jou roep seg ons nooit nee nie,
Seg ons altyd, altyd ja:
Om te lewe om te sterwe -
Ja ons kom SuidAfrika.

Op U Almag vas vertrouend
Het ons vadere gebou;
Skenk ook ons die krag, o Here!
Om te handhaaf en te hou -
Dat die erwe van ons vadere
Vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste,
Teen die hele wêreld vry.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou o Heer:
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer!

In diepste respek kan ek nêrens iets in Die Stem kry waarvoor ek moet onverskoning vra nie. Ek kry wel ‘n paar plekke wat ek met vraende oge na oorlede PW se kant toe kyk, maar my vra sal ek wil rig aan Mnr. FW De Klerk, die vredes prys wenner homself. Ek vind dat of het u teen u woord gegaan of nooit het u Die’ Stem aan God opgedra.

Die enigste versie wat ek kan kry wat Mnr. Malema teen kon kapsie maak is in Vers 2 reël 5 In ons wil en werk en wandel – daar is geen verwysing na enige vorm van slaaf of onderdrukking nie. So van hier af vorentoe vra ek geen verskoning vir die jare 1806 – 1994 nie. Die sondes wat u nou pla is nie sondes wat ek moet dra. Soek iemand anders om die blaam te plaas en hou op om die heeltyd met my te raas. (eish ek kan dig ook)


-

Hekse jag was die vrees waarmee hul ons gejaag het, maar ek is nou moeg ‘n ander man se kruis te dra. Ek het voordeel getrek uit die Apartheids jare, geen geheim is daar aan verbind nie, maar u alternatief, Mnr. Malema is met bloed deur drenk en slag offers van beide kante lê gesaai, geen ras of kleur word nou dit gespaar.

Kom Kekkel Saam
Kom Kekkel Saam

[inlinefeed rss_feed_url="http://kekkel.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=6]

OfferForge

Related posts:

  1. KFC Afrika Kultuur?
  2. Gehate 600 000 Suid Afrikaners
  3. Kanibalisme in Suid Afrika
  4. OK … Hoekom is OR se vlugte vertraag vandag …
  5. Lionel Richie in Suid Africa

Comments are closed.

← Sodwana Baai
Boere Mag vs Taxi’s →
  •  

    September 2010
    M T W T F S S
    « Aug    
     12345
    6789101112
    13141516171819
    20212223242526
    27282930  
  • Inhoud

    • Apartheid
      • Julius Malema
    • Bierpens
      • Blik op die Toekoms
      • Debatte
      • Die Reus
      • Disleksikaans
      • Fools
      • Grappe
      • Hengel
      • Kom ons blog
        • Ander se werke
        • Bemarking
        • Domain Naam
        • Soek Engines
      • Loergaaitjie
      • Noodweer
      • Nuwe Nuus
      • Sonne met die Honne
      • Ubutu ontleed
      • Vriende
    • Diere Maniere
      • Sharpshoot
    • Dollos Fees
    • English
    • FHM 2010
    • geloof
    • geskiedenis
    • Gesondheid
    • Mens Gemaakte
    • News
      • Sport
    • Parra Bashing
    • Plekke
    • Skool Hekse
    • Sommer Net
    • Stories
      • Pensie
    • Uncategorized
    • Video
    • Winkel
      • Boeke
      • DVD
      • Musiek
      • PC Games
    • Woman Raped
  • Bierpens

    • Disleksiese reg
    • Nuwe Nuus
    • Update
  • Blogroll

    • Development Blog
    • Documentation
    • Plugins
    • Suggest Ideas
    • Support Forum
    • Themes
    • WordPress Planet
  • Fotos

    • Valcano on Flicker
    • Ysland Vulkaan
  • Ingelse Blogs

    • Dosie wat Knor
    • Lem Alleen
    • Woman Rape
  • Online Games

    • Battle Ship
    • Black Jack
  • Fabulous Quotes

    “Women need to protect themselves. You put that condom in your purse and save your own fucking life.” -Lady Gaga

  • Recent Posts

    • Die Plaas
    • When two worlds colide …
    • Stakings – Luigatgeid of Vryheid van spraak?
    • Vryheid van spraak …
    • MXit – is ons kinders voorberei
    • Vroue Dag – Goed beplan
    • Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!)
    • Waar loop Pensie rond …
  • RSS Stories

    • 'n Bier teen die Karoo koue
      WAT gebeur as ’n klomp wynmense van die Wes-Kaap die Oos-Kaapse koue aandurf? Hier is ’n storie wat […]
      ellablou
    • Daar is dieretuine en dan is daar dieretuine ...
      Ek onthou nog die dieretuin by die Hartebeespoortdam. Wat ‘n treurige plek vir diere om hulle […]
      karen
    • Die wit rus
      Ek het anderdag op nog ‘n interessante storieblad afgekom danksy een van die deelnemers op Bie […]
      vuurslag
    • Nog 'n interessante storieblog
      Ek het vandag op ‘n interessante nuwe blog afgekom. skoppensvrau.wordpress.com Daar is ook […]
      vuurslag
    • 'n Wêreld sonder mense
      Daar is mense wat nie saamstem dat ‘n aarde met minder mense ‘n beter plek sal wees nie. […]
      karen
  • YouInsure

    Traffic Fines Toolkit

    21 Nova casino

  • RSS Earth Quakes

    • Earthquake building laws pushed through - Stuff.co.nz September 10, 2010
    • Earthquake, hay bale... it all seems luck really - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Earthquake: Specialist software comes into its own - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Back to school after Christchurch earthquake - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Earthquake and honour to put life back into Bledisloe dead rubber - Sydney Morning Herald September 10, 2010
    • Quake: Day seven as it happened - TVNZ September 10, 2010
  • Meta

    • Log in
    • Entries RSS
    • Comments RSS
    • WordPress.org
  • Blog Reëls

    Manners are a sensitive awareness of the feelings of others. If you have that awareness, you have good manners, no matter what fork you use.

    deur Wipneus

  • Bierpens is hosted by AHosting.Net

  • Bring Jou Kant

    Die Plaas het baie inkomste strome wat help om gate toe te stop. Tog mag jy voel jy het die behoefte om 'n bydragie te lewer omdat hier wel iets is wat waardevol was. Sou dit die geval wees het ons dit nou vir jou moontlik gemaak.

  • Kontak:

    EMail:bierpens@forafrica.co.za

  • Nie Vir Mense jonger as 18 jaar oud nie.

    Drink maar moenie dronk word nie.

  • RSS Boere Gedagtes

    • Comment on Vryheid van spraak … by Bierpens
      En jou Punt Klippies ... ek het nie baie beef met Malema nie ... maar ZApiro sal dalk 'n ander nering moet gaan soek ... my punt is ... ek het rustig Malema Bashing gedoen en niemand gepla nie terwyl die Pers miljoene uit niks seggende opskrifte gemaak het oor ander mense se slaap kammer gewoontes ... Klippies ons volk het geloop en soek na die ding . […]
    • Comment on Vryheid van spraak … by Klippies
      Bierpens jy besef natuurlik dat sou die nuwe wetgewing ingestel word sal jy baie versigtig moet wees vir enige negatiewe uitsprake oor Malema. […]
    • Comment on Vroue Dag – Goed beplan by Harry
      he he he. Vroumense. Die Augustus winde het ook hier opgestaan vandag. […]
    • Comment on Waar loop Pensie rond … by Gatvol
      mmm Hoekom klink dit so bekend? Wag dat jy jou kinders begin skype wat in die vertrek langsaan is :lol: […]
    • Comment on Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!) by Harry
      My een pal in Swakop het 'n nifty virus geskryf waarmee hy hulle antwoord. Hy se dit werk, he he he. […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Smurfi
      Pensie, nou waaroor gaan die bemoerdgeite nou weer, nou die dag was ek vol bemoerdgeite , (nie dat dit heeltemal oor is nie) maar dit help om so bietjie stoom af te blaas nou en dan. Jy moet net nie vir my bemoerd raak nie ek speel net so bietjie met Josefat. My man reken die slimste van Josefat se kinners was die een wat toe op die ou einde Ginikoloog […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Bierpens
      Ek is bly Smurfie ... so deur die bemoergeid deur sukkel ek maar om 'n laggie raak te vat ... […]
  • Skrywers

    • Bierpens (516)
    • George (1)
    • Johan Meyer (2)
    • Sharpshoot (1)
  • RSS Vuurslag

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabeth waar die vakbond sy lede gaan raadpleeg oor moontlike deelname aan die voortslepende staking in die staatsdienssektor. SASFU verteenwoordig sowat twaalfduisend lede in die weermag en ander veiligheidsdienste. Die weermag het die laaste tyd baie gehelp om nie-stake […]
    • Baie geluk Steve!
      Ek wil ook net van die geleentheid gebruik maak om vir Steve Hofmeyr, bekende en geliefde Afrikaanse sanger ‘n gelukkige verjaarsdag toe te wens. Ons as aanhangers en ondersteuners dink aan jou vandag. Op sy mikrojoernaal op Twitter skryf hy vandag dat hy sy verjaarsdag in twee provinsies vier. Interessante reisplan. Mag jy tussen alles [...] […]
    • Stakers intimideer selfs mediese personeel
      stakende werkers wat aan die huidige staking van staatsamptenare deelneem het volgens berigte op Eyewitness News nie-stakende verpleegsters by hospitale in Johannesburg gedreig. Verpleegsters moes na skuiling vlug of self aan die betogings deelneem toe die betogers hospitale binnegestorm het. By een hospitaal het hulle selfs so ver gegaan om tot naby ‘n teat […]
  • RSS Malema in Die Nuus

    • Malema, AfriForum to talk - iAfrica.com
    • ANC Cape councillor on rape charge - Legalbrief (subscription)
    • White's stunts cheap - Business Day
    • National Briefs - Daily Dispatch Online
    • Private mine owners are thieves - Malema - Primedia Broadcasting - Eyewitness News
    • ANCYL wants Malema disciplinary action nullified - Times LIVE
    • Malema vs Zuma - Independent Online
    • Radical changes needed - Malema - News24
  • RSS Gedigte

    • Woordspeel Ansota
    • As die skryfgogga byt! Ansota
    • Die Vlinder Ansota
    • Was ek nog maar 'n kindjie klein Ansota
    • Tik Tok Tik Tok Knipoog
    • Ek is ’n arme boerenôi Krista
  • RSS Wordpress.Afr

    • Herriemerrie
    • Om die Kombuistafel
    • OLGA SE OKSELTJIES
    • Meermin se blog
    • Demoerin
    • Kouevuur
    • Wosonki
    • My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
    • SkalkSkryf
    • Ek is Anna
    • Brandnetel se Blog
    • SKOOR
    • SA Wurm FORUM Worm SA
    • Om te wonder
    • Stefaniewerth's Blog
    • Gardiol's Blog
    • Flippiefanus
    • Ongesensor
    • Van Waar Jy Kyk
    • Johanna
  • RSS Nuus

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabet […]
      vuurslag
    • Gun gelowige regeerders of ongelowiges mens meer vryheid? (Op Judith se aanvraag)
      Judith vra my om hierdie as ‘n nuwe draad oop te maak. Sy begin goed, deur seker te maak waar […]
      Retha
    • Honne red 'n lewe!
      Sjoe! Ounooi het my nou so hard geroep om hierdie nuusberig te deel en toe kon ek nie anders as om n […]
      zandie
  • RSS Harry se Tweets

    • CortinaXR6: @cuntoftheday Youve got it ass backwards as per usual. They want to sell the building. Get with it.
    • CortinaXR6: @Kayweeeeee Rooney dont play soccer with his dick. Leave him be.
    • CortinaXR6: @SkyCharlotte Its about time you show face again. We all miss you.


Die Plaas © 2007 All Rights Reserved. Using WordPress 187 Engine
Entries and Comments.

Prosumer 1.4 made by Nurudin Jauhari