Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe
  • Home
  • About
  • Blog Rolletjie
  • TV
  • Musiek
  • Joernale
  • Reis & Verblyf
  • .
  • Photos

Kosi Baai – iSimangaliso Vleiland Gebied

November 09, 2009 By: Bierpens Category: Plekke

No Gravatar
Easy AdSense by Unreal

Die rut Kosi Baai toe is een van verwagtig en hartseer. Verwagting om die natuurskoon te beleef en die siel te was. Een van hartseer as mens die armmoede sien en later beleef. Die mense van die deel van Zululand is trotse bestaans boere wat streng volgens eeu oue tradiesies lewe.  In Augustus van 1988 het die kwZulu Regering wat toe soort van as ‘n tuisland met sy eie Poelisie mag gereeg het die gebied rondom Kosi Baai verklaar as ‘n natuur reservaat.

Kosi Baai Vis Krale

Kosi Baai is geleë teen die Mosambiekse grens en het eeue se politieke onderstrominge oorleef. DieTsonga mense was net soos die blankes deur PW en FW mislei met die Groot Generaal se verraad. Die mense is nog vas onder die indruk dat hulle die grond besit en kan onder handel, bly bou en breek soos hulle wil.

Vir geslagte lank lewe die afstamilinge van die Ingoni mense vreedsaam in die natuur. Hulle kennis oor die natuur het gemaak dat die Area deel kon word van Wêreld Erfnis status. Ingebou in hulle tradiesies en geloof is die respek vir natuur en hoe om dit te benut sonder om dit te vernietig. Die gemeenskappe naby aan die strand gebiede is baie afhaklik vir die tussen gety zone vir kos.

Kosi Baai Monding

Kosi Baai Meer bestaan uit vier inmekaar gesteekte meer sisteme. Die Estuarium wat deur die Zulus gedoop is “Enkovukeni” beteken op en af beweging van water en loop reguit in die see uit. Die monding verskil tussen 20 en 50 meter in wydte tussen getye en was al so wyd as 100 meter gewees.

Niemand weet regtig waar Kosi Baai sy naam gekry het nie, maar daar is bespiegelinge at dit afkomstig is van die hoofman Makuza wat deur volksmond verander het na Makozi Baai. Nkozi is die naam wat gegee word aan die hoofman wat staan oor hoofmanne(Indunas). Kort voolank het die naam sommer Kosi Baai aangeneem en is wêreld beroemd vir die pragtige nutuurlewe en see skilpaaie wat nes maak by Banga Nek.

Swem saam Dolfyne

Wat opvallend was vir die eerste wetenskaplikke opgemerk het oor die Kosi water weë is dat dit ‘n Akwarium is wat in ‘n Voëlpark uit gelê is. Omdat hier glad nie Riviere in die see uitmond nie is die water om en Voor Kosi Baai mond altyd kristal helder en heeljaar warm genoeg om te snorkel.

Voor Kosi Baai in die monding is daar baie vissies te sien en snorkel is die beste oor laag water. Die enigste probleem is dat mens ‘n 4×4 voertuig nodig het om tot by die mond te kom.

Verder is die Kosi Baai monding ook baie populêr vir kuns aas hengel en aas hengel. Ver stap langs die strande is deel van die siels was prosess. Nader aan die skepper kan jy nie kom nie.

Akkomodasie wissel van tent staan plekke tot Luukse Lodges net bokant die meer oewers. Alles is knus weg getseek tuusen die lower groen bosse en beweeg na donker is ‘n gevaarlikke okasie… nie omdat daar boewe in die struike skuil nie, maar omdat mens dalk aan die verkeerde kant van ‘n seekoei se kalfie te staan kan kom.

Bote wat aan die nuwe seevaart regulasies voldoen mag permitte kry om op die mere rond te beweeg en te hengel.

Nova Plus IPL

Dit is belangrik om te verseker dat die akkomodasie wat jy kies voldoen aan jou vereistes en behoeftes. Dit kan baie frustreerend wees om by ‘n lodge in te boek wat nie deur ‘n gewone voertuig bereik kan word nie en jy is gestrand vir die tydperk van jou verblyf.

Meeste Lodges het dag uitstappies, maar jy moet jou vergewis dat dit aan jou familie se verwagtinge sal voldoen. Mense met viertrek voertuie sal goed doen met GPS navigasie stelsel wat onlangs opgegradeer is. Kry way poiints by vriende en sorg dat jy nood wiel herstel in die bos kan doen.

Naby geleë Tembe Olifant Park is slegs toeganklik vir viertrek harde kap voertuie. Ndumo kan met ‘n gewone passesiers voertuig aan gedurf word. Wees verseker dat dit lang warm dae is met bitter min infra strukture. Vat genoeg water en Droë rantsoen eetgoed saam. Daar is vuursteek plekkies met braai roosters in Ndumo, maar om die vleis vars daar te kry kan ‘n probleem wees.

Beeste … Beeste en Muskiete … doen alle moontlikke voorsorg teen malaria … jy wil dit nie hê nie.

Die naaste eerste wêreld Hospitaal is op Pongola en die naaste Privaat mediese sorg is Richards Baai(3 ure). Wees altyd bedag om mediese behoeftes en beplan optrede vroegtydig.

Langs die kustreek is daar geen lewens redders nie en swem is absoluut op eie risiko. Onthou hier is die mens die indringer en natuur het totaale vryheid van beweging en die wilde diere byt!! nee regtig.

Grappie - Nee Regtig wees versigtig

Akkomodasie

_____________________________________________________________

iSimangaliso

[inlinefeed rss_feed_url="http://isimangalisonews.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=8]

______________________________________________________________

OfferForge

Related posts:

  1. Nog nie Bloots gery nie
  2. Gouewawielwebspinnekop
  3. Avatar PC Game by UBSOFT
  4. Sodwana Baai
  5. Cape Vidal – iSimangaliso Vleiland Park

Comments are closed.

← Cape Vidal – iSimangaliso Vleiland Park
Sodwana Baai →
  •  

    September 2010
    M T W T F S S
    « Aug    
     12345
    6789101112
    13141516171819
    20212223242526
    27282930  
  • Inhoud

    • Apartheid
      • Julius Malema
    • Bierpens
      • Blik op die Toekoms
      • Debatte
      • Die Reus
      • Disleksikaans
      • Fools
      • Grappe
      • Hengel
      • Kom ons blog
        • Ander se werke
        • Bemarking
        • Domain Naam
        • Soek Engines
      • Loergaaitjie
      • Noodweer
      • Nuwe Nuus
      • Sonne met die Honne
      • Ubutu ontleed
      • Vriende
    • Diere Maniere
      • Sharpshoot
    • Dollos Fees
    • English
    • FHM 2010
    • geloof
    • geskiedenis
    • Gesondheid
    • Mens Gemaakte
    • News
      • Sport
    • Parra Bashing
    • Plekke
    • Skool Hekse
    • Sommer Net
    • Stories
      • Pensie
    • Uncategorized
    • Video
    • Winkel
      • Boeke
      • DVD
      • Musiek
      • PC Games
    • Woman Raped
  • Bierpens

    • Disleksiese reg
    • Nuwe Nuus
    • Update
  • Blogroll

    • Development Blog
    • Documentation
    • Plugins
    • Suggest Ideas
    • Support Forum
    • Themes
    • WordPress Planet
  • Fotos

    • Valcano on Flicker
    • Ysland Vulkaan
  • Ingelse Blogs

    • Dosie wat Knor
    • Lem Alleen
    • Woman Rape
  • Online Games

    • Battle Ship
    • Black Jack
  • Fabulous Quotes

    “Women need to protect themselves. You put that condom in your purse and save your own fucking life.” -Lady Gaga

  • Recent Posts

    • Die Plaas
    • When two worlds colide …
    • Stakings – Luigatgeid of Vryheid van spraak?
    • Vryheid van spraak …
    • MXit – is ons kinders voorberei
    • Vroue Dag – Goed beplan
    • Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!)
    • Waar loop Pensie rond …
  • RSS Stories

    • 'n Bier teen die Karoo koue
      WAT gebeur as ’n klomp wynmense van die Wes-Kaap die Oos-Kaapse koue aandurf? Hier is ’n storie wat […]
      ellablou
    • Daar is dieretuine en dan is daar dieretuine ...
      Ek onthou nog die dieretuin by die Hartebeespoortdam. Wat ‘n treurige plek vir diere om hulle […]
      karen
    • Die wit rus
      Ek het anderdag op nog ‘n interessante storieblad afgekom danksy een van die deelnemers op Bie […]
      vuurslag
    • Nog 'n interessante storieblog
      Ek het vandag op ‘n interessante nuwe blog afgekom. skoppensvrau.wordpress.com Daar is ook […]
      vuurslag
    • 'n Wêreld sonder mense
      Daar is mense wat nie saamstem dat ‘n aarde met minder mense ‘n beter plek sal wees nie. […]
      karen
  • YouInsure

    Traffic Fines Toolkit

    21 Nova casino

  • RSS Earth Quakes

    • Earthquake building laws pushed through - Stuff.co.nz September 10, 2010
    • Earthquake, hay bale... it all seems luck really - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Earthquake: Specialist software comes into its own - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Back to school after Christchurch earthquake - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Earthquake and honour to put life back into Bledisloe dead rubber - Sydney Morning Herald September 10, 2010
    • Quake: Day seven as it happened - TVNZ September 10, 2010
  • Meta

    • Log in
    • Entries RSS
    • Comments RSS
    • WordPress.org
  • Blog Reëls

    Manners are a sensitive awareness of the feelings of others. If you have that awareness, you have good manners, no matter what fork you use.

    deur Wipneus

  • Bierpens is hosted by AHosting.Net

  • Bring Jou Kant

    Die Plaas het baie inkomste strome wat help om gate toe te stop. Tog mag jy voel jy het die behoefte om 'n bydragie te lewer omdat hier wel iets is wat waardevol was. Sou dit die geval wees het ons dit nou vir jou moontlik gemaak.

  • Kontak:

    EMail:bierpens@forafrica.co.za

  • Nie Vir Mense jonger as 18 jaar oud nie.

    Drink maar moenie dronk word nie.

  • RSS Boere Gedagtes

    • Comment on Vryheid van spraak … by Bierpens
      En jou Punt Klippies ... ek het nie baie beef met Malema nie ... maar ZApiro sal dalk 'n ander nering moet gaan soek ... my punt is ... ek het rustig Malema Bashing gedoen en niemand gepla nie terwyl die Pers miljoene uit niks seggende opskrifte gemaak het oor ander mense se slaap kammer gewoontes ... Klippies ons volk het geloop en soek na die ding . […]
    • Comment on Vryheid van spraak … by Klippies
      Bierpens jy besef natuurlik dat sou die nuwe wetgewing ingestel word sal jy baie versigtig moet wees vir enige negatiewe uitsprake oor Malema. […]
    • Comment on Vroue Dag – Goed beplan by Harry
      he he he. Vroumense. Die Augustus winde het ook hier opgestaan vandag. […]
    • Comment on Waar loop Pensie rond … by Gatvol
      mmm Hoekom klink dit so bekend? Wag dat jy jou kinders begin skype wat in die vertrek langsaan is :lol: […]
    • Comment on Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!) by Harry
      My een pal in Swakop het 'n nifty virus geskryf waarmee hy hulle antwoord. Hy se dit werk, he he he. […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Smurfi
      Pensie, nou waaroor gaan die bemoerdgeite nou weer, nou die dag was ek vol bemoerdgeite , (nie dat dit heeltemal oor is nie) maar dit help om so bietjie stoom af te blaas nou en dan. Jy moet net nie vir my bemoerd raak nie ek speel net so bietjie met Josefat. My man reken die slimste van Josefat se kinners was die een wat toe op die ou einde Ginikoloog […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Bierpens
      Ek is bly Smurfie ... so deur die bemoergeid deur sukkel ek maar om 'n laggie raak te vat ... […]
  • Skrywers

    • Bierpens (516)
    • George (1)
    • Johan Meyer (2)
    • Sharpshoot (1)
  • RSS Vuurslag

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabeth waar die vakbond sy lede gaan raadpleeg oor moontlike deelname aan die voortslepende staking in die staatsdienssektor. SASFU verteenwoordig sowat twaalfduisend lede in die weermag en ander veiligheidsdienste. Die weermag het die laaste tyd baie gehelp om nie-stake […]
    • Baie geluk Steve!
      Ek wil ook net van die geleentheid gebruik maak om vir Steve Hofmeyr, bekende en geliefde Afrikaanse sanger ‘n gelukkige verjaarsdag toe te wens. Ons as aanhangers en ondersteuners dink aan jou vandag. Op sy mikrojoernaal op Twitter skryf hy vandag dat hy sy verjaarsdag in twee provinsies vier. Interessante reisplan. Mag jy tussen alles [...] […]
    • Stakers intimideer selfs mediese personeel
      stakende werkers wat aan die huidige staking van staatsamptenare deelneem het volgens berigte op Eyewitness News nie-stakende verpleegsters by hospitale in Johannesburg gedreig. Verpleegsters moes na skuiling vlug of self aan die betogings deelneem toe die betogers hospitale binnegestorm het. By een hospitaal het hulle selfs so ver gegaan om tot naby ‘n teat […]
  • RSS Malema in Die Nuus

    • Malema, AfriForum to talk - iAfrica.com
    • ANC Cape councillor on rape charge - Legalbrief (subscription)
    • White's stunts cheap - Business Day
    • National Briefs - Daily Dispatch Online
    • Private mine owners are thieves - Malema - Primedia Broadcasting - Eyewitness News
    • ANCYL wants Malema disciplinary action nullified - Times LIVE
    • Malema vs Zuma - Independent Online
    • Radical changes needed - Malema - News24
  • RSS Gedigte

    • Woordspeel Ansota
    • As die skryfgogga byt! Ansota
    • Die Vlinder Ansota
    • Was ek nog maar 'n kindjie klein Ansota
    • Tik Tok Tik Tok Knipoog
    • Ek is ’n arme boerenôi Krista
  • RSS Wordpress.Afr

    • Herriemerrie
    • Om die Kombuistafel
    • OLGA SE OKSELTJIES
    • Meermin se blog
    • Demoerin
    • Kouevuur
    • Wosonki
    • My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
    • SkalkSkryf
    • Ek is Anna
    • Brandnetel se Blog
    • SKOOR
    • SA Wurm FORUM Worm SA
    • Om te wonder
    • Stefaniewerth's Blog
    • Gardiol's Blog
    • Flippiefanus
    • Ongesensor
    • Van Waar Jy Kyk
    • Johanna
  • RSS Nuus

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabet […]
      vuurslag
    • Gun gelowige regeerders of ongelowiges mens meer vryheid? (Op Judith se aanvraag)
      Judith vra my om hierdie as ‘n nuwe draad oop te maak. Sy begin goed, deur seker te maak waar […]
      Retha
    • Honne red 'n lewe!
      Sjoe! Ounooi het my nou so hard geroep om hierdie nuusberig te deel en toe kon ek nie anders as om n […]
      zandie
  • RSS Harry se Tweets

    • CortinaXR6: @cuntoftheday Youve got it ass backwards as per usual. They want to sell the building. Get with it.
    • CortinaXR6: @Kayweeeeee Rooney dont play soccer with his dick. Leave him be.
    • CortinaXR6: @SkyCharlotte Its about time you show face again. We all miss you.


Die Plaas © 2007 All Rights Reserved. Using WordPress 9360 Engine
Entries and Comments.

Prosumer 1.4 made by Nurudin Jauhari