Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe
  • Home
  • About
  • Blog Rolletjie
  • TV
  • Musiek
  • Joernale
  • Reis & Verblyf
  • .
  • Photos

Cape Vidal – iSimangaliso Vleiland Park

November 05, 2009 By: Bierpens Category: Plekke

No Gravatar
Easy AdSense by Unreal

Toe Wipneus my tag in opvolg van Sammi  verkoop jou area moes ek lank en diep grou om te besluit waar gaan ek begin. Ek is so te sê gebore Zululander en bly al omtrent solank as teerpaaie in die streek. Vir jare het ek saam en tussen die diversiteit van Kulture groot geword en so geleer om met die natuur na aan my hart te lewe.

So het ek die waarde van die storie vertellers gulde aangeleer en ook gepoog om deur stories my te vestig in die toerisme bedryf. Ek het groot respek ontwikkel vir mense wat kulture kan laat voortleef deur middel van stories en legendes.

Cape Vidal het ‘n unieke plekkie in die Boere en Engelse se Geskiedenis met groot stories in die Zulu geloof van elevasie in vlug en geeste wat heilige plekke beskerm. Die mengelmoes van gebeurlikhede het gelei dat die Kus gebied tussen Mphelani in die Suide en Kosi Baai in die noorde wêreld erfnis status verkry.Dit opsigself is ‘n euwel wat nuwe druk op die beeldskone kus gebied plaas.

Cape Vidal is geleë op die Ooskus van Afrika in ‘n Toerisme streek genoem “The Elepant Coast“. Die stukkie grond pad is so paar jaar terrug vervang met ‘n hoë spoed harde blad teerpad wat agter die Wêreld se hoogste  Duin woud bedekte sand duine soos ‘n swart slang deur kronkel. Hier kan mens vier van die groot vyf aantref en was vir lank een van die min plekke waar mens die Wêreld so grootste land dier en grootste see soogdier van een plekkie op die duine kan beloer.

Cape Vidal Strand

Cape Vidal Strand

Cape Vidal self is ‘n pragtige strand gebied waar mens die grootste deel van die jaar in die baai kan snorkel of op die duine sit en kyk hoe baljaar die dolfyne in die branders. Vir my is die beste die feit dat daar bitter min menslikke impak op die stukkie beeldskone natuur is. Vir so ver soos die oog op en af kan kyk langs die strand is dit net natuur. Geen geboue of mens gemaakte strukture nie.

Met geen ander vermaak as ditwat jy jouself kan bied en natuur skoon nie is mens nood gedwonge onderwerp aan die groot leerskool van moeder natuur. Die enigste afleiding is haar majestieke beeldskoonheid en die diertjies en organismes wat die lewe op aarde aan die gang hou.

Ver van Rivier mondings en ander besoedelings is die water omtrent altyd kristal helder en Zululand het nie winter nie. In teendeel is dit die beter tyd om te kuier omdat die Anofulis Miskiet op verlof is en iemand het die gordyn tussen die ooskus en die hel toegetrek.

Mens moet ook ingedagte hou dat hierdie ‘n somer reënval streek is en dat mens gedurende die winter maande verseker is van pragtige sonskyn dae.

Net agter die duine van Cape Vidal is  Hout Hut Akkomodasie geriewe en daar is ook ‘n pragtige kampeer terein. Mens hoef nie ‘n wekker saam te neem nie want die klaag liedere van die Boskraai sal jou dou voor dag uit die slaap lappe kry om ‘n koppie boere troos langs die see te geniet.

Boskraai

Boskraai

Hierdie is ook die kuslyn waar Suid Afrika se grootste Seilvis en Marlyne gevang word. Jaarliks besoek roofvis soos Dorado, Koning en Koninging Makriel die warm kus waters oor Desember en massiewe Konings visse word aan die einde van die wintervan die strand af gevang.

Renosters is seker die grootste trek pleister vir ‘n agter middag rit deur die Oostlikke duin gebied wat ook beter bekend staan as St. Lucia Vleiland gebied.

Natturlik is see skilpaaie van die oudste lewende diere wat die aarde nog bewandel en gedurende die somer maande kom die wyfies aan land en stoei deur die sand tot bo teen die voet van die duine waar hulle hulle eiers veilig diep onder die sand begrawe.  Hierdie is “a life changing experience“- Min plekke in die wêreld kan jy sien watse marteling die natuur sal deur gaan terwille van oorleewing.

Elephant Coast

Elephant Coast

Nova Plus IPL

__________________________________

iSimangaliso

[inlinefeed rss_feed_url="http://isimangalisonews.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=10]

_____________________________________________________________

OfferForge

Related posts:

  1. Gouewawielwebspinnekop
  2. Pensie soek ‘n Waghond
  3. Avatar PC Game by UBSOFT
  4. Sodwana Baai
  5. Kosi Baai – iSimangaliso Vleiland Gebied

2 Responses to “ Cape Vidal – iSimangaliso Vleiland Park ”

  1. # 1 WipneusNo Gravatar Says:
    November 7th, 2009 at 16:30

    Bierpens die inskrywing en foto’s maak mens sommer lus om daar te gaan kuier. Jy is bevoorreg om tussen al die mooi te kan bly. :)

  2. # 2 BierpensNo Gravatar Says:
    November 8th, 2009 at 09:21

    So sonder die diep wonde wat net ‘n mens kan los …. wag ek werk aan Maandag sinne …

← Die soepel kus van vertroeteling
Kosi Baai – iSimangaliso Vleiland Gebied →
  •  

    September 2010
    M T W T F S S
    « Aug    
     12345
    6789101112
    13141516171819
    20212223242526
    27282930  
  • Inhoud

    • Apartheid
      • Julius Malema
    • Bierpens
      • Blik op die Toekoms
      • Debatte
      • Die Reus
      • Disleksikaans
      • Fools
      • Grappe
      • Hengel
      • Kom ons blog
        • Ander se werke
        • Bemarking
        • Domain Naam
        • Soek Engines
      • Loergaaitjie
      • Noodweer
      • Nuwe Nuus
      • Sonne met die Honne
      • Ubutu ontleed
      • Vriende
    • Diere Maniere
      • Sharpshoot
    • Dollos Fees
    • English
    • FHM 2010
    • geloof
    • geskiedenis
    • Gesondheid
    • Mens Gemaakte
    • News
      • Sport
    • Parra Bashing
    • Plekke
    • Skool Hekse
    • Sommer Net
    • Stories
      • Pensie
    • Uncategorized
    • Video
    • Winkel
      • Boeke
      • DVD
      • Musiek
      • PC Games
    • Woman Raped
  • Bierpens

    • Disleksiese reg
    • Nuwe Nuus
    • Update
  • Blogroll

    • Development Blog
    • Documentation
    • Plugins
    • Suggest Ideas
    • Support Forum
    • Themes
    • WordPress Planet
  • Fotos

    • Valcano on Flicker
    • Ysland Vulkaan
  • Ingelse Blogs

    • Dosie wat Knor
    • Lem Alleen
    • Woman Rape
  • Online Games

    • Battle Ship
    • Black Jack
  • Fabulous Quotes

    “Women need to protect themselves. You put that condom in your purse and save your own fucking life.” -Lady Gaga

  • Recent Posts

    • Die Plaas
    • When two worlds colide …
    • Stakings – Luigatgeid of Vryheid van spraak?
    • Vryheid van spraak …
    • MXit – is ons kinders voorberei
    • Vroue Dag – Goed beplan
    • Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!)
    • Waar loop Pensie rond …
  • RSS Stories

    • 'n Bier teen die Karoo koue
      WAT gebeur as ’n klomp wynmense van die Wes-Kaap die Oos-Kaapse koue aandurf? Hier is ’n storie wat […]
      ellablou
    • Daar is dieretuine en dan is daar dieretuine ...
      Ek onthou nog die dieretuin by die Hartebeespoortdam. Wat ‘n treurige plek vir diere om hulle […]
      karen
    • Die wit rus
      Ek het anderdag op nog ‘n interessante storieblad afgekom danksy een van die deelnemers op Bie […]
      vuurslag
    • Nog 'n interessante storieblog
      Ek het vandag op ‘n interessante nuwe blog afgekom. skoppensvrau.wordpress.com Daar is ook […]
      vuurslag
    • 'n Wêreld sonder mense
      Daar is mense wat nie saamstem dat ‘n aarde met minder mense ‘n beter plek sal wees nie. […]
      karen
  • YouInsure

    Traffic Fines Toolkit

    21 Nova casino

  • RSS Earth Quakes

    • Earthquake building laws pushed through - Stuff.co.nz September 10, 2010
    • Earthquake, hay bale... it all seems luck really - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Earthquake: Specialist software comes into its own - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Back to school after Christchurch earthquake - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Earthquake and honour to put life back into Bledisloe dead rubber - Sydney Morning Herald September 10, 2010
    • Quake: Day seven as it happened - TVNZ September 10, 2010
  • Meta

    • Log in
    • Entries RSS
    • Comments RSS
    • WordPress.org
  • Blog Reëls

    Manners are a sensitive awareness of the feelings of others. If you have that awareness, you have good manners, no matter what fork you use.

    deur Wipneus

  • Bierpens is hosted by AHosting.Net

  • Bring Jou Kant

    Die Plaas het baie inkomste strome wat help om gate toe te stop. Tog mag jy voel jy het die behoefte om 'n bydragie te lewer omdat hier wel iets is wat waardevol was. Sou dit die geval wees het ons dit nou vir jou moontlik gemaak.

  • Kontak:

    EMail:bierpens@forafrica.co.za

  • Nie Vir Mense jonger as 18 jaar oud nie.

    Drink maar moenie dronk word nie.

  • RSS Boere Gedagtes

    • Comment on Vryheid van spraak … by Bierpens
      En jou Punt Klippies ... ek het nie baie beef met Malema nie ... maar ZApiro sal dalk 'n ander nering moet gaan soek ... my punt is ... ek het rustig Malema Bashing gedoen en niemand gepla nie terwyl die Pers miljoene uit niks seggende opskrifte gemaak het oor ander mense se slaap kammer gewoontes ... Klippies ons volk het geloop en soek na die ding . […]
    • Comment on Vryheid van spraak … by Klippies
      Bierpens jy besef natuurlik dat sou die nuwe wetgewing ingestel word sal jy baie versigtig moet wees vir enige negatiewe uitsprake oor Malema. […]
    • Comment on Vroue Dag – Goed beplan by Harry
      he he he. Vroumense. Die Augustus winde het ook hier opgestaan vandag. […]
    • Comment on Waar loop Pensie rond … by Gatvol
      mmm Hoekom klink dit so bekend? Wag dat jy jou kinders begin skype wat in die vertrek langsaan is :lol: […]
    • Comment on Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!) by Harry
      My een pal in Swakop het 'n nifty virus geskryf waarmee hy hulle antwoord. Hy se dit werk, he he he. […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Smurfi
      Pensie, nou waaroor gaan die bemoerdgeite nou weer, nou die dag was ek vol bemoerdgeite , (nie dat dit heeltemal oor is nie) maar dit help om so bietjie stoom af te blaas nou en dan. Jy moet net nie vir my bemoerd raak nie ek speel net so bietjie met Josefat. My man reken die slimste van Josefat se kinners was die een wat toe op die ou einde Ginikoloog […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Bierpens
      Ek is bly Smurfie ... so deur die bemoergeid deur sukkel ek maar om 'n laggie raak te vat ... […]
  • Skrywers

    • Bierpens (516)
    • George (1)
    • Johan Meyer (2)
    • Sharpshoot (1)
  • RSS Vuurslag

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabeth waar die vakbond sy lede gaan raadpleeg oor moontlike deelname aan die voortslepende staking in die staatsdienssektor. SASFU verteenwoordig sowat twaalfduisend lede in die weermag en ander veiligheidsdienste. Die weermag het die laaste tyd baie gehelp om nie-stake […]
    • Baie geluk Steve!
      Ek wil ook net van die geleentheid gebruik maak om vir Steve Hofmeyr, bekende en geliefde Afrikaanse sanger ‘n gelukkige verjaarsdag toe te wens. Ons as aanhangers en ondersteuners dink aan jou vandag. Op sy mikrojoernaal op Twitter skryf hy vandag dat hy sy verjaarsdag in twee provinsies vier. Interessante reisplan. Mag jy tussen alles [...] […]
    • Stakers intimideer selfs mediese personeel
      stakende werkers wat aan die huidige staking van staatsamptenare deelneem het volgens berigte op Eyewitness News nie-stakende verpleegsters by hospitale in Johannesburg gedreig. Verpleegsters moes na skuiling vlug of self aan die betogings deelneem toe die betogers hospitale binnegestorm het. By een hospitaal het hulle selfs so ver gegaan om tot naby ‘n teat […]
  • RSS Malema in Die Nuus

    • Malema, AfriForum to talk - iAfrica.com
    • ANC Cape councillor on rape charge - Legalbrief (subscription)
    • White's stunts cheap - Business Day
    • National Briefs - Daily Dispatch Online
    • Private mine owners are thieves - Malema - Primedia Broadcasting - Eyewitness News
    • ANCYL wants Malema disciplinary action nullified - Times LIVE
    • Malema vs Zuma - Independent Online
    • Radical changes needed - Malema - News24
  • RSS Gedigte

    • Woordspeel Ansota
    • As die skryfgogga byt! Ansota
    • Die Vlinder Ansota
    • Was ek nog maar 'n kindjie klein Ansota
    • Tik Tok Tik Tok Knipoog
    • Ek is ’n arme boerenôi Krista
  • RSS Wordpress.Afr

    • Herriemerrie
    • Om die Kombuistafel
    • OLGA SE OKSELTJIES
    • Meermin se blog
    • Demoerin
    • Kouevuur
    • Wosonki
    • My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
    • SkalkSkryf
    • Ek is Anna
    • Brandnetel se Blog
    • SKOOR
    • SA Wurm FORUM Worm SA
    • Om te wonder
    • Stefaniewerth's Blog
    • Gardiol's Blog
    • Flippiefanus
    • Ongesensor
    • Van Waar Jy Kyk
    • Johanna
  • RSS Nuus

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabet […]
      vuurslag
    • Gun gelowige regeerders of ongelowiges mens meer vryheid? (Op Judith se aanvraag)
      Judith vra my om hierdie as ‘n nuwe draad oop te maak. Sy begin goed, deur seker te maak waar […]
      Retha
    • Honne red 'n lewe!
      Sjoe! Ounooi het my nou so hard geroep om hierdie nuusberig te deel en toe kon ek nie anders as om n […]
      zandie
  • RSS Harry se Tweets

    • CortinaXR6: @cuntoftheday Youve got it ass backwards as per usual. They want to sell the building. Get with it.
    • CortinaXR6: @Kayweeeeee Rooney dont play soccer with his dick. Leave him be.
    • CortinaXR6: @SkyCharlotte Its about time you show face again. We all miss you.


Die Plaas © 2007 All Rights Reserved. Using WordPress 9250 Engine
Entries and Comments.

Prosumer 1.4 made by Nurudin Jauhari