Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe
  • Home
  • About
  • Blog Rolletjie
  • TV
  • Musiek
  • Joernale
  • Reis & Verblyf
  • .
  • Photos

Die soepel kus van vertroeteling

October 30, 2009 By: Bierpens Category: Gesondheid, Uncategorized

No Gravatar
Easy AdSense by Unreal
Toe die artikel in my Inbox beland was ek skoon verward. Hier sit ‘n Boepens man wat elke vrye oomblik wat die TV remote in sy hande beland vir Jermy Clarkson van Top Gear faam besoek. Nou storm ek by die sy sagte wêreld van die skoner geslag se mooi maak terapie in.

Nova Plus IPLDie Nova Plus

‘n Behandeling wat die harde vuurwarm brand en skeur gevoel van Waxing totaal omsit in ‘n vertroeteling en verknusing. Daar is baie mense wat laser behandeling met IPL verwar, alhoewel die resultate blyk dieselfde te wees. Ook was daar pynlikke assosiasies met die ou IPL behandelings, maar die Nova Plus se nuwe tegnologie het die pyn uit die behandeling gehaal.

Die grootste voordeel van IPL behandeling is die lae koste en pynloosheid al moet mens vir meer as een behandeling gaan om suksesvol te wees. Die voorgeskrewe behandeling moet met jou terapeut bespreek word, maar berei jouself voor vir tussen 6 en 8 behandelings om 100% sukses te ervaar.

Mense met ligte velle en donker hare se behandeling sal meer suksesvol wees as donker gebrande mense of mense met natuurlik donker vel kleur of ligter hare. Dit is nodig dat die opsies met jou NovaPlus IPL terapeut bespreek word.

So bietjie terrug voer gekry van Blogger wat al die behandeling ontvang het.

Elzette, op Oktober 27th, 2009 at 8:44 vm Said: Edit CommentEk het my skeermes ook weggegooi, wonderlik. Hare groei in drie fases , net drie keer behandel, geen onderarm hare meer nie. Ek het gehoor dat die manne onooglike rughare ook so permanent laat verwyder. Tannie het pigmentasie merke ook so laat verwyder. Ek kan die behandeling aanbeveel.

Toe ek wou weet of die behandeling pynlik is kry ek die antwoord:

Elzette, op Oktober 28th, 2009 at 8:32 vm Said: Edit CommentDie behandeling is nie pynlik nie. Dit voel soos ‘n rekkie wat teen jou vel skiet. Gedurende die prosedure word die vel heeltyd afgekoel. Vlekke op die vel word eers bietjie donker en dan lig. Die vel is wel sonsensitief vir ‘n rukkie. My tannie het daarna sunblock op haar arms gebruik. Laat nie letsels nie, dit ‘versag’ inderdaad littetekens.
Ek maak van die specials gebruik, vlg is my beenhare. Wil nie beenhare skeer of wax tot ek 70 is nie.

So dames met my beperkte keenis van die pyn wat julle deur gaan om mooi en sy sag soepel seksie te lyk bleik dit ‘n baie goeie alternatief te wees tot Waxing …

Advertensie

Onder Die Lapa (R18)

Die Lapa is kuier plek vir meer volwasse besprekkings. Hier bespreek Bierpens Geloof, Sexuele oortuigings, Politiek en soms Naaktheid. As jy bang is die dinge mag jou pla moenie hier kom kuier nie.

Gesê

[inlinefeed rss_feed_url="http://bierpens.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=6]

Julle Komentaar

[inlinefeed rss_feed_url="http://bierpens.wordpress.com/comments/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=4]

Advertensie

Bierpens Loergaatjie

Hier kan julle die wêreld saam Bier kom beloer gewoonlik deur die lens van sy kammera foon. Amper soos Bier on the Run. Bier Alive!

[inlinefeed rss_feed_url="http://www.bierpens.blogspot.com/atom.xml" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=6]

Nuwe Nuus

Hier deel Bierpens sy gedagtes oor verwante nuus gebeure en dinge wat in die media verskyn.

[inlinefeed rss_feed_url="http://bierchat.blogspot.com/atom.xml" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=6]

Kekkel

Op Kekkel kan enige iemand saam kom gesels en ons nooi jou dalk om jou eie bydraes by die multi gebruiker webjoernaal te kom maak. Jy moet net verseker wees dat jy ook nodig het om dikvellig te wees.

Gekkel

[inlinefeed rss_feed_url="http://kekkel.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=4]

Gekloek

[inlinefeed rss_feed_url="http://kekkel.wordpress.com/comments/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=4]

Advertensie

Galzone

Bierpens het dit goed gedink om die voer in te bring aan gesien dit so opvoedkundig is en een van die skrywers op Kekkel ook hierdie Webjoernaal by hou.

[inlinefeed rss_feed_url="http://galzone.co.za/wp/?feed=rss2" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=3]

Advertensie

Om Die Kombuis Tafel

Enige Plaas huis het ‘n Kombuis tafel nodig om by te sit en koffie drink, naaldwerk doen of net te sit en gesels. Wie beter as Ingrid se werk hier te wys sodat ons haar maklik kan besoek en lekker gesels.

Ingrid Skryf

[inlinefeed rss_feed_url="http://ingridventer.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=3]

Julle Komentaar

[inlinefeed rss_feed_url="http://ingridventer.wordpress.com/comments/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=3]

Vuurslag

Die Plaas se vuurherd waar ons nabetragting, oorsig en advies kan kry en met mekaar kan bespreek. Vuurslag het ‘n manier om deur probleme te werk en nie noodwendig by antwoorde uit te kom nie, maar wel oplossings te vind… ??? so iets …

Vuurslag Skryf

[inlinefeed rss_feed_url="http://vuurslag.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=5]

Julle Komentaar

[inlinefeed rss_feed_url="http://vuurslag.wordpress.com/comments/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=3]

OfferForge

Related posts:

  1. Spookstories – Feite of Fabels
  2. Bier Siektes en die ekonomie…
  3. Afrikaanse Blogs Rock
  4. Nuwe Dag Nuwe Dinge

One Response to “ Die soepel kus van vertroeteling ”

  1. # 1 Die Plaas | Cape Vidal – iSimangaliso Vleiland Park Says:
    November 6th, 2009 at 00:38

    [...] ← Die soepel kus van vertroeteling [...]

← Elizabeth van der Merwe – FHM 2010
Cape Vidal – iSimangaliso Vleiland Park →
  •  

    September 2010
    M T W T F S S
    « Aug    
     12345
    6789101112
    13141516171819
    20212223242526
    27282930  
  • Inhoud

    • Apartheid
      • Julius Malema
    • Bierpens
      • Blik op die Toekoms
      • Debatte
      • Die Reus
      • Disleksikaans
      • Fools
      • Grappe
      • Hengel
      • Kom ons blog
        • Ander se werke
        • Bemarking
        • Domain Naam
        • Soek Engines
      • Loergaaitjie
      • Noodweer
      • Nuwe Nuus
      • Sonne met die Honne
      • Ubutu ontleed
      • Vriende
    • Diere Maniere
      • Sharpshoot
    • Dollos Fees
    • English
    • FHM 2010
    • geloof
    • geskiedenis
    • Gesondheid
    • Mens Gemaakte
    • News
      • Sport
    • Parra Bashing
    • Plekke
    • Skool Hekse
    • Sommer Net
    • Stories
      • Pensie
    • Uncategorized
    • Video
    • Winkel
      • Boeke
      • DVD
      • Musiek
      • PC Games
    • Woman Raped
  • Bierpens

    • Disleksiese reg
    • Nuwe Nuus
    • Update
  • Blogroll

    • Development Blog
    • Documentation
    • Plugins
    • Suggest Ideas
    • Support Forum
    • Themes
    • WordPress Planet
  • Fotos

    • Valcano on Flicker
    • Ysland Vulkaan
  • Ingelse Blogs

    • Dosie wat Knor
    • Lem Alleen
    • Woman Rape
  • Online Games

    • Battle Ship
    • Black Jack
  • Fabulous Quotes

    “Women need to protect themselves. You put that condom in your purse and save your own fucking life.” -Lady Gaga

  • Recent Posts

    • Die Plaas
    • When two worlds colide …
    • Stakings – Luigatgeid of Vryheid van spraak?
    • Vryheid van spraak …
    • MXit – is ons kinders voorberei
    • Vroue Dag – Goed beplan
    • Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!)
    • Waar loop Pensie rond …
  • RSS Stories

    • 'n Bier teen die Karoo koue
      WAT gebeur as ’n klomp wynmense van die Wes-Kaap die Oos-Kaapse koue aandurf? Hier is ’n storie wat […]
      ellablou
    • Daar is dieretuine en dan is daar dieretuine ...
      Ek onthou nog die dieretuin by die Hartebeespoortdam. Wat ‘n treurige plek vir diere om hulle […]
      karen
    • Die wit rus
      Ek het anderdag op nog ‘n interessante storieblad afgekom danksy een van die deelnemers op Bie […]
      vuurslag
    • Nog 'n interessante storieblog
      Ek het vandag op ‘n interessante nuwe blog afgekom. skoppensvrau.wordpress.com Daar is ook […]
      vuurslag
    • 'n Wêreld sonder mense
      Daar is mense wat nie saamstem dat ‘n aarde met minder mense ‘n beter plek sal wees nie. […]
      karen
  • YouInsure

    Traffic Fines Toolkit

    21 Nova casino

  • RSS Earth Quakes

    • Earthquake building laws pushed through - Stuff.co.nz September 10, 2010
    • Earthquake, hay bale... it all seems luck really - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Earthquake: Specialist software comes into its own - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Back to school after Christchurch earthquake - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Earthquake and honour to put life back into Bledisloe dead rubber - Sydney Morning Herald September 10, 2010
    • Quake: Day seven as it happened - TVNZ September 10, 2010
  • Meta

    • Log in
    • Entries RSS
    • Comments RSS
    • WordPress.org
  • Blog Reëls

    Manners are a sensitive awareness of the feelings of others. If you have that awareness, you have good manners, no matter what fork you use.

    deur Wipneus

  • Bierpens is hosted by AHosting.Net

  • Bring Jou Kant

    Die Plaas het baie inkomste strome wat help om gate toe te stop. Tog mag jy voel jy het die behoefte om 'n bydragie te lewer omdat hier wel iets is wat waardevol was. Sou dit die geval wees het ons dit nou vir jou moontlik gemaak.

  • Kontak:

    EMail:bierpens@forafrica.co.za

  • Nie Vir Mense jonger as 18 jaar oud nie.

    Drink maar moenie dronk word nie.

  • RSS Boere Gedagtes

    • Comment on Vryheid van spraak … by Bierpens
      En jou Punt Klippies ... ek het nie baie beef met Malema nie ... maar ZApiro sal dalk 'n ander nering moet gaan soek ... my punt is ... ek het rustig Malema Bashing gedoen en niemand gepla nie terwyl die Pers miljoene uit niks seggende opskrifte gemaak het oor ander mense se slaap kammer gewoontes ... Klippies ons volk het geloop en soek na die ding . […]
    • Comment on Vryheid van spraak … by Klippies
      Bierpens jy besef natuurlik dat sou die nuwe wetgewing ingestel word sal jy baie versigtig moet wees vir enige negatiewe uitsprake oor Malema. […]
    • Comment on Vroue Dag – Goed beplan by Harry
      he he he. Vroumense. Die Augustus winde het ook hier opgestaan vandag. […]
    • Comment on Waar loop Pensie rond … by Gatvol
      mmm Hoekom klink dit so bekend? Wag dat jy jou kinders begin skype wat in die vertrek langsaan is :lol: […]
    • Comment on Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!) by Harry
      My een pal in Swakop het 'n nifty virus geskryf waarmee hy hulle antwoord. Hy se dit werk, he he he. […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Smurfi
      Pensie, nou waaroor gaan die bemoerdgeite nou weer, nou die dag was ek vol bemoerdgeite , (nie dat dit heeltemal oor is nie) maar dit help om so bietjie stoom af te blaas nou en dan. Jy moet net nie vir my bemoerd raak nie ek speel net so bietjie met Josefat. My man reken die slimste van Josefat se kinners was die een wat toe op die ou einde Ginikoloog […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Bierpens
      Ek is bly Smurfie ... so deur die bemoergeid deur sukkel ek maar om 'n laggie raak te vat ... […]
  • Skrywers

    • Bierpens (516)
    • George (1)
    • Johan Meyer (2)
    • Sharpshoot (1)
  • RSS Vuurslag

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabeth waar die vakbond sy lede gaan raadpleeg oor moontlike deelname aan die voortslepende staking in die staatsdienssektor. SASFU verteenwoordig sowat twaalfduisend lede in die weermag en ander veiligheidsdienste. Die weermag het die laaste tyd baie gehelp om nie-stake […]
    • Baie geluk Steve!
      Ek wil ook net van die geleentheid gebruik maak om vir Steve Hofmeyr, bekende en geliefde Afrikaanse sanger ‘n gelukkige verjaarsdag toe te wens. Ons as aanhangers en ondersteuners dink aan jou vandag. Op sy mikrojoernaal op Twitter skryf hy vandag dat hy sy verjaarsdag in twee provinsies vier. Interessante reisplan. Mag jy tussen alles [...] […]
    • Stakers intimideer selfs mediese personeel
      stakende werkers wat aan die huidige staking van staatsamptenare deelneem het volgens berigte op Eyewitness News nie-stakende verpleegsters by hospitale in Johannesburg gedreig. Verpleegsters moes na skuiling vlug of self aan die betogings deelneem toe die betogers hospitale binnegestorm het. By een hospitaal het hulle selfs so ver gegaan om tot naby ‘n teat […]
  • RSS Malema in Die Nuus

    • Malema, AfriForum to talk - iAfrica.com
    • ANC Cape councillor on rape charge - Legalbrief (subscription)
    • White's stunts cheap - Business Day
    • National Briefs - Daily Dispatch Online
    • Private mine owners are thieves - Malema - Primedia Broadcasting - Eyewitness News
    • ANCYL wants Malema disciplinary action nullified - Times LIVE
    • Malema vs Zuma - Independent Online
    • Radical changes needed - Malema - News24
  • RSS Gedigte

    • Woordspeel Ansota
    • As die skryfgogga byt! Ansota
    • Die Vlinder Ansota
    • Was ek nog maar 'n kindjie klein Ansota
    • Tik Tok Tik Tok Knipoog
    • Ek is ’n arme boerenôi Krista
  • RSS Wordpress.Afr

    • Herriemerrie
    • Om die Kombuistafel
    • OLGA SE OKSELTJIES
    • Meermin se blog
    • Demoerin
    • Kouevuur
    • Wosonki
    • My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
    • SkalkSkryf
    • Ek is Anna
    • Brandnetel se Blog
    • SKOOR
    • SA Wurm FORUM Worm SA
    • Om te wonder
    • Stefaniewerth's Blog
    • Gardiol's Blog
    • Flippiefanus
    • Ongesensor
    • Van Waar Jy Kyk
    • Johanna
  • RSS Nuus

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabet […]
      vuurslag
    • Gun gelowige regeerders of ongelowiges mens meer vryheid? (Op Judith se aanvraag)
      Judith vra my om hierdie as ‘n nuwe draad oop te maak. Sy begin goed, deur seker te maak waar […]
      Retha
    • Honne red 'n lewe!
      Sjoe! Ounooi het my nou so hard geroep om hierdie nuusberig te deel en toe kon ek nie anders as om n […]
      zandie
  • RSS Harry se Tweets

    • CortinaXR6: @cuntoftheday Youve got it ass backwards as per usual. They want to sell the building. Get with it.
    • CortinaXR6: @Kayweeeeee Rooney dont play soccer with his dick. Leave him be.
    • CortinaXR6: @SkyCharlotte Its about time you show face again. We all miss you.


Die Plaas © 2007 All Rights Reserved. Using WordPress 9206 Engine
Entries and Comments.

Prosumer 1.4 made by Nurudin Jauhari