Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe
  • Home
  • About
  • Blog Rolletjie
  • TV
  • Musiek
  • Joernale
  • Reis & Verblyf
  • .
  • Photos

Elizabeth van der Merwe – FHM 2010

October 22, 2009 By: Bierpens Category: FHM 2010

No Gravatar
Easy AdSense by Unreal

Toe ek die foto op Die Plaas gelaai het ek terrug gedink aan die jare toe ek en Mev Pens Model foto’s en Troues gedoen het vir ‘n lewe. Daai jare was dit buite ons vermoeëns om ons werk of die modelle te adverteer. Met die FHM kompetiese dog ek toe ek wil probeer om die dametjie te kry om vir ons ‘n onderhoud toe te staan… Ek besoek toe die FHM link en skryf my humbel boodskappie … en wag.

Spoedig het ek ‘n vriendlikke e-pos van Lizzy terrug gekry … Eish Thankx for the honor Lizzy

Elizabeth van der Merwe is woon agtig in PE en studeer vir ‘n Personal Trainer en sy is deeltyds ‘n model (kan maar voltyds wees Lizzy jy praat mooi met ‘n kamera). Sy is duidelik opgewasse vir al die aandag wat sy gaan kry met haar FHM inskrywing en trek goeie komplimente van ondersteuners.

Sy is beslis ‘n volbloed dame en sy claim dit neem haar tussen 1 en 2 ure per dag om daai lyfie so fiets te hou. Dit is ook haar swak punt, ‘n man met net so ‘n mooi lyf en vol spiere sê sy. Lizzy is for sure a party animal en vreeslik warmbloedig van aard. Die tiepe girl wat die Energizer Bunny druk dat sy ogies traan.

Sy het groot afkeur in mans met Spedo’s? Hoe anders kan ‘n man sy spiere wys as in ‘n Spedo Lizzy?

Any Way Hier is die onderhoud soos dit afgegaan het. Ek wou dinge weet wat die gemoddelde boepens man aan die verkeerde kant van veertig wil weet van so ‘n pragtige model. Ek hoop dit gee die ou Toppies, wat Batchelors is, die nodige riglyne om so model die hof te kan maak ;)

Baie dankie dat jy iemand so nederig soos Bierpens die kans gee om jou te woord te staan. Wow … dis ‘n hengse eer … Kan jy asseblief ‘n never been published foto of dalk twee of drie vir my laat kry wat ek saam die onderhoud op Bierpens.Co.Za kan plaas. Aangesien dit my eerste onderhoud is moet dit spesiaal wees vir die Bierpens se lesers …

Omdat dit enige vol bloed man se droom is om ‘n model te date wil ek graag so bietjie inside tips probeer uit jou uit wurg van hoe moet mens te werk gaan om ‘n Mooi dame die hof te maak… So ons gaan sommer met die deur in die Huis val …

Voor Keure en Af Keure in Mans

Boepens of Spierkas?

In ageneem dat ‘n man met ‘n boepie nou al geld innie bank het … ‘n huis op die bult en ‘n lang plat kar…

Lizzy: Elke vrou will n man met n spierkas he maar uit ondervindingmoet ek n man met die boepens kies want hulle weet hou om n mooi meisie te waardeur.

Harde baard of melk baard?

Dink nou mooi … soek jy ‘n jong man vol streke of ‘n ou bok met baie ondervinding …

Lizzy: Ek sal moet se n man met ondervinding is die man vir my.

Sou jy en ‘n vriend uitgaan vir die aand – wat sal jy van hom verwag?

Moet hy ‘n gentleman wees en dinge vir jou doen bv. deure oopmaak, stoel uit trek, opstaan as jy die vertrek verlaat of terrug keer..

of is jy een van die new age vrouens wat nie omgee oor die dinge nie..

Lizzy: Ek is ” old school “. n man moet respek he vir n vrou. En as hy my uit vat moet ek al wees wat vir hom bestaan.

Loopbaan voor uitsigte

Ons lees in jou Profile jy sal graag ‘n Playboy bunny wees? Het jy al geoefen daar voor?

Lizzy: (geen komentaar gekry op die ene nie ;) )

Ek dink dit was seker maar ‘n kak vraag, maar shit man ek is net mens …

Sal jy as alternatief vir Playboy ‘n photo shoot in Loslyf of Hustler oorweeg?

Lizzy: Sulke foto’s kan altyd later in jou lewe by jou kom spook. So as die prys reg is sal die foto’s reg wees.

Sou Hugh Hefner jou nooi om in die Mansion te gaan bly sou jy dit oorweeg?

Lizzy: Hy hoef nie twee keer te vra nie.

Waar sien jy jouself oor 10 jaar?

Lizzy: Gelukkig getroud met kinders. Werk as n personel trainer wat n verskill maak in mense se lewens.

Dating Tips

Is jy tans single of date jy?

Lizzy: Kom ons se net ek hou my opsies oop.

Romantiese ete … Picnic in a Park or Restaurant?

Lizzy: Picnic in a park

Romantiese ete … Breakfast on the Beach or Whimpy?

Lizzy: Breakfast on the beach

FHM gee nie ons jou Bio Stats nie?

Lizzy: Ek is adrenilien junkie , lief vir vinnige motors en mal oor die buite lewe. n Bok vir sports en probeer altyd om mense te maak lag. Ek glo in wie ek is en lewe by die waardes waar mee ek groot gemaak is as n regte afrikaaner.

Algemeen

See of Bos?

Lizzy: Moet se altwee. Solank ek biute is is ek gelukkig.

Facebook Group/Profile?

Lizzy: Ek gaan binnekort n groep maak. Moet net uitvind hoe om dit te doen.

Bierpens, Die Gentleman wat hy is het toe dadelik aan die werk gespring en vir die mooie dame ‘n Face Book Fan Club ge-create …

Afkeure?

Lizzy: Mense wat nie maniere het nie en die kinders nou se dae wat nie respek het vir die ouer geslag.

Enige troetel naam(nick name) wat jy genoem word?

Lizzy Antwoord: Lizzy

Ek stuur laater vanmiddag vir jou die foto’s.

Groete Lizzy

Mense Julle kan Elizabeth van der Merwe se FHM Proefiel gaan lees en ook vir haar stem SMS MODEL 46 to 34973

Liz is ‘n deeltydse model en mense wat mode perades of ‘n foto model soek kan gerus met haar in verbinding tree.

Dit is duidelik dat Lizzy ‘n spontane persoon is en sag op die oog is. Ek glo sy sal ‘n aanwins wees vir enige produk wat sy kies om haar naam by te sit en wens haar alle sterkte toe met die Reuse Kompetiesie wat sy aangepak het …

Baie dankie vir jou vriendelikke same werking en ek sal die hele posting eers vir jou deur gee voordat ek dit plaas … Verander gerus jou noem naam en as jy ‘n video clip het wat jy wil wys gee my die youtube link of laat weet my as ek jou kan help om dit op te laai op my Tube Channel… Ek sou graag die onderhoude op Video wou doen maar PE is bietjie wyd vir my …

You Go Girl!!

Nova Plus IPL

-


15-10-42227

15-10-42266

Advertensie

Onder Die Lapa (R18)

Die Lapa is kuier plek vir meer volwasse besprekkings. Hier bespreek Bierpens Geloof, Sexuele oortuigings, Politiek en soms Naaktheid. As jy bang is die dinge mag jou pla moenie hier kom kuier nie.

Gesê

[inlinefeed rss_feed_url="http://bierpens.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=6]

Julle Komentaar

[inlinefeed rss_feed_url="http://bierpens.wordpress.com/comments/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=4]

Advertensie

Bierpens Loergaatjie

Hier kan julle die wêreld saam Bier kom beloer gewoonlik deur die lens van sy kammera foon. Amper soos Bier on the Run. Bier Alive!

[inlinefeed rss_feed_url="http://www.bierpens.blogspot.com/atom.xml" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=6]

Nuwe Nuus

Hier deel Bierpens sy gedagtes oor verwante nuus gebeure en dinge wat in die media verskyn.

[inlinefeed rss_feed_url="http://bierchat.blogspot.com/atom.xml" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=6]

Kekkel

Op Kekkel kan enige iemand saam kom gesels en ons nooi jou dalk om jou eie bydraes by die multi gebruiker webjoernaal te kom maak. Jy moet net verseker wees dat jy ook nodig het om dikvellig te wees.

Gekkel

[inlinefeed rss_feed_url="http://kekkel.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=4]

Gekloek

[inlinefeed rss_feed_url="http://kekkel.wordpress.com/comments/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false newwindow=true display=4]

Advertensie

Galzone

Bierpens het dit goed gedink om die voer in te bring aan gesien dit so opvoedkundig is en een van die skrywers op Kekkel ook hierdie Webjoernaal by hou.

[inlinefeed rss_feed_url="http://galzone.co.za/wp/?feed=rss2" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=3]

Advertensie

Om Die Kombuis Tafel

Enige Plaas huis het ‘n Kombuis tafel nodig om by te sit en koffie drink, naaldwerk doen of net te sit en gesels. Wie beter as Ingrid se werk hier te wys sodat ons haar maklik kan besoek en lekker gesels.

Ingrid Skryf

[inlinefeed rss_feed_url="http://ingridventer.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=3]

Julle Komentaar

[inlinefeed rss_feed_url="http://ingridventer.wordpress.com/comments/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=3]

Vuurslag

Die Plaas se vuurherd waar ons nabetragting, oorsig en advies kan kry en met mekaar kan bespreek. Vuurslag het ‘n manier om deur probleme te werk en nie noodwendig by antwoorde uit te kom nie, maar wel oplossings te vind… ??? so iets …

Vuurslag Skryf

[inlinefeed rss_feed_url="http://vuurslag.wordpress.com/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=5]

Julle Komentaar

[inlinefeed rss_feed_url="http://vuurslag.wordpress.com/comments/feed/" displayfeedname=false displaydescriptions=true truncatetitle=false
newwindow=true display=3]

OfferForge

Related posts:

  1. Skool Kalender 2010
  2. 25 April 2010 nog Aardbewings?
  3. 2010 FIFA – 100 Dae … WTF
  4. Clarise de Villiers – FHM 2010
  5. Stem Dag 2009 en Steve 2010

6 Responses to “ Elizabeth van der Merwe – FHM 2010 ”

  1. # 1 WipneusNo Gravatar Says:
    October 22nd, 2009 at 15:29

    Die manne gaan hierdie baie geniet. ;)

    Sy klink vir my ook na ‘n oulike girl.

    Mooi gedoen Bierpens! :)

  2. # 2 Martina StevensNo Gravatar Says:
    October 22nd, 2009 at 19:55

    Oulike girl!
    Bierpens jy het cool vrae aan haar gestel. Haar response op jou vrae was baie goed.
    Wel gedaan!

  3. # 3 HarryNo Gravatar Says:
    October 22nd, 2009 at 19:57

    Ek wens ek was 20 jaar jonger! mooi kuiken!

  4. # 4 BierpensNo Gravatar Says:
    October 22nd, 2009 at 20:29

    Hi Harry

    Lees die Interview … moenie net Prentjies kyk nie … ek het moeite gedoen met die vrae …

  5. # 5 BierpensNo Gravatar Says:
    October 22nd, 2009 at 20:32

    Hi Martina

    Sal help as die mans die woorde ook lees en nie net na die prentjies kyk nie ….

  6. # 6 WipneusNo Gravatar Says:
    October 23rd, 2009 at 15:27

    Bierpens moenie so hard op ou Harry wees nie, hy kon mos nie help jy sit sulke mooi prentjies op nie ;) LOL

← Elizabeth van der Merwe – FHM 2010
Die soepel kus van vertroeteling →
  •  

    September 2010
    M T W T F S S
    « Aug    
     12345
    6789101112
    13141516171819
    20212223242526
    27282930  
  • Inhoud

    • Apartheid
      • Julius Malema
    • Bierpens
      • Blik op die Toekoms
      • Debatte
      • Die Reus
      • Disleksikaans
      • Fools
      • Grappe
      • Hengel
      • Kom ons blog
        • Ander se werke
        • Bemarking
        • Domain Naam
        • Soek Engines
      • Loergaaitjie
      • Noodweer
      • Nuwe Nuus
      • Sonne met die Honne
      • Ubutu ontleed
      • Vriende
    • Diere Maniere
      • Sharpshoot
    • Dollos Fees
    • English
    • FHM 2010
    • geloof
    • geskiedenis
    • Gesondheid
    • Mens Gemaakte
    • News
      • Sport
    • Parra Bashing
    • Plekke
    • Skool Hekse
    • Sommer Net
    • Stories
      • Pensie
    • Uncategorized
    • Video
    • Winkel
      • Boeke
      • DVD
      • Musiek
      • PC Games
    • Woman Raped
  • Bierpens

    • Disleksiese reg
    • Nuwe Nuus
    • Update
  • Blogroll

    • Development Blog
    • Documentation
    • Plugins
    • Suggest Ideas
    • Support Forum
    • Themes
    • WordPress Planet
  • Fotos

    • Valcano on Flicker
    • Ysland Vulkaan
  • Ingelse Blogs

    • Dosie wat Knor
    • Lem Alleen
    • Woman Rape
  • Online Games

    • Battle Ship
    • Black Jack
  • Fabulous Quotes

    “Women need to protect themselves. You put that condom in your purse and save your own fucking life.” -Lady Gaga

  • Recent Posts

    • Die Plaas
    • When two worlds colide …
    • Stakings – Luigatgeid of Vryheid van spraak?
    • Vryheid van spraak …
    • MXit – is ons kinders voorberei
    • Vroue Dag – Goed beplan
    • Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!)
    • Waar loop Pensie rond …
  • RSS Stories

    • 'n Bier teen die Karoo koue
      WAT gebeur as ’n klomp wynmense van die Wes-Kaap die Oos-Kaapse koue aandurf? Hier is ’n storie wat […]
      ellablou
    • Daar is dieretuine en dan is daar dieretuine ...
      Ek onthou nog die dieretuin by die Hartebeespoortdam. Wat ‘n treurige plek vir diere om hulle […]
      karen
    • Die wit rus
      Ek het anderdag op nog ‘n interessante storieblad afgekom danksy een van die deelnemers op Bie […]
      vuurslag
    • Nog 'n interessante storieblog
      Ek het vandag op ‘n interessante nuwe blog afgekom. skoppensvrau.wordpress.com Daar is ook […]
      vuurslag
    • 'n Wêreld sonder mense
      Daar is mense wat nie saamstem dat ‘n aarde met minder mense ‘n beter plek sal wees nie. […]
      karen
  • YouInsure

    Traffic Fines Toolkit

    21 Nova casino

  • RSS Earth Quakes

    • Earthquake building laws pushed through - Stuff.co.nz September 10, 2010
    • Earthquake, hay bale... it all seems luck really - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Earthquake: Specialist software comes into its own - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Back to school after Christchurch earthquake - New Zealand Herald September 10, 2010
    • Earthquake and honour to put life back into Bledisloe dead rubber - Sydney Morning Herald September 10, 2010
    • Quake: Day seven as it happened - TVNZ September 10, 2010
  • Meta

    • Log in
    • Entries RSS
    • Comments RSS
    • WordPress.org
  • Blog Reëls

    Manners are a sensitive awareness of the feelings of others. If you have that awareness, you have good manners, no matter what fork you use.

    deur Wipneus

  • Bierpens is hosted by AHosting.Net

  • Bring Jou Kant

    Die Plaas het baie inkomste strome wat help om gate toe te stop. Tog mag jy voel jy het die behoefte om 'n bydragie te lewer omdat hier wel iets is wat waardevol was. Sou dit die geval wees het ons dit nou vir jou moontlik gemaak.

  • Kontak:

    EMail:bierpens@forafrica.co.za

  • Nie Vir Mense jonger as 18 jaar oud nie.

    Drink maar moenie dronk word nie.

  • RSS Boere Gedagtes

    • Comment on Vryheid van spraak … by Bierpens
      En jou Punt Klippies ... ek het nie baie beef met Malema nie ... maar ZApiro sal dalk 'n ander nering moet gaan soek ... my punt is ... ek het rustig Malema Bashing gedoen en niemand gepla nie terwyl die Pers miljoene uit niks seggende opskrifte gemaak het oor ander mense se slaap kammer gewoontes ... Klippies ons volk het geloop en soek na die ding . […]
    • Comment on Vryheid van spraak … by Klippies
      Bierpens jy besef natuurlik dat sou die nuwe wetgewing ingestel word sal jy baie versigtig moet wees vir enige negatiewe uitsprake oor Malema. […]
    • Comment on Vroue Dag – Goed beplan by Harry
      he he he. Vroumense. Die Augustus winde het ook hier opgestaan vandag. […]
    • Comment on Waar loop Pensie rond … by Gatvol
      mmm Hoekom klink dit so bekend? Wag dat jy jou kinders begin skype wat in die vertrek langsaan is :lol: […]
    • Comment on Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!) by Harry
      My een pal in Swakop het 'n nifty virus geskryf waarmee hy hulle antwoord. Hy se dit werk, he he he. […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Smurfi
      Pensie, nou waaroor gaan die bemoerdgeite nou weer, nou die dag was ek vol bemoerdgeite , (nie dat dit heeltemal oor is nie) maar dit help om so bietjie stoom af te blaas nou en dan. Jy moet net nie vir my bemoerd raak nie ek speel net so bietjie met Josefat. My man reken die slimste van Josefat se kinners was die een wat toe op die ou einde Ginikoloog […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Bierpens
      Ek is bly Smurfie ... so deur die bemoergeid deur sukkel ek maar om 'n laggie raak te vat ... […]
  • Skrywers

    • Bierpens (516)
    • George (1)
    • Johan Meyer (2)
    • Sharpshoot (1)
  • RSS Vuurslag

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabeth waar die vakbond sy lede gaan raadpleeg oor moontlike deelname aan die voortslepende staking in die staatsdienssektor. SASFU verteenwoordig sowat twaalfduisend lede in die weermag en ander veiligheidsdienste. Die weermag het die laaste tyd baie gehelp om nie-stake […]
    • Baie geluk Steve!
      Ek wil ook net van die geleentheid gebruik maak om vir Steve Hofmeyr, bekende en geliefde Afrikaanse sanger ‘n gelukkige verjaarsdag toe te wens. Ons as aanhangers en ondersteuners dink aan jou vandag. Op sy mikrojoernaal op Twitter skryf hy vandag dat hy sy verjaarsdag in twee provinsies vier. Interessante reisplan. Mag jy tussen alles [...] […]
    • Stakers intimideer selfs mediese personeel
      stakende werkers wat aan die huidige staking van staatsamptenare deelneem het volgens berigte op Eyewitness News nie-stakende verpleegsters by hospitale in Johannesburg gedreig. Verpleegsters moes na skuiling vlug of self aan die betogings deelneem toe die betogers hospitale binnegestorm het. By een hospitaal het hulle selfs so ver gegaan om tot naby ‘n teat […]
  • RSS Malema in Die Nuus

    • Malema, AfriForum to talk - iAfrica.com
    • ANC Cape councillor on rape charge - Legalbrief (subscription)
    • White's stunts cheap - Business Day
    • National Briefs - Daily Dispatch Online
    • Private mine owners are thieves - Malema - Primedia Broadcasting - Eyewitness News
    • ANCYL wants Malema disciplinary action nullified - Times LIVE
    • Malema vs Zuma - Independent Online
    • Radical changes needed - Malema - News24
  • RSS Gedigte

    • Woordspeel Ansota
    • As die skryfgogga byt! Ansota
    • Die Vlinder Ansota
    • Was ek nog maar 'n kindjie klein Ansota
    • Tik Tok Tik Tok Knipoog
    • Ek is ’n arme boerenôi Krista
  • RSS Wordpress.Afr

    • Herriemerrie
    • Om die Kombuistafel
    • OLGA SE OKSELTJIES
    • Meermin se blog
    • Demoerin
    • Kouevuur
    • Wosonki
    • My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
    • SkalkSkryf
    • Ek is Anna
    • Brandnetel se Blog
    • SKOOR
    • SA Wurm FORUM Worm SA
    • Om te wonder
    • Stefaniewerth's Blog
    • Gardiol's Blog
    • Flippiefanus
    • Ongesensor
    • Van Waar Jy Kyk
    • Johanna
  • RSS Nuus

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabet […]
      vuurslag
    • Gun gelowige regeerders of ongelowiges mens meer vryheid? (Op Judith se aanvraag)
      Judith vra my om hierdie as ‘n nuwe draad oop te maak. Sy begin goed, deur seker te maak waar […]
      Retha
    • Honne red 'n lewe!
      Sjoe! Ounooi het my nou so hard geroep om hierdie nuusberig te deel en toe kon ek nie anders as om n […]
      zandie
  • RSS Harry se Tweets

    • CortinaXR6: @cuntoftheday Youve got it ass backwards as per usual. They want to sell the building. Get with it.
    • CortinaXR6: @Kayweeeeee Rooney dont play soccer with his dick. Leave him be.
    • CortinaXR6: @SkyCharlotte Its about time you show face again. We all miss you.


Die Plaas © 2007 All Rights Reserved. Using WordPress 734 Engine
Entries and Comments.

Prosumer 1.4 made by Nurudin Jauhari