My oge seer gekyk
Nou so sit ek die inbox op my bank foon al vir ses dae en stukkuend kyk. Ek kan die inbox al blind folded kry op die V360. So vrrr hy nou nou onverwags hier langs my … en glo dit vry … the eagle has landed and the buffalo’s delivered. Die bank staan propvol en die vrou se oge skitter weer. Tog is dit far and in between. Wat het gebeur dat die buffels so maer geword het. Wat my maandelikse budget was stop die week net ‘n paar ou maand gate toe. Daai is nie fair nie.
Ek was meer genee met die vetter buffels van laas jaar. Dog 2010 gaan ‘n duik in inflasie slaan en die begrotings te kort op die betalings balans effens uit balanseer, maar nee … hierdie is droogte buffels. Veld wagters lui die het nie wyd gewy nie …
Any way die maand stap al weer ou maand toe en mense staan al weer bakhand nader. … waar is my google tjekkie …
Related posts:

