Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe
  • Home
  • About
  • Blog Rolletjie
  • TV
  • Musiek
  • Joernale
  • Reis & Verblyf
  • .
  • Photos

Josefat – Die trotse Zulu #2

July 27, 2010 By: Bierpens Category: Loergaaitjie

No Gravatar
Easy AdSense by Unreal

Die son van die volgende dag bring warm gloed van verligting oor Josefat sou ou gebuigde bene. As hy maar nog net met ‘n spring in sy stap kan loop sal hy beter kan kyk agter die beeste by die veld, maar hy kan nie meer so flink en vêr loop nie so kan hy ook nie die beeste mee bring tot by goeie gras nie. So trap en eet hulle die gras stomp op die grond af en met die reën wat elke jaar minder word en verder van mekaar kom moet hy die grote van die troppie gereeld kleiner maak of hy sien hoe die beendere onder hulle velle groei tot knoppe.
 

Josefat sukkel met die kyk na die beeste. Sy oog maak sy gemoed diep binne hom seer, want as jong man was hy van ‘n trotse familie en sy pa se beeste was altyd die blinkste van rond vet wees. Josefat kan nie dink wat sy pa gaan op sy ore neer lê wanneer hulle weer aan die anderkant gaan ontmoet nie. Josefat het sy lewe goed gedoen en hy is oortuig hy het mooi agter sy drie vrouens gekyk. Hy weet hy het goed agter die grond gekyk. Josefat glo hy sal onder sy pa op die ler sit wat ryk na die sterre. Hy glo ook net bokant sy pa sal sy oupa sit.
 
Tog wonder Josefat of hy al die probleme reg beleg het en of die plek op die leer dalk nie vir sy broer beskore is nie, want dalk het hy nie goed genoeg gedoen nie, maar hy weet hy het gedoen wat hy kon en dat hy nie regtig sou beter kon doen nie al het hy harder probeer. Party van die probleme kom van ‘n ander wêreld en nie sy pa of sy oupa het hom met genoeg wysheid gelos om die probleem mee te baklei nie. Hy weet hy het baie aande met die seer agter die oog gaan slaap van dink en dink, maar die probleem se antwoord kon hy nêrens kry in dit wat hy geleer was nie.
 
So styf stap hy al agter die beeste aan, maar sy oge bly op die grond, want die beeste se velle span seer styf oor hulle geraamte en dit vat sleg aan Josefat se trots wees. Hy soek vir tekens in die veld vir reën … vir antwoorde en sommer om sy gemoed op te kikker, maar die nuus wat hy lees is nie goed nie. Die miere grou nes naby die rivier se loop. Daar is nie padda se wit skuim neste in die bome se takke wat oor die poele hang nie. Hy sien ook die veld bok se ooie loop leeg maag al weet Josefat dat die jong ramme van twee winters terug al sterk moet staan op die been. Hy sien hulle druk nie aan mekaar vir sterk wees nie. Hy sien die jong manne het nie erg om te skei en hulle eie gebied af te kamp nie.
 
Dit alles druk swaar op die ou man se gemoed, maar dit wat hy hier voor hom in die sagte sand in die droog rivier bedding sien is soos ‘n hoof opskrif van die witman se geskryfte papier van nuus wat slegte tyding bring. Hier in die sagte grond sien hy die spoor van ‘n groot spikkel kat mannetjie. Die nuus sou hom bly maak in sy jong dag. Al die jong manne sou bymekaar kom, want om ‘n vars nuwe vel gesny van die dooie spikkel kat se karkas koop vir jou baie gunste by die hoofman en jy kan eerste kies onder die jong maagde by die volgende riet dans, net na die koning klaar sy keuse gemaak het.
 
Josefat volg die spoor en kom onwillekeurig af op die plek in die droog rivier bedding wat in sy jong man wees jare ‘n diep kuil vol soet water was. Dis hier waar hy soos ‘n hero sy tweede bruid kon kies uit die sweterjoel maagde uit… dit was kort na die dood van sy eerste gespikkelde kat, maar sy moed is so droog soos die rivier bedding. Jare se verweer en son loop elke dag het omm oud en verrimpel gelos langs die groot pad van die lewe. In die takke van die groot boom sien hy die kwietsende stert van die mannetjie Ingwe. Jare in die veld het hom geleer lees dat daai kat nie onlangs geeet het nie en hy moet liewer sy afstand hou.
 
Slu beweeg die ou gestalte in die skadu van ‘n boom in en leun hy ingedagte teen die growwe stam. Nog ‘n probleem wat hy moet aanspreek. Die jare van spikkel kat jag is verby en hy moet nou nuus kry boop die berg by die goverment se veld wagters. Hoeveel sonne gaan sak voor hulle gaan opdaag en hoeveel beeste gaan die kat aan smul voor hulle hom van kant kom maak. Weemoedig dink hy aan die dae toe dit maklik was om probleme op te los, maar al die wild was mos kroon wild, maar deesdae is dit nie meer kroon wild nie dis sommer die gowerment se wild. Niks behoort mos meer aan hom en sy jag honde nie.
 
Hy moet mos deesdae op die vlaktes van sy voorvader se grond soos ‘n dief in die nag loop en strikke stel. Dit op sigself vat aan die ego van die ouman, want hoe vang mens ‘n trotse bok met ‘n stuk draad en vertel die voorvaarders jy offer die bloed van die lewe gestort an hulle. Stadig soos die dag draai kom die gedagtes van die ou man terug na die probleem voor hom. Groot en op aandag staan hulle. Die dogter van sy broer se reis. Die grond van sy klein kinders en die spikkel kat wat Nguni se vleis soet en sappig ving. Styf been kom hy orent en draai terug kraal se kant toe, want vannaand sal al die beeste in die doring kraal moet slaap.
 
Die son trek water en die berg waar agter hy (die son) slaap se pad is kort om te stap en dis afdraande. Josefat moet sy lyf wieg om die styf been stappie oor die dorre aarde vol te hou. Hy het gevergeet om die ousus vrou te vertel van die ete en nog lank nie eers die probleem van die kleinseun aan haar opgedra nie. Hoe kan een dag so skielik opstapel op ‘n ouman se skouers wonner hy terwyl hy al fluitend die beeste bymekaar maak. Steeks begin hulle een een kraal se kant toe staan. So in die stap wonder die ou man met die gebuigte lyfie of daar genoeg hout is om die vure hoog te laat brand vannaand, want more se dag moet almal eers hout nader sleep vir die vure brand. Mens weet nie wanneer die veld wagters die spikkel kat kom haal nie …
 
 
OfferForge

Related posts:

  1. Waar loop Pensie rond …
  2. Josefat die Trotse Zulu #3
  3. Josefat – die trotse Zulu
  4. Vulkane – Natuur se bydare tot Acid Rain
  5. Pasop vir die Zulu Slange

7 Responses to “ Josefat – Die trotse Zulu #2 ”

  1. # 1 SmurfiNo Gravatar Says:
    July 29th, 2010 at 09:18

    ooi storie van ou Josefat, moontlik het hy nie besef datdie winde van verandering toe reeds sterk begin waai het nie, so sterk dat al die goeie ou Josefatte weggewaai is. Die nageslagte van goeie ou Josefat wil nou die verniet land lamlê, wie weet. miskien kry hulle dit reg om die hele land lam te lê. Arme Josefat, wonder as hy so afkyk en sien wat sy mense doen noudat hulle die hele land net vir hulself teruggekry het??? en dat hulle nog steeds siels ongelukkig is oor die witman gekla het oor die wild in plaas van die vlieggie. Hullle kon blykbaar tot vandag nog nie die ou probleempie uitsorteer van destyds oor die kwessie van die wild of die vliegie nie :lol:

    Ja net so het die (hoe sê Harry ” ja die boere was mos heilig en engeltjies” ) baie verloor en swaar gekry hulle is deur die boereoorlog en het alles verloor, net so moes hulle ook weer van vooraf alles opbou. Huise is afgebrand vroue en kinders het gesterf in konsentrasie kampe beeste is doodgemaak. So het elkeen sy Geskiedenis, sy hartseer en swaarkry. Daardie jare het die Boere net so moes sukkel om hul kinders op skool te hou,om nie te praat van die depressie jare, maar as ek nou reg onthou het die boere nie die swartman se vee gaan steel nie, maar tog het hulle die witman s’n gaan steel, O, ja daardie jare het hulle al. Ai, en toe besluit die Ingilse ook dat die Boere mag nie meer ‘n woord Afrikaans ook mag praat nie… net Engels, ja dit is is ook waar nie eers op straat nie, wat nog van in die skole.

    Ek hoop ou Josefat die trotse zulu voorvader kan vandag met dieselfde trots na sy nasie en kinners kyk, en besef die wildsbokke en die vliegie kwessie is al 16jaar terug opgelos toe die land vir sy kinners gegee is, maar hulle kan dit nie so mooi verstaan nie. Hulle hou indabas van hoe om die land te kan lamlê en hoe hulle nog meer kan roof en steel, en ook hoe om Harry se “heilige engeltjie boere” ( bedoelende skeinheilige) te vermoor.

    Sorry Pensie maar die goeie ou Josefatte en Jonasse is by verre in die minderheid, as daar nog is. Ongelukkig is ek op die starium in my lewe waar ek genoeg gehad het van dom onnosel swartes wat net moeilikheid maak en almal se lewens ontwrig en dit het wragtig niks met die simpel woord “rassisme” te make nie, ek en my hele familie was nog altyd net goed vir swartmense, maar dankie, as ek vandag die land kan verlaat dan doen ek dit met ‘n spoed. Die “pose” wat hulle moes hou vir die 2010 sokker is nou mos weer verby.

    O, en as die arme swartetjies ‘n bankrot land ge-erf het, dan is hulle besig om dit totaal te verwoes met ‘n spoed. ek kry hulle geensins jammer nie. Ek sal maar eerder glo in wat ek sien gebeur as om te gaan delf in die verlede om hul wandade wat hul nou aanjaag te regverdig en te siestog foeitog. Ongelukkig staan ek agter die witman wat vermoor word . Ons is mos nou die Immegrante in ons land. waar wat daardie ou geskryf het. Elkeen kan glo en voel soos hy wil. Hulle het die land nou al 16jaar so wat? dit is hulle s’n ons plak nog net hier.

  2. # 2 HarryNo Gravatar Says:
    July 29th, 2010 at 11:00

    Soos met enige goeie storie. Is mens bang om kommentaar te lewer. Treffend! Ons wag om te kyk wat van ou Josefat gaan word.

  3. # 3 BierpensNo Gravatar Says:
    July 29th, 2010 at 14:58

    Hehehhhhehehe …. wowoooowowoowow … hahhahahhaaa … Smurfi die trandie loop oor my wange … eish Harry die storie van ou Josefat het toe sommer ‘n twist gekry wat ek nou moet ga sit en inwerk … ek het reeds so vyf inskrywings voor uit gemaak, want ek sit tog te lekker my keybord en klap met my nuut gevonde Afrikaanse spel toetser to sluip Smurfie se email hier in …

    Ek dog ek vertel die verlore ou man se smart verhaal … ek mee Beeld verf mos genoeg ons weergawe … maar ou Josefat moet seker nou ‘n verlore buite egtelikke kind optower om so paar van die plaas moorde te verduidelik … eish … Smurf … ken jy van ‘n gearbox en ‘n spanner … die twee gel nie ou girl …

  4. # 4 SmurfiNo Gravatar Says:
    July 29th, 2010 at 15:14

    Sorry man Pensie, ek was maar net so effe vreeslik de moeriglikheid in, maar dit is nou weer ‘n lang storie, … toe kom baklei ek sommer met Josefat en al sy beeste en vlië, met jou en Harry en die wind en die reën. Bly jy het darem lekker gelag, dit is dan maar die moeite werd. Nee wat vertel jy maar vir ons jou storie klaar van arme Josefat, ek belowe ek sal my gedra en mooi lees. ;)

  5. # 5 SmurfiNo Gravatar Says:
    July 29th, 2010 at 15:18

    Pens, ek is nie ‘n motor Mac. nie, ek weet darem wat ‘n gearbox is en ook wat ‘n spanner is maar verder gebruik ek dit nooit nie, en ek het ook nie brieke nie :lol:

    Harry ek dink Josefat gaan doodgaan want dit is al jare gelede ;)

  6. # 6 HarryNo Gravatar Says:
    July 29th, 2010 at 16:40

    Ja maar voor hy doodgaan moet hy nou eers daai twist in die storie deurlewe heheheehehe Niemand hou daarvan ‘n a swartman se storie a happy ending het nie :(

  7. # 7 SmurfiNo Gravatar Says:
    July 30th, 2010 at 08:57

    Ag nee man Harry ou Josefat se storie kan mos maar ‘n happy ending hê, ek sou vir ou Josefat ‘n Happy ending geskryf het. Shame hy is al klaar stok oud en die bene willie meer nie.

    Maar sy agter agter kleinkinners dis nou “Karrefat” en “TeeveeFat” en “Allesfat”, dis hulle wat so kwak maak innie land, en dit breek nou Josefat se ou hart in stukke hy gaan sterwe met ‘n rou snik oor sy agterkleinkinners veral oor Brandaffat.

← Josefat – die trotse Zulu
Josefat die Trotse Zulu #3 →
  •  

    September 2010
    M T W T F S S
    « Aug    
     12345
    6789101112
    13141516171819
    20212223242526
    27282930  
  • Inhoud

    • Apartheid
      • Julius Malema
    • Bierpens
      • Blik op die Toekoms
      • Debatte
      • Die Reus
      • Disleksikaans
      • Fools
      • Grappe
      • Hengel
      • Kom ons blog
        • Ander se werke
        • Bemarking
        • Domain Naam
        • Soek Engines
      • Loergaaitjie
      • Noodweer
      • Nuwe Nuus
      • Sonne met die Honne
      • Ubutu ontleed
      • Vriende
    • Diere Maniere
      • Sharpshoot
    • Dollos Fees
    • English
    • FHM 2010
    • geloof
    • geskiedenis
    • Gesondheid
    • Mens Gemaakte
    • News
      • Sport
    • Parra Bashing
    • Plekke
    • Skool Hekse
    • Sommer Net
    • Stories
      • Pensie
    • Uncategorized
    • Video
    • Winkel
      • Boeke
      • DVD
      • Musiek
      • PC Games
    • Woman Raped
  • Bierpens

    • Disleksiese reg
    • Nuwe Nuus
    • Update
  • Blogroll

    • Development Blog
    • Documentation
    • Plugins
    • Suggest Ideas
    • Support Forum
    • Themes
    • WordPress Planet
  • Fotos

    • Valcano on Flicker
    • Ysland Vulkaan
  • Ingelse Blogs

    • Dosie wat Knor
    • Lem Alleen
    • Woman Rape
  • Online Games

    • Battle Ship
    • Black Jack
  • Fabulous Quotes

    “Women need to protect themselves. You put that condom in your purse and save your own fucking life.” -Lady Gaga

  • Recent Posts

    • Die Plaas
    • When two worlds colide …
    • Stakings – Luigatgeid of Vryheid van spraak?
    • Vryheid van spraak …
    • MXit – is ons kinders voorberei
    • Vroue Dag – Goed beplan
    • Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!)
    • Waar loop Pensie rond …
  • RSS Stories

    • 'n Bier teen die Karoo koue
      WAT gebeur as ’n klomp wynmense van die Wes-Kaap die Oos-Kaapse koue aandurf? Hier is ’n storie wat […]
      ellablou
    • Daar is dieretuine en dan is daar dieretuine ...
      Ek onthou nog die dieretuin by die Hartebeespoortdam. Wat ‘n treurige plek vir diere om hulle […]
      karen
    • Die wit rus
      Ek het anderdag op nog ‘n interessante storieblad afgekom danksy een van die deelnemers op Bie […]
      vuurslag
    • Nog 'n interessante storieblog
      Ek het vandag op ‘n interessante nuwe blog afgekom. skoppensvrau.wordpress.com Daar is ook […]
      vuurslag
    • 'n Wêreld sonder mense
      Daar is mense wat nie saamstem dat ‘n aarde met minder mense ‘n beter plek sal wees nie. […]
      karen
  • YouInsure

    Traffic Fines Toolkit

    21 Nova casino

  • RSS Earth Quakes

    • Police and army to patrol quake areas - New Zealand Herald September 10, 2010
    • 500 Farmers Get Earthquake Update At Federated Farmers Meeting - Voxy September 10, 2010
    • Police given earthquake training for 'extremely unlikely crisis' - Telegraph.co.uk September 10, 2010
    • Earthquake appeal commission launched - New Zealand Herald September 10, 2010
    • 6.1 magnitude earthquake rocks Chile - Hindustan Times September 10, 2010
    • Burglars posing as insurance agents after earthquake - New Zealand Herald September 10, 2010
  • Meta

    • Log in
    • Entries RSS
    • Comments RSS
    • WordPress.org
  • Blog Reëls

    Manners are a sensitive awareness of the feelings of others. If you have that awareness, you have good manners, no matter what fork you use.

    deur Wipneus

  • Bierpens is hosted by AHosting.Net

  • Bring Jou Kant

    Die Plaas het baie inkomste strome wat help om gate toe te stop. Tog mag jy voel jy het die behoefte om 'n bydragie te lewer omdat hier wel iets is wat waardevol was. Sou dit die geval wees het ons dit nou vir jou moontlik gemaak.

  • Kontak:

    EMail:bierpens@forafrica.co.za

  • Nie Vir Mense jonger as 18 jaar oud nie.

    Drink maar moenie dronk word nie.

  • RSS Boere Gedagtes

    • Comment on Vryheid van spraak … by Bierpens
      En jou Punt Klippies ... ek het nie baie beef met Malema nie ... maar ZApiro sal dalk 'n ander nering moet gaan soek ... my punt is ... ek het rustig Malema Bashing gedoen en niemand gepla nie terwyl die Pers miljoene uit niks seggende opskrifte gemaak het oor ander mense se slaap kammer gewoontes ... Klippies ons volk het geloop en soek na die ding . […]
    • Comment on Vryheid van spraak … by Klippies
      Bierpens jy besef natuurlik dat sou die nuwe wetgewing ingestel word sal jy baie versigtig moet wees vir enige negatiewe uitsprake oor Malema. […]
    • Comment on Vroue Dag – Goed beplan by Harry
      he he he. Vroumense. Die Augustus winde het ook hier opgestaan vandag. […]
    • Comment on Waar loop Pensie rond … by Gatvol
      mmm Hoekom klink dit so bekend? Wag dat jy jou kinders begin skype wat in die vertrek langsaan is :lol: […]
    • Comment on Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!) by Harry
      My een pal in Swakop het 'n nifty virus geskryf waarmee hy hulle antwoord. Hy se dit werk, he he he. […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Smurfi
      Pensie, nou waaroor gaan die bemoerdgeite nou weer, nou die dag was ek vol bemoerdgeite , (nie dat dit heeltemal oor is nie) maar dit help om so bietjie stoom af te blaas nou en dan. Jy moet net nie vir my bemoerd raak nie ek speel net so bietjie met Josefat. My man reken die slimste van Josefat se kinners was die een wat toe op die ou einde Ginikoloog […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Bierpens
      Ek is bly Smurfie ... so deur die bemoergeid deur sukkel ek maar om 'n laggie raak te vat ... […]
  • Skrywers

    • Bierpens (516)
    • George (1)
    • Johan Meyer (2)
    • Sharpshoot (1)
  • RSS Vuurslag

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabeth waar die vakbond sy lede gaan raadpleeg oor moontlike deelname aan die voortslepende staking in die staatsdienssektor. SASFU verteenwoordig sowat twaalfduisend lede in die weermag en ander veiligheidsdienste. Die weermag het die laaste tyd baie gehelp om nie-stake […]
    • Baie geluk Steve!
      Ek wil ook net van die geleentheid gebruik maak om vir Steve Hofmeyr, bekende en geliefde Afrikaanse sanger ‘n gelukkige verjaarsdag toe te wens. Ons as aanhangers en ondersteuners dink aan jou vandag. Op sy mikrojoernaal op Twitter skryf hy vandag dat hy sy verjaarsdag in twee provinsies vier. Interessante reisplan. Mag jy tussen alles [...] […]
    • Stakers intimideer selfs mediese personeel
      stakende werkers wat aan die huidige staking van staatsamptenare deelneem het volgens berigte op Eyewitness News nie-stakende verpleegsters by hospitale in Johannesburg gedreig. Verpleegsters moes na skuiling vlug of self aan die betogings deelneem toe die betogers hospitale binnegestorm het. By een hospitaal het hulle selfs so ver gegaan om tot naby ‘n teat […]
  • RSS Malema in Die Nuus

    • Malema, AfriForum to talk - iAfrica.com
    • ANC Cape councillor on rape charge - Legalbrief (subscription)
    • White's stunts cheap - Business Day
    • National Briefs - Daily Dispatch Online
    • Private mine owners are thieves - Malema - Primedia Broadcasting - Eyewitness News
    • ANCYL wants Malema disciplinary action nullified - Times LIVE
    • Malema vs Zuma - Independent Online
    • Radical changes needed - Malema - News24
  • RSS Gedigte

    • Woordspeel Ansota
    • As die skryfgogga byt! Ansota
    • Die Vlinder Ansota
    • Was ek nog maar 'n kindjie klein Ansota
    • Tik Tok Tik Tok Knipoog
    • Ek is ’n arme boerenôi Krista
  • RSS Wordpress.Afr

    • Herriemerrie
    • Om die Kombuistafel
    • OLGA SE OKSELTJIES
    • Meermin se blog
    • Demoerin
    • Kouevuur
    • Wosonki
    • My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
    • SkalkSkryf
    • Ek is Anna
    • Brandnetel se Blog
    • SKOOR
    • SA Wurm FORUM Worm SA
    • Om te wonder
    • Stefaniewerth's Blog
    • Gardiol's Blog
    • Flippiefanus
    • Ongesensor
    • Van Waar Jy Kyk
    • Johanna
  • RSS Nuus

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabet […]
      vuurslag
    • Gun gelowige regeerders of ongelowiges mens meer vryheid? (Op Judith se aanvraag)
      Judith vra my om hierdie as ‘n nuwe draad oop te maak. Sy begin goed, deur seker te maak waar […]
      Retha
    • Honne red 'n lewe!
      Sjoe! Ounooi het my nou so hard geroep om hierdie nuusberig te deel en toe kon ek nie anders as om n […]
      zandie
  • RSS Harry se Tweets

    • CortinaXR6: @cuntoftheday Youve got it ass backwards as per usual. They want to sell the building. Get with it.
    • CortinaXR6: @Kayweeeeee Rooney dont play soccer with his dick. Leave him be.
    • CortinaXR6: @SkyCharlotte Its about time you show face again. We all miss you.


Die Plaas © 2007 All Rights Reserved. Using WordPress 2814 Engine
Entries and Comments.

Prosumer 1.4 made by Nurudin Jauhari