Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe
  • Home
  • About
  • Blog Rolletjie
  • TV
  • Musiek
  • Joernale
  • Reis & Verblyf
  • .
  • Photos

Josefat – die trotse Zulu

July 27, 2010 By: Bierpens Category: Loergaaitjie

No Gravatar
Easy AdSense by Unreal

Josefat het deur jare se goeie raad en daad beheer gekry oor menigte. Sy mense se grond het gestrek tussen twee riviere tot oor die berg teen die koning se grond vas. Volgens Josefat se mense was dit ‘n goeie ding, maar Josefat was bekommerd. Binne die diep donkertes van sy gemoed het iets hom gepla. Nie net het meer en meer kinders moes loop staats skool toe vir lees en skryf nie, maar al die sterk mans het reeds in die jare van sy voor ouers weg getrek myne toe vir werk en geld om die kinners by die skool te kan hou.
 

Of dit ‘n goeie of ‘n slegte ding is die weet Josefat nou nie, maar hy kry nie genoeg mense bymekaar om al die veld se beeste by te hou nie. Dit is klaar moeilik want die goverment het in sy groot groot oupa se dag al die wild by die veld kom dood skiet omdat dit die bees van die witman siek gemaak het. Ou Josefat verstaan nie hoekom die witman so geheg is aan sy lendelam beeste nie, want hy wat ‘n ou man van die veld is weet dat dit nie die wild is wat die witman se bees siekmaak nie, maar die vlieg.
 
Hy praat met die man wat kom by die veld, maar dis asof daai witman in die witjas half doof is. Hy groet Josefat altyd beleef en betaal hom om in die veld van sy mense rond te loop in sak meel en suiker, maar as Josefat van die vlieg begin praat draai die man net om en loop met sy bord en dun glasies en leer tas die veld in. Josefat se asem is min en hy kan nie praat en loop by dieselfde tyd nie, maar die jong witman wil nie wag om te hoor wat Josefat hom seg nie. Hoe meer Josefat vertel van die witman se koei wat vrek hoe vinniger stap die witman die veld in.
 
So kom die dag toe dat Josefat se klein seun met ‘n blink kar sonder osse, perde of muile op die grond van sy voorvaarders aan kom. Umkhulu … groet die seun beleef … en nog voor die tradisionele verwelkoming afgehandel is val die kind ook toe sommer met deur in die huis. Oupa die witman wil die grond by ons koop. Josefat is verstom. Die grond kan dan nie verkoop word nie verduidelik hy aan die kleinkind. Oupa hy sal koop hom vir net 99 jaar. Dan is die pampier van die witman in orde oupa. Ons stamp dit by die office van die magistrate.
 
Nou weet ou Josefat twee van die dinge wat wel ‘n probleem is wat hy nie kan weg praat nie. Hy het nie sterk jong manne om beeste by die veld te hou nie en dat die kleinseun wel kan aanspraak maak op deel van die grond van sy voorvaarders want dis die grond van sy voorvaarders net soveel as wat dit die grond van die voorvaarders van Josefat is, maar hy sal eers moer indaba. Dit kan paar mane se draai vat, want hoe gaan hy nou woord by almal kry wat moet kom indaba. Hy sal die dogter van sy broer moet stuur om hulle te gaan soek en bymekaar maak. Sy was nog nooit uit die stat uit gewees nie.
 
Dit het amper ses sonsakke se dae geneem om uit te vind hoe die kind daar gaan kom en wat dit sou kos. Josefat het bietjie geldjies in ‘n kassie in die hoek van die hut wegesittoe gewikkel in ou meel sakkies vir so ‘n dag, maar hy weet nie of die genoeg sal wees om die taak te verig nie. So gaan sit hy in die hoek van die hut op sy hurke en wikkel die lappe om die blink en pampier geld los. Josefat het geen erg aan die pampier geld nie, maar is al meer as een keer aan hom ge verduidelik dat dit meer werd is as die mooi blink van die harde geld.
 
So vou hy hulle oop en sit hulle, in die straaltjie son wat by die hut inloer, soort by soort. Hy draai dit styf toe in ‘n lyfband want die sal hy nou vir die jongeling moet gee om mee die reis te begin. Hoever sy sal kan reis met die en hoe lank sy sal weg wees het hy nou nie voor somme nie, maar hy dink die maan sal twee keer vol wees voor sy terug is. So sit Josefat en dink aan die preek wat hy die jongeling moet gee om haar vir die onbekende reis voor te bery, maar hy weet al sy kennis is te min om haar toe terus vir die groot en belangrikke taak.
 
Die ding verg nog meer dinkwerk. want ruil transaksies is Josefat goed mee, maar hy verstaan nie die ding van tel en geld so mooi nie. Hy dink toe so … as hy nou dink aan hoeveel geld die grond voor moet pa staan dan is dit in beeste se getalle. Josefat weet dat as ‘n man vrou vat is dit elf beeste en hy weet hy moet vier beeste verkoop elke keer as sy eie dogter moet terug skool toe by die groot stad vir verder leer. Josefat verstaan van die leer storie, maar hy wonder steeds hoe lank dit aanhou, want die kind van hom moes nou al klaar wees met skool, maar dit wil nie klaar raak nie.
 
Nou dink Josefat dat die grote van die stuk grond met beeste bewei kan vyf kinders by die skool hou tot anderkant hulle moes al getrou het tyd. Vier beeste vierkeer by een jaar vir 15 jaar vir vyf kinders. So hy sal moet vrae vir die geld dieselfde as vir die hoeveelheid beeste. Maar nou wonder hy wat hy met al die se geld gaan maak en wie gaan al die geld oppas as hy wat ou Josefat is nou nie meer daar is nie. Eish dink Josefat die is nou meer en meer van ‘n probleem. Hoe gaan hy nou tyd kry om al die probleme voor antwoorde te kry, want hy moet self by die veld loop by die dag en die beeste terug kry by die doring kamp by die aand.
 
Ek sien jou my oom …hoor hy die kind se soet jong stem agter hom praat … ek sien jou dogter van broer … antwoord Josefat terug. oom het my laat kom … breek sy die lang stilte verleë. Sy weet van kleintyd sy moet die oumense van die stat respekteer, maar sy weet ook dat hulle moet gehelp word om te leer dat die son nie wag nie en met die mense wat elke dag minder word soos hulle agter hulle kinders aantrek of die kinders weg trek vir ‘n beter lewe, word die werk elke dag meer en kan mens nie meer staan en wag vir die gras om te groei nie.
 
Ek het groot en belangrikke werk vir jou dogter van my broer …dit lê swaar op Josefat se gemoed. Hy moet een van die uithaler jonges wat bydrae lewer tot die voortbestaan van die gemeendskap vir ‘n onbepaalde tyd weg stuur en hy weet nie wie gaan haar pligte kan oorneem nie. wat is dit my oom … oom weet tog ek sal amper enige iets vir my  oom doen … amper enige iets … wat praat jy nou dogter van my broer … hy gigel so binne homself, want hy weet die skaam kind sal deur vuur loop vir hom. my oom weet ek sal die bees agter die berg gaan haal as hy  daar verdwaal … ek weet dogter van broer … ek weet … maar hierdie is ‘n groter opdrag … hierdie is ‘n belangrikke versoek en jy sal eers twee keer daar oor moet slaap …
 
So staar die twee mekaar aan en hy kan die onsekerheid in die jong maagd se gesig sien opwel. Soos die water van die rivier wat teen die ou opdrifsels van die vorige reën vas druk en ‘n dam aan die opkant vorm. So sien die ou man die jong vrou se gemoed vol loop … tot dit soos die water die wal van opdrifsels breek en alles mee sleur die afdraande af… my oom jy praat met my bang maak woorde … ek sien jou woorde en lees jou gesig … my oom jy is self bang van die grootheid van die taak wat jy my wil gee.
 
Dit bevestig die ou man se vermoede. Die kind se mense kennis gaan sy nodig kry om die taak te verig. Sy is die regte persoon vir die taak … maar eers moet hulle ‘n mini indaba hou en hy moet haar ma ook inlig … sy oorlede broer se vrou is nie ‘n maklikke mens nie, maar hy weet hy het die troefkaart … hy weet hy sal haar arm kan draai om in te stem dat haar oudste dogter die taak sal aanvaar … jy, dogter van my broer, en jou ma die weduwee van my broer moet kom more se aand en ons gaan pap deel saam vleis wat ek gister van die bok in die strik gesny het … dis reg so my oom … ek sal my ma bring en ons kan praat en eet terwyl ons luister na die grootheid van die probleem …
OfferForge

Related posts:

  1. Waar loop Pensie rond …
  2. Josefat die Trotse Zulu #3
  3. Josefat – Die trotse Zulu #2
  4. Pasop vir die Zulu Slange

One Response to “ Josefat – die trotse Zulu ”

  1. # 1 HarryNo Gravatar Says:
    July 27th, 2010 at 19:40

    Eish. Die tipe van waarheid is ongenaakbaar. Sonde van die vaders.

← Ons kla te maklik
Josefat – Die trotse Zulu #2 →
  •  

    September 2010
    M T W T F S S
    « Aug    
     12345
    6789101112
    13141516171819
    20212223242526
    27282930  
  • Inhoud

    • Apartheid
      • Julius Malema
    • Bierpens
      • Blik op die Toekoms
      • Debatte
      • Die Reus
      • Disleksikaans
      • Fools
      • Grappe
      • Hengel
      • Kom ons blog
        • Ander se werke
        • Bemarking
        • Domain Naam
        • Soek Engines
      • Loergaaitjie
      • Noodweer
      • Nuwe Nuus
      • Sonne met die Honne
      • Ubutu ontleed
      • Vriende
    • Diere Maniere
      • Sharpshoot
    • Dollos Fees
    • English
    • FHM 2010
    • geloof
    • geskiedenis
    • Gesondheid
    • Mens Gemaakte
    • News
      • Sport
    • Parra Bashing
    • Plekke
    • Skool Hekse
    • Sommer Net
    • Stories
      • Pensie
    • Uncategorized
    • Video
    • Winkel
      • Boeke
      • DVD
      • Musiek
      • PC Games
    • Woman Raped
  • Bierpens

    • Disleksiese reg
    • Nuwe Nuus
    • Update
  • Blogroll

    • Development Blog
    • Documentation
    • Plugins
    • Suggest Ideas
    • Support Forum
    • Themes
    • WordPress Planet
  • Fotos

    • Valcano on Flicker
    • Ysland Vulkaan
  • Ingelse Blogs

    • Dosie wat Knor
    • Lem Alleen
    • Woman Rape
  • Online Games

    • Battle Ship
    • Black Jack
  • Fabulous Quotes

    “Women need to protect themselves. You put that condom in your purse and save your own fucking life.” -Lady Gaga

  • Recent Posts

    • Die Plaas
    • When two worlds colide …
    • Stakings – Luigatgeid of Vryheid van spraak?
    • Vryheid van spraak …
    • MXit – is ons kinders voorberei
    • Vroue Dag – Goed beplan
    • Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!)
    • Waar loop Pensie rond …
  • RSS Stories

    • 'n Bier teen die Karoo koue
      WAT gebeur as ’n klomp wynmense van die Wes-Kaap die Oos-Kaapse koue aandurf? Hier is ’n storie wat […]
      ellablou
    • Daar is dieretuine en dan is daar dieretuine ...
      Ek onthou nog die dieretuin by die Hartebeespoortdam. Wat ‘n treurige plek vir diere om hulle […]
      karen
    • Die wit rus
      Ek het anderdag op nog ‘n interessante storieblad afgekom danksy een van die deelnemers op Bie […]
      vuurslag
    • Nog 'n interessante storieblog
      Ek het vandag op ‘n interessante nuwe blog afgekom. skoppensvrau.wordpress.com Daar is ook […]
      vuurslag
    • 'n Wêreld sonder mense
      Daar is mense wat nie saamstem dat ‘n aarde met minder mense ‘n beter plek sal wees nie. […]
      karen
  • YouInsure

    Traffic Fines Toolkit

    21 Nova casino

  • RSS Earth Quakes

    • Wallabies to feel earthquake fallout - TVNZ September 7, 2010
    • Earthquake in Christchurch - The Economist (blog) September 7, 2010
    • Christchurch Earthquake - Voxy September 7, 2010
    • Some earthquake hit workers to get subsidy - New Zealand Herald September 7, 2010
    • NZ companies detail impact of earthquake - Sydney Morning Herald September 7, 2010
    • Heritage buildings to be demolished - New Zealand Herald September 7, 2010
  • Meta

    • Log in
    • Entries RSS
    • Comments RSS
    • WordPress.org
  • Blog Reëls

    Manners are a sensitive awareness of the feelings of others. If you have that awareness, you have good manners, no matter what fork you use.

    deur Wipneus

  • Bierpens is hosted by AHosting.Net

  • Bring Jou Kant

    Die Plaas het baie inkomste strome wat help om gate toe te stop. Tog mag jy voel jy het die behoefte om 'n bydragie te lewer omdat hier wel iets is wat waardevol was. Sou dit die geval wees het ons dit nou vir jou moontlik gemaak.

  • Kontak:

    EMail:bierpens@forafrica.co.za

  • Nie Vir Mense jonger as 18 jaar oud nie.

    Drink maar moenie dronk word nie.

  • RSS Boere Gedagtes

    • Comment on Vryheid van spraak … by Bierpens
      En jou Punt Klippies ... ek het nie baie beef met Malema nie ... maar ZApiro sal dalk 'n ander nering moet gaan soek ... my punt is ... ek het rustig Malema Bashing gedoen en niemand gepla nie terwyl die Pers miljoene uit niks seggende opskrifte gemaak het oor ander mense se slaap kammer gewoontes ... Klippies ons volk het geloop en soek na die ding . […]
    • Comment on Vryheid van spraak … by Klippies
      Bierpens jy besef natuurlik dat sou die nuwe wetgewing ingestel word sal jy baie versigtig moet wees vir enige negatiewe uitsprake oor Malema. […]
    • Comment on Vroue Dag – Goed beplan by Harry
      he he he. Vroumense. Die Augustus winde het ook hier opgestaan vandag. […]
    • Comment on Waar loop Pensie rond … by Gatvol
      mmm Hoekom klink dit so bekend? Wag dat jy jou kinders begin skype wat in die vertrek langsaan is :lol: […]
    • Comment on Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!) by Harry
      My een pal in Swakop het 'n nifty virus geskryf waarmee hy hulle antwoord. Hy se dit werk, he he he. […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Smurfi
      Pensie, nou waaroor gaan die bemoerdgeite nou weer, nou die dag was ek vol bemoerdgeite , (nie dat dit heeltemal oor is nie) maar dit help om so bietjie stoom af te blaas nou en dan. Jy moet net nie vir my bemoerd raak nie ek speel net so bietjie met Josefat. My man reken die slimste van Josefat se kinners was die een wat toe op die ou einde Ginikoloog […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Bierpens
      Ek is bly Smurfie ... so deur die bemoergeid deur sukkel ek maar om 'n laggie raak te vat ... […]
  • Skrywers

    • Bierpens (516)
    • George (1)
    • Johan Meyer (2)
    • Sharpshoot (1)
  • RSS Vuurslag

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabeth waar die vakbond sy lede gaan raadpleeg oor moontlike deelname aan die voortslepende staking in die staatsdienssektor. SASFU verteenwoordig sowat twaalfduisend lede in die weermag en ander veiligheidsdienste. Die weermag het die laaste tyd baie gehelp om nie-stake […]
    • Baie geluk Steve!
      Ek wil ook net van die geleentheid gebruik maak om vir Steve Hofmeyr, bekende en geliefde Afrikaanse sanger ‘n gelukkige verjaarsdag toe te wens. Ons as aanhangers en ondersteuners dink aan jou vandag. Op sy mikrojoernaal op Twitter skryf hy vandag dat hy sy verjaarsdag in twee provinsies vier. Interessante reisplan. Mag jy tussen alles [...] […]
    • Stakers intimideer selfs mediese personeel
      stakende werkers wat aan die huidige staking van staatsamptenare deelneem het volgens berigte op Eyewitness News nie-stakende verpleegsters by hospitale in Johannesburg gedreig. Verpleegsters moes na skuiling vlug of self aan die betogings deelneem toe die betogers hospitale binnegestorm het. By een hospitaal het hulle selfs so ver gegaan om tot naby ‘n teat […]
  • RSS Malema in Die Nuus

    • Conference delegates note Shabangu's absence - Business Report
    • RHODA KADALIE: A party at war with itself and its own people - Business Day
    • ANCYL members to get schooling - Times LIVE
    • Zuma, Malema square off over succession - New Zimbabwe.com
    • Malema still to pay fine - Primedia Broadcasting - Eyewitness News
    • ANCYL wants Malema disciplinary action nullified - Times LIVE
    • We're going to take land back, Malema warns - Times LIVE
    • Malema vs Zuma - Independent Online
  • RSS Gedigte

    • As die skryfgogga byt! Ansota
    • Die Vlinder Ansota
    • Was ek nog maar 'n kindjie klein Ansota
    • Tik Tok Tik Tok Knipoog
    • Ek is ’n arme boerenôi Krista
    • TSUNAMIE 26/12/2004 Andrinie
  • RSS Wordpress.Afr

    • Herriemerrie
    • Om die Kombuistafel
    • OLGA SE OKSELTJIES
    • Demoerin
    • Kouevuur
    • Meermin se blog
    • Wosonki
    • My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
    • Ek is Anna
    • SkalkSkryf
    • Brandnetel se Blog
    • Om te wonder
    • SA Wurm FORUM Worm SA
    • Stefaniewerth's Blog
    • Flippiefanus
    • SKOOR
    • Gardiol's Blog
    • Van Waar Jy Kyk
    • Anne Bekker's Blog
    • kruidjie-roer-my-nie
  • RSS Nuus

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabet […]
      vuurslag
    • Gun gelowige regeerders of ongelowiges mens meer vryheid? (Op Judith se aanvraag)
      Judith vra my om hierdie as ‘n nuwe draad oop te maak. Sy begin goed, deur seker te maak waar […]
      Retha
    • Honne red 'n lewe!
      Sjoe! Ounooi het my nou so hard geroep om hierdie nuusberig te deel en toe kon ek nie anders as om n […]
      zandie
  • RSS Harry se Tweets

    • CortinaXR6: @Kayweeeeee Rooney dont play soccer with his dick. Leave him be.
    • CortinaXR6: @SkyCharlotte Its about time you show face again. We all miss you.
    • CortinaXR6: @SkyCharlotte Morning. To know Stig's identity would take all the fun away outof the guesswork Youre pretty as always.


Die Plaas © 2007 All Rights Reserved. Using WordPress 331 Engine
Entries and Comments.

Prosumer 1.4 made by Nurudin Jauhari