Ons kla te maklik

Kla ons te maklik oor die goeie ou dae. Die foto is elders geneem as mens net ‘n blik oor die ding gooi.
As ons kyk hoe dit elders gaan kla ons dalk nie te maklik oor die goeie ou Suid Afrika nie …
Related posts:
July 26, 2010 By: Bierpens Category: Uncategorized

Kla ons te maklik oor die goeie ou dae. Die foto is elders geneem as mens net ‘n blik oor die ding gooi.
As ons kyk hoe dit elders gaan kla ons dalk nie te maklik oor die goeie ou Suid Afrika nie …
Related posts:
| M | T | W | T | F | S | S |
|---|---|---|---|---|---|---|
| « Aug | ||||||
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
| 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
| 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
| 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
| 27 | 28 | 29 | 30 | |||
“Women need to protect themselves. You put that condom in your purse and save your own fucking life.” -Lady Gaga
deur Wipneus
Bierpens is hosted by AHosting.Net
EMail:bierpens@forafrica.co.za
Die Plaas © 2007 All Rights Reserved. Using WordPress 3135 Engine
Entries and Comments.
Prosumer 1.4 made by Nurudin Jauhari

July 26th, 2010 at 10:42
Pens daar is ‘n verskil tussen honderde potholes in die paaie asgv. nie instandhouding nie, en ‘n skielike sinkgat wat onverwags dalkies oornag ingeval het, is heeltemal ‘n ander storie as ons “potholes” op al wat pad is en die verwaarlosing van paaie.
Beslis kla mense nie oor niks as hulle kla oor verwaarlosing en agteruitgang van ons land se paaie nie. Om nie eers te praat van die Musipaliteite nie, meerderheid is bankrot en betaal nie eers Eskom nie. Mense betaal hul krag rekeninge maar die geld gaan nie na Eskom nie, waar gaan dit heen? Hoekom wou Eskom so rukkie terug van die dorpe in die Vrystaat se krag afsny?
Nee ons kla nie verniet oor die agteruitgang nie. ( OU SA.) waar daar gewerk was om op te bou en te verbeter, nie af breek en agteruitgang,
van alles nie, Daar is nie eintlik ‘n Ou S.A. nie dit is nog dieselfde SA. wat net met ‘n spoed uitmekaar val.
O, ja, en as mens worry oor dinge en praat oor sulke verwaarlosing en agteruitgang in die land dan noem hulle dit “Rassisme” en eintlik is dit omgee vir jou land en het kolkol met rassisme te doen. Die dag as hulle ophou moor, roof, plunder, afbrand, geld steel uit elke instansie waar hulle hul hande op kan kry, respek het vir hul land, dan sal ons seker ook nie meer “rassiste” genoem word nie, want dan raak hulle normaal, en kan alles weet normaal aangaan soos dit hoort in nog steeds dieselfde Suid Afrika, want dit is nie die Land wat ons vaal nie dis die regeringstelsel. Die Land is nog al die pad dieselfde OU Suid Afrika Suid Afrika, niks het NUWER geword nie, (behalwe biljoene rande se stadions en die Gautrein is nuut)
July 26th, 2010 at 11:14
Smurfi .. maak vir juo koppie tee … dan relax jy … want wat ek nou gaan kwyt raak gaan jou af pipi … maar ons regering het boedel oor gegee omdat ons die land bankrot bestuur het …
July 26th, 2010 at 15:26
Verduidelik tog vir ons leke dit asseblief Pens.
July 26th, 2010 at 18:23
Pensie, Lees nou die stukkie raak, nogal interessant.
Afrikaners is reeds almal ekspats
deur Quintin Diederichs
2010-07-26
http://www.beeld.com/MyBeeld/JouStorie/Afrikaners-is-reeds-almal-ekspats-20100726
July 26th, 2010 at 20:53
Ja Smurf … nou bring jy diepte na ‘n baie opervlakkige gesprek … eish altyd die soeker … maar steeds welkome bydragie tot my soeke na volmaaktheid …
July 26th, 2010 at 20:57
Urg … Huh? Eish Sharpie agter watter boere wortel wors gordyn het jy aan die slaap geraak … De Klerk moes boedel oorgee want ons land was bankrot teen die einde van die tagtiger jare … hoë inflasie Zim style was ons voorland … Die paar miljoene wat gesteel is sou in elk geval nie veel kon bydrae tot die swak instandhouding van spoorweg en sttas subsiedies aan boere nie.
SASOL moes hulle petrol in dollars gaan verkoop om ons binnelandse skuld las met buite landse valuta te kon delg … Dis hoekom TOLKON so skielik paaie moes bou … maar nee wat jy was daai jare seker nog op skool banke … sal nie kan onthou nie …
July 27th, 2010 at 06:24
Die laaste paar maande voor Mandela se vrylating was gekenmerk deur vergrype.mandela het by a lee staatskas aangekom. Pharpie. Pensie loop weer draaie om jou. Wys my een land met een regering wat nie in die skuld is nie. GB het tans a deficit van meer as 47 biljoen. Sharpie. Jy lewe in die kunsmatige wereld van kapitalisme.
July 27th, 2010 at 06:32
Nou kom bederf Harry al weer my pret … net as ek Sharpie se derms die hele plaas vol beginte sleep … maar Harry jy is reg en slaan die spyker op die kop. Dis ook nie moeilik om te besef dat mens nie ‘n swembad pomp kan herstel as jy moet kies tussen brood en koue swembad water nie.
Lyk my dis net grassroot kapitaliste wat Afrika probleme kan verstaan … vir die res is daar net winners or loosers …
July 27th, 2010 at 08:22
Ek gaan jou pret verder bederf he he he. Sharpie, toe Anc by die lee staatskas aankom wat daar geen kreet nie. Die invloei van kaitaal in SA se staatskoffer is enorm. So enorm dat ta gedink het hy sou dit nooit alles kon spend nie. Klein foutjie. ‘n fout wat almal maar maak. Cameron is die enigste man met a visie. Gaan tjek die potholes in die countries van Brittanje.
July 27th, 2010 at 09:03
Eish … Harry … maar my tone krul steeds van lekker kry … mens kan nie die feite weg wens nie …
July 27th, 2010 at 09:23
Al daai agv ‘n blote vraag…. Sjoe né. Serves me right om ‘n vraag te vra I guess.
July 27th, 2010 at 10:03
ja Sharpie … maar jy weet mos jou vrae … dit ly mos altoos tot antwoorde … en my inskrywings het baie kere duistere motiewe …
Any way daar kom inskrywing wat ek oor ‘n paar dele my siening oor die hele aangeleentheid mee sal probeer verduidelik … dis nie ‘n ware verhaal nie, maar as ek die Afrika probleme moet probeer verduidelik dan sal dit die manier wees wat ek die beste verstaan om te doen …
July 27th, 2010 at 10:33
De Klerk het nie ‘n ander keuse gehad as om die land weg te gee nie, (SA. moes maar alleen die mas opkom) ander lande was almal teen SA. agv. die apartheid stelsel, nou gee hulle weer geld en hulp maar dit word totaal verkeerd deur die nuwe regering “gebruik”. (dit is wat ek maar glo.) Destyds was Sa uitgeskop oral, nou is apartheid weg en die gelde en hulp stroom in, maar waar gaan dit alles heen?
July 27th, 2010 at 10:42
Wat ek bedoel dit was sankies, op sanksies teen SA. tydens De Klerk se regering, hoe kan ‘n land regtig floreer sonder uitvoere, in alle opsigte selfs sport toelatings, as daar enige sprake was of is van die De Klerk regering wat bankrot was, dan is dit agv. sanksies, so hy moes maar sê vat die land “for free en gratis” sodat die ander lande kon gelukkig wees. Nou wil hulle belê en gee en dan sit en huil as die geld wan bestee word.
July 27th, 2010 at 12:02
dit was om die gouprys los te kry van die rand … wie gee om vir sanksies …
July 27th, 2010 at 14:21
Ja Smurf. Die Boere is rein en onskuldig…
Dis die manier waarop jy dit vra sharpie. Jy het munt probeer slaan uit iets wat jy gedink het is bog praatjies.
July 27th, 2010 at 15:48
Nee Harry – ek het mos ruiterlik erken ek is ‘n leek op die gebied en dat Pens moet verduidelik wat hy probeer sê – julle 2 se fyn innuendo’s ontgaan my meestal.
So be it – the more things change, the more they stay the same. En dis maar net ‘n ou gesegde Harry – nie iets waaruit ek probeer muntslaan nie.
July 27th, 2010 at 17:29
So se jy ja. Toe die natte by die sappe oorgeneem het was die land glad nie woes en leeg nie. Vandat anc by die natte oorgeneem het het dinge nie regtig stil gaan staan nie. Daar is een van die ergste resessies aan die gang. Infrastruktuur suffer oral. In usa het a brug heel platgeval. Elke liewe staat lewe op die rand van disaster. Rsa is nie die uitsondering nie. Ek sou se dis die internationale norm. Maar dis die ou gewoonte. Kyk vir die naaste houtie om te blameer as iets foutgaan.
July 27th, 2010 at 17:40
ouch … sal jy stil staan smurfie … klink my Harry is lank nie klaar nie …
July 27th, 2010 at 19:33
He he he. Ek kan aangaan en aangaan oor die blamegame. Maar ek los liewer vir pensie om die swartman se kant ook te sien. Soos Josfat.
July 29th, 2010 at 10:39
Daar is groot verskil ook in iets soos ‘n brug wat eenkeer in 20jaar ineenstort of sulke normale dinge wat wêreldwyd gebeur. Maar om daagliks te lees van Munisipaliteite wat bankrot gesteel is, mense wat daagliks vermoor word, van alles wat daagliks agteruitgaan a.g.v. geen instandhouding nie. Groot verskil. En ja,.. blameer die onopgeleide Houties wat in hoë poste sit en ‘n rol speel, maar niks weet wat hulle eintlik veronderstel is om te doen nie. Elke liewe Staat leef op die rand van disaster is waar, mar hoekom dan nog skole en klinieke afbrand? die hele land probeer lamlê? Waar is die Houties met die breins om te sorg dat die verwoesting tog net kan stop, veral in die tye waar alle lande swaar trek? Nee wat ONSE HOUTIES VAT DIT NET NOG SO PAAR STAPPIES VERDER EN KYK OF HULLE “N RECORD KAN OPSTEL OM “N LAND TOTAAL TE KAN VERNIETIG.