Kritiek stuit die vloei van gedagtes
Soos ek sit en siek kinders deur agter stallige werk stoei vind ek dat Afrikaans eintlik ‘n lekker gebruiks taal is. Ek vind wat is die Afrikaanse woord vir Brain Storm, maar snaaks genoeg die woord is ouderdoms gebonde of is dit … mens van alle ouderdomme speel tog sokker … of dalk niein Suid Afrika nie … ek meen speel ons regtig sokker as mens na Zapiro se spot prent oor 2010 Xenephobia dan wonder ek of sokker wel in Suid Afrika gespeel word.
So sit en wonder ek nou oor kritiek. Ek is geleer dat alle kritiek goeie kritiek is, maar die skool handboeke voel anders oor die woordjie. Na die oudste my verduidelik het soos deur Juffrou aan hulle verduidelik is vind ek waarheid in gedagte. Hoe kan mens denkers sif van doeners as mens nie idees Brein Speel nie.
In die spel sal die diep denkers vinnig na vore kom en die doeners sal met minder werkbare idees na vore kom. … of is dit nou anders om. As mens nou Afrika kultuur verstaan en jy weet Westerse denk rigtings gaan geen goeie uitwerking op ‘n bepaalde gedagte gang hê nie dan is dit nou maar so dat jy kritiek gaan optel in jou gedagte gang, maar dis nie te sê dat die oplossing die denkers gaan voordelig wees nie.
So leer ek toe ook van d’s en t’s aan die einde van woorde … my genugtig … vind die meervoud en jy weet of die woord in ‘n d of ‘n t eindig …
Related posts:


July 22nd, 2010 at 18:36
So… wat is die Afrikaanse woord vir “brainstorming” ?
July 22nd, 2010 at 18:52
Na dit alles … eish …
July 22nd, 2010 at 18:55
Jammer, ek lees soos my gat, ek sien nou die woord is “brein speel”.
July 22nd, 2010 at 18:57
Ek sien nou jy is sommer so onsteld oor my dom vraag dat ek in die modderboksie is! Joke net – die moderation ding is seker vir ‘n ander rede.
July 22nd, 2010 at 19:03
Almal is in die modder … sorry … nee ek dog ek het my touch verloor …
July 22nd, 2010 at 19:04
111 E – Nuus … nog ‘n plaas aanval in KZN
July 23rd, 2010 at 09:41
Pensie die sokker is mos nou verby nou gaan hulle mos weer aangaan met die moorde. Tydens die sokker was mos gevra dat hulle tog net so bietjie moet wag met die moorde. En ek was verstom om te sien dat Durban se strate (tydens die sokkertydperk ) in die aande en deur die dag skoon gemaak was, daar het nie rommel oral rond gelê soos gewoonlik nie. Nee wat, nou is dit maar weer terug na die ou trant, en die koerante het so 2 tot 3 plaas aanvalle weer per dag. Eending Mal-emma se troepe kan hul “pose” hou vir ‘n tydperk solank dit nogig is om te maak of hulle sulke dierbare mense is.
Die kastige Zenefobiese aanvalle is maar net om die ander se winkels en huise te plunder en te beroof, omdat hulle nie wil werk vir hul eie goed en geld nie, nou gun hulle die wat wel probeer om te werk en ‘n besigheidjie te begin niks nie, hulle wil net Hê soos gewoonlik, vat en moor, en as alles op gevreet en vernietig is dan los hulle die mense om weer te kom opbou sodat hulle weer kan flippen alles vat. So sal dit aangaan en aangaan, ons eie swartes wil nie werk nie hulle wil net hê.
En weereens wat ek hier skryf het niks met rassisme te doen nie ek voel dit is hoekom hulle so optree.
July 23rd, 2010 at 09:44
Pensie, mense wat altyd te diep “denk” doen partymaal heeltemal te min, dan kom die doener en doen weer eerder en hy wen dan al die pad!
July 23rd, 2010 at 10:54
Pensie noudat jy so baie “Buffels” aankeer, doen jouself ‘n lekker ou gunsie en koop daardie klein blougesig boekie met die naam “Vier Briewe vir Jan Ellis” dit is regtig die lees werd. Ek het gister een gekry en nogal ‘n persoonlike getekende kopie!! Is ek nie lucky nie? Of het jy hom al klaar gekoop??
Harry ek weet jy is nou nie ‘n Steve ou nie maar die boek is regtig goed geskryf, as mens begin lees sit jy nie neer voor dit klaar is nie, en dan wens jy daar was meer om te lees. Jy sal dit dalkies ook geniet, jy is mos self ‘n goeie skrywer.
July 23rd, 2010 at 18:59
Hi Smurf … long time no see … nee wat Bierpens se extend van emails is maar so 9 ‘n dag … moenie worry nie …
Die ding met woord spelling en wisselwerking is eenvoudig Smurf … die feit dat ek die woord buffels baie gebruik maak nie die troppe groter en meer nie …