Pers Vryheid en Vryheid van Spraak
Die ding kom nou al ‘n lang pad en die Media het mos tekere gegaan of hulle verhewe is bokant ons mere mortals. Links en regs pers vryheid toegepas en tekere gegaan. Ek luister kraanig na ECR, maar die laaste tyd val my ore op ‘n tyd gleuf van ‘n Radio Boelie en ek vermy die stasie nou soos Tongelos.
Tog gaan die inskrywing nie oor swak Suid Afrikaanse gewoontes van skinder en boelie nie, maar oor die reg om te praat as iets jou pla. So het mense tekere gegaan oor die privaatheid van Politiekuste, mense wat nog nie veroordeel is nie en mense wat verhoor afwagtend is. Slagspreke het die Media se buffel troppe laat groei en dit was ‘n blossem tydperk vir die pers …
But is is payback time … te veel te lank het die skaal nou laat tip. Justice is having their own back en nou beweeg ons in die donker gange van ‘n Xenophobiese demokrasie in en vryheid van spraak word nou willens en wettens gemuilband. Kom osn blameer die ANC Regering, Julius Malema en self Rob McAap … maar eintlik is dit ons eie skuld …
Ons Media kon nie die monster beteul nie … nou moet iemand anders verantwoordlikke verslaggewing sal van nou af toe gepas word …
Related posts:


July 22nd, 2010 at 18:04
Ek dink dat om mediavryheid te eis, verslaggewers ‘n groot verantwoordelikheid op hul skouers neem. Hulle vlak van beriggewing moet van so ‘n aard wees dat hulle motiewe bo verdenking is. As die berigte egter ‘n individu teiken of bloot sensasie gedrewe is, dan word daar ‘n lyn gekruis. Mediavryheid = objektiwiteit, indien dit in subjektiwiteit gaan, dan kan die joernalis nie meer mediavryheid eis nie.
July 22nd, 2010 at 18:07
Baie diep Woorde … jy verwoord my frustasies …
July 23rd, 2010 at 13:07
Geore baie goed gestel ek stem 100% saam met jou.