Die omvang van E-Mail
Dit klink belaglik ek weet, maar ek moet deur omtrent 1600 emails per maand sif. Moenie dat ek nou dom klink nie dis wat oor is na my spam filters die meeste klomp tjol geslag het, die is net die restante wat oorbly en dt is meer as 90% spam, maar dis die belangrikke spam.
Van daai spam genereer my ou skoot stoot haar self. Dit was altyd minder toe ek Vodacom 3G gebruik het, maar of lately was die emails oor my sex lewe aan my self heelwat meer. Ek het die laaste maand meer tyd aan cookies was en tempory files delte spandeer as te vore. So kom ons kyk of die terug keer na Vodohell minder strain op my mail management gaan laai.
Tog moet ek die gevreesde Makro management toepas en baie van die emails wat kon gewaai het word deel van my daaglikse back-up prosedure wat weer ‘n ander deel van vader tyd se kosbare ure brand. Dit alles in ag geneem moet ek dan nog opvolg werk doen op die een of ses emails wat wel iets vir my besigheid kon beteken het.
As ek so sit en buffels wat weg kom probeer hokslaan en die na nag kers brand dink ek aan die inpak op my ESKOM belasting en of ek nie kan afskaal op my 11watt energy saver om die hele storie meer koste effektief te kan doen nie. So skuif ek nog 1600 emails vir laas maand wat nog nie almal gelees is na die argiewe toe sodat ek beter ag kan slaan op 729 wat die maand nog gelees en verwerk moet word. Ja baie is nou regtig klomp stront en kan maar liewer un subscribe word, maar dit alleen brand kosbare ure en bandwydte.
Ek soek so na maklikke maniere om jou belangrikke dokumente na gmail te stuur toe ontdek ek ‘n nuwe woord. E-Pos bangkrot skap. Dit is nou blykbaar as jy meer e-pos kry as wat jy kan lees en dit sommer dump om die nuwe dag se nuwe probleme aan te pak. Dit is hoe dit met my die naweek gegaan het na my trippie aan Pondoland.
Ek vind nou nog buffels wat dwaal in die afwesigheid van ‘n goeie adminastriewe beampte om hulle hok te slaan. Gaan sy blond en jonk wees?
Related posts:


July 21st, 2010 at 08:46
Gaan sy met a PC kan werk?
July 21st, 2010 at 13:48
maak dit saak?
July 21st, 2010 at 17:46
Klink of jy jy krale vol buffels bymekaar maak. Sommer so in Pondoland. Bly vir jou part, altyd lekker om te hoor as dit goedgaan met iemand. Oor jou emails – is dit junkmail of is jy so gewild dat almal ‘n stukkie van jou wil he?
July 21st, 2010 at 18:01
dank die vader nee … Tog nie dit nie George …
nee dis dinge wat ek by subscribe en ja baie soos ek genoem het junk mail … maar die wat geld maak sit tussen hulle vas …
July 23rd, 2010 at 13:10
En so tussen al daardie der duisende e-mails is daar nog van Smurfi se jokes ook,
SHAME nou kry ek jou regtig vreeslik, vreeslik, verskriklik jammer Pensie!!