ADSL vs Vodacom
So luister ek na wat almal my vertel en ek is nog nooit voorstander van ADSL nie. Op die 3 Gig deal wat ek met die kliënt gemaak het is ek minder op die net as ek ooit met 1 Gig Vodacom was. Vodacom is ook twee keer viniger as budget ADSL.
Nou hoe kan mens werk vir geld as jy ‘n budget het. Ek het moeilik genoeg my tyd opgedeel tussen Die Plaas en my buffel stropery. So ek is terug by Vodacom al kos dit my ‘n customer. Ek het nou regtig nie tyd om te stoei oor kinder kak nie.
Die padkaart is groot en ‘n kar seat moer ongemaklik na 13 ure agter die stuur. Ek wil spoedig my werk afhandel sodat ek tyd op Die Plaas en saam die familie kan spandeer. Daar is regtig nie tyd om te sokkel met argumente oor bandwydte en ander ruil transaksies nie.
Related posts:


July 20th, 2010 at 21:20
Jou gesin kom eerste.
July 21st, 2010 at 00:46
Hulle slag lekker aan die buffels don’t you worry …
July 21st, 2010 at 08:54
He he he. Dis nou een ding waarmee ‘n gesin goed is.