Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe
  • Home
  • About
  • Blog Rolletjie
  • TV
  • Musiek
  • Joernale
  • Reis & Verblyf
  • .
  • Photos

Nog nie Bloots gery nie

June 17, 2010 By: Bierpens Category: Uncategorized

No Gravatar
Easy AdSense by Unreal

Hulle almal dra oranje en drink bier

As julle dink ek is klaar met die Twee dames wat in die tronk moes sit omdat hulle Dutchy Dresses gedra het sit julle die pot vêr mis. Dit sou ‘n eentonige storie gewees het as al die Hollandse se sokker ondersteuners nie Oranje gedra het om hulle span te ondersteun nie, maar hier is ‘n slang in die gras en hy moet uit. Wat het FIFA teen Nederland dat hulle so gewaagd teen hulle optree. Dit is nou duidelik dat daar iets agter die skerms gebeur en ek beroep my op my vryheid van spraak om teen FIFA uit te spreek.

Why did you not arrest all the ladies in Orange … For that reason why did you not arrest everybody in Orange … Please advice …

Dutch fans wearing the traditional orange colours of the national team at a 2006 World Cup match at the Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart

Dutch soccer fans get into the party spirit in the centre of the Swiss capital Bern, ahead of their teams Euro 2008 clash with France

Dutch soccer fans get into the party spirit in the centre of the Swiss capital Bern, ahead of their team's Euro 2008 clash with France

Not Welcome in South Africa

OfferForge

Related posts:

  1. Internationale Insedent van Epidermiese preporsies
  2. Heeltemal belaglik
  3. Pensie soek ‘n Waghond
  4. Koos Kombuis
  5. Avatar PC Game by UBSOFT

8 Responses to “ Nog nie Bloots gery nie ”

  1. # 1 SmurfiNo Gravatar Says:
    June 17th, 2010 at 12:44

    Ek stem , al die ondersteuners was in oranje geklee, al waaraan die meisies skuldig was, is dat hulle vreeslik mooi en oulik gelyk het, in hul rokkies!! Dit is baie verkeerd om hulle te arresteer, laat mens regtig wonder wat agter alles sit? beslis ‘n slang in die gras of iets teen Hollandse ondersteuners. Maar ek dink ons sal spoedig hoor wat agter alles sit.

  2. # 2 HarryNo Gravatar Says:
    June 17th, 2010 at 13:47

    hulle het die Bavaria labels op hul rokke vir die kamera gewys. Bavaria maak bier in onder andere rotterdam. Bavaria is nie a fifa borg nie en die tweetjies het die kamera man geflous. Dis media hijack.

  3. # 3 HarryNo Gravatar Says:
    June 17th, 2010 at 13:52

    Bavaria kan vir hulle regmaak vir a helse hofgeding. Daai twee meisies en al hulle vriendinnetjies is skatryk na hierdie stunt. Dit was baie slim. Die hollanders is baie lief vir Bavaria. Ek het dit geproe. Flou.

  4. # 4 BierpensNo Gravatar Says:
    June 17th, 2010 at 13:56

    ek soek daai bewyse Harry … die rokkies het klein soom labletjies op wat seg Bavaria … nie groot banners nie … Kamera man geflous? … Eerder het slinkse media hulle uit gelok om die labeltjies te wys … en dan moet die dametjies eers aan ‘n bemarkings veldtog van Bavaria gekoppel word. Mens kan nie sommer iemand met ‘n soom etiket tronk toe stuur vir Roof bemarking nie… daai werk nie so onder ons Grondwette nie…. FIFA maak die hele storie om ‘n gasheer te wees onsmaaklik.

  5. # 5 HarryNo Gravatar Says:
    June 17th, 2010 at 14:14

    die stadion behoort op die oomblik aan fifa en is sitate property reg van toegang is reserved to kaarkie houers. Op die kaarjie sal reels wees en op fifa se website. mens is onderworpe aan hulle reels. Bavaria kon gerus die hollandse span geborg het. Die bewyse is daar

  6. # 6 HarryNo Gravatar Says:
    June 17th, 2010 at 14:17

    Aandag was op die lable gevestig en die kamera was ingezoom.

  7. # 7 SmurfiNo Gravatar Says:
    June 18th, 2010 at 10:17

    Vir Babsie, Millie, Steffie en Juliette
    deur Louis van SB skryf per e-pos

    Julle het in die nag gekom met vleis en gif en al ons hondekinders vermoor.

    http://www.beeld.com/MyBeeld/Briewe/Vir-Babsie-Millie-Steffie-en-Juliette-20100617

    Die briefie in Beeld is so hartseer, mense is lief vir hul honde nes hul kinders, maar nouja,.. as hulle mense so maklik vermoor en vermink wat nog van die arme diere, hulle het geen gevoel vir mens of dier nie selfs nie eers vir plante, of geboue nie! vernietig alles !! Haatlike dom idiote!

  8. # 8 SmurfiNo Gravatar Says:
    June 18th, 2010 at 10:28

    Ek dink dit is wragtig ook ‘n skande! hoekom moet die toeriste meer betaal?? is Suid Afrikaners regtig so geldgierig en skelm? Ek dink dit is uiters swak van die mense om so op te tree teenoor die besoekers! :evil:

    Pryse styg skerp vir toeriste
    2010-06-17 22:40

    As jou aksent in Hatfield Square in Pretoria jou as ’n buitelander verklap, kan jy tot soveel as drie keer meer as Suid-Afrikaners vir jou drankie betaal.

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Pryse-styg-skerp-as-jy-toeris-is-20100617

← Internationale Insedent van Epidermiese preporsies
Wordpress 3.0 →
  •  

    September 2010
    M T W T F S S
    « Aug    
     12345
    6789101112
    13141516171819
    20212223242526
    27282930  
  • Inhoud

    • Apartheid
      • Julius Malema
    • Bierpens
      • Blik op die Toekoms
      • Debatte
      • Die Reus
      • Disleksikaans
      • Fools
      • Grappe
      • Hengel
      • Kom ons blog
        • Ander se werke
        • Bemarking
        • Domain Naam
        • Soek Engines
      • Loergaaitjie
      • Noodweer
      • Nuwe Nuus
      • Sonne met die Honne
      • Ubutu ontleed
      • Vriende
    • Diere Maniere
      • Sharpshoot
    • Dollos Fees
    • English
    • FHM 2010
    • geloof
    • geskiedenis
    • Gesondheid
    • Mens Gemaakte
    • News
      • Sport
    • Parra Bashing
    • Plekke
    • Skool Hekse
    • Sommer Net
    • Stories
      • Pensie
    • Uncategorized
    • Video
    • Winkel
      • Boeke
      • DVD
      • Musiek
      • PC Games
    • Woman Raped
  • Bierpens

    • Disleksiese reg
    • Nuwe Nuus
    • Update
  • Blogroll

    • Development Blog
    • Documentation
    • Plugins
    • Suggest Ideas
    • Support Forum
    • Themes
    • WordPress Planet
  • Fotos

    • Valcano on Flicker
    • Ysland Vulkaan
  • Ingelse Blogs

    • Dosie wat Knor
    • Lem Alleen
    • Woman Rape
  • Online Games

    • Battle Ship
    • Black Jack
  • Fabulous Quotes

    “Women need to protect themselves. You put that condom in your purse and save your own fucking life.” -Lady Gaga

  • Recent Posts

    • Die Plaas
    • When two worlds colide …
    • Stakings – Luigatgeid of Vryheid van spraak?
    • Vryheid van spraak …
    • MXit – is ons kinders voorberei
    • Vroue Dag – Goed beplan
    • Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!)
    • Waar loop Pensie rond …
  • RSS Stories

    • 'n Bier teen die Karoo koue
      WAT gebeur as ’n klomp wynmense van die Wes-Kaap die Oos-Kaapse koue aandurf? Hier is ’n storie wat […]
      ellablou
    • Daar is dieretuine en dan is daar dieretuine ...
      Ek onthou nog die dieretuin by die Hartebeespoortdam. Wat ‘n treurige plek vir diere om hulle […]
      karen
    • Die wit rus
      Ek het anderdag op nog ‘n interessante storieblad afgekom danksy een van die deelnemers op Bie […]
      vuurslag
    • Nog 'n interessante storieblog
      Ek het vandag op ‘n interessante nuwe blog afgekom. skoppensvrau.wordpress.com Daar is ook […]
      vuurslag
    • 'n Wêreld sonder mense
      Daar is mense wat nie saamstem dat ‘n aarde met minder mense ‘n beter plek sal wees nie. […]
      karen
  • YouInsure

    Traffic Fines Toolkit

    21 Nova casino

  • RSS Earth Quakes

    • Wallabies to feel earthquake fallout - TVNZ September 7, 2010
    • Earthquake in Christchurch - The Economist (blog) September 7, 2010
    • Christchurch Earthquake - Voxy September 7, 2010
    • Some earthquake hit workers to get subsidy - New Zealand Herald September 7, 2010
    • NZ companies detail impact of earthquake - Sydney Morning Herald September 7, 2010
    • Heritage buildings to be demolished - New Zealand Herald September 7, 2010
  • Meta

    • Log in
    • Entries RSS
    • Comments RSS
    • WordPress.org
  • Blog Reëls

    Manners are a sensitive awareness of the feelings of others. If you have that awareness, you have good manners, no matter what fork you use.

    deur Wipneus

  • Bierpens is hosted by AHosting.Net

  • Bring Jou Kant

    Die Plaas het baie inkomste strome wat help om gate toe te stop. Tog mag jy voel jy het die behoefte om 'n bydragie te lewer omdat hier wel iets is wat waardevol was. Sou dit die geval wees het ons dit nou vir jou moontlik gemaak.

  • Kontak:

    EMail:bierpens@forafrica.co.za

  • Nie Vir Mense jonger as 18 jaar oud nie.

    Drink maar moenie dronk word nie.

  • RSS Boere Gedagtes

    • Comment on Vryheid van spraak … by Bierpens
      En jou Punt Klippies ... ek het nie baie beef met Malema nie ... maar ZApiro sal dalk 'n ander nering moet gaan soek ... my punt is ... ek het rustig Malema Bashing gedoen en niemand gepla nie terwyl die Pers miljoene uit niks seggende opskrifte gemaak het oor ander mense se slaap kammer gewoontes ... Klippies ons volk het geloop en soek na die ding . […]
    • Comment on Vryheid van spraak … by Klippies
      Bierpens jy besef natuurlik dat sou die nuwe wetgewing ingestel word sal jy baie versigtig moet wees vir enige negatiewe uitsprake oor Malema. […]
    • Comment on Vroue Dag – Goed beplan by Harry
      he he he. Vroumense. Die Augustus winde het ook hier opgestaan vandag. […]
    • Comment on Waar loop Pensie rond … by Gatvol
      mmm Hoekom klink dit so bekend? Wag dat jy jou kinders begin skype wat in die vertrek langsaan is :lol: […]
    • Comment on Fw: Loan Offer Apply Now (WTF!!!!) by Harry
      My een pal in Swakop het 'n nifty virus geskryf waarmee hy hulle antwoord. Hy se dit werk, he he he. […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Smurfi
      Pensie, nou waaroor gaan die bemoerdgeite nou weer, nou die dag was ek vol bemoerdgeite , (nie dat dit heeltemal oor is nie) maar dit help om so bietjie stoom af te blaas nou en dan. Jy moet net nie vir my bemoerd raak nie ek speel net so bietjie met Josefat. My man reken die slimste van Josefat se kinners was die een wat toe op die ou einde Ginikoloog […]
    • Comment on Josefat die Trotse Zulu #3 by Bierpens
      Ek is bly Smurfie ... so deur die bemoergeid deur sukkel ek maar om 'n laggie raak te vat ... […]
  • Skrywers

    • Bierpens (516)
    • George (1)
    • Johan Meyer (2)
    • Sharpshoot (1)
  • RSS Vuurslag

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabeth waar die vakbond sy lede gaan raadpleeg oor moontlike deelname aan die voortslepende staking in die staatsdienssektor. SASFU verteenwoordig sowat twaalfduisend lede in die weermag en ander veiligheidsdienste. Die weermag het die laaste tyd baie gehelp om nie-stake […]
    • Baie geluk Steve!
      Ek wil ook net van die geleentheid gebruik maak om vir Steve Hofmeyr, bekende en geliefde Afrikaanse sanger ‘n gelukkige verjaarsdag toe te wens. Ons as aanhangers en ondersteuners dink aan jou vandag. Op sy mikrojoernaal op Twitter skryf hy vandag dat hy sy verjaarsdag in twee provinsies vier. Interessante reisplan. Mag jy tussen alles [...] […]
    • Stakers intimideer selfs mediese personeel
      stakende werkers wat aan die huidige staking van staatsamptenare deelneem het volgens berigte op Eyewitness News nie-stakende verpleegsters by hospitale in Johannesburg gedreig. Verpleegsters moes na skuiling vlug of self aan die betogings deelneem toe die betogers hospitale binnegestorm het. By een hospitaal het hulle selfs so ver gegaan om tot naby ‘n teat […]
  • RSS Malema in Die Nuus

    • Conference delegates note Shabangu's absence - Business Report
    • RHODA KADALIE: A party at war with itself and its own people - Business Day
    • ANCYL members to get schooling - Times LIVE
    • Zuma, Malema square off over succession - New Zimbabwe.com
    • Malema still to pay fine - Primedia Broadcasting - Eyewitness News
    • ANCYL wants Malema disciplinary action nullified - Times LIVE
    • We're going to take land back, Malema warns - Times LIVE
    • Malema vs Zuma - Independent Online
  • RSS Gedigte

    • As die skryfgogga byt! Ansota
    • Die Vlinder Ansota
    • Was ek nog maar 'n kindjie klein Ansota
    • Tik Tok Tik Tok Knipoog
    • Ek is ’n arme boerenôi Krista
    • TSUNAMIE 26/12/2004 Andrinie
  • RSS Wordpress.Afr

    • Herriemerrie
    • Om die Kombuistafel
    • OLGA SE OKSELTJIES
    • Demoerin
    • Kouevuur
    • Meermin se blog
    • Wosonki
    • My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
    • Ek is Anna
    • SkalkSkryf
    • Brandnetel se Blog
    • Om te wonder
    • SA Wurm FORUM Worm SA
    • Stefaniewerth's Blog
    • Flippiefanus
    • SKOOR
    • Gardiol's Blog
    • Van Waar Jy Kyk
    • Anne Bekker's Blog
    • kruidjie-roer-my-nie
  • RSS Nuus

    • Weermagvakbond debateer oor deelname aan staking
      Die vakbond The South African Security Forces Union hou vandag ‘n vergadering in Port Elizabet […]
      vuurslag
    • Gun gelowige regeerders of ongelowiges mens meer vryheid? (Op Judith se aanvraag)
      Judith vra my om hierdie as ‘n nuwe draad oop te maak. Sy begin goed, deur seker te maak waar […]
      Retha
    • Honne red 'n lewe!
      Sjoe! Ounooi het my nou so hard geroep om hierdie nuusberig te deel en toe kon ek nie anders as om n […]
      zandie
  • RSS Harry se Tweets

    • CortinaXR6: @Kayweeeeee Rooney dont play soccer with his dick. Leave him be.
    • CortinaXR6: @SkyCharlotte Its about time you show face again. We all miss you.
    • CortinaXR6: @SkyCharlotte Morning. To know Stig's identity would take all the fun away outof the guesswork Youre pretty as always.


Die Plaas © 2007 All Rights Reserved. Using WordPress 2769 Engine
Entries and Comments.

Prosumer 1.4 made by Nurudin Jauhari