Malema vs Ubuntu
Hoe meer Malema flankeer met Kapitalisme hoe groter word sy flater om te poog om te verwesters. Sodra Julius Malema vaal as westerling en kapitalis, en ons lees deesdae orals dit gebeur gereeld, dan gryp hy na Ubuntu om sy beeld te red. Dit kry hy reg want vryheid van spraak voed sy veldtog en verkoop so hulle doggie pooh pappier aan niks vermoedende demokrasie.
Julis dit gaan lankal nie meer oor wie gaan vir wie skiet nie. Jy is besig om ‘n tyd faktor aan die gebeure te koppel en met FIFA 2010 op ons drimpel wil ons maar net sê … voorspoed … ons hoop jy skiet raak. Wat ek vreeslik vieslik intresant vind is die tyd lyn van gebeure en aansprake deur koerante …

