A man went to confession
|
‘Father’, he confessed, ‘it has been one month since my last confession. |
|
‘Father’, he confessed, ‘it has been one month since my last confession. |
Jannie het elke oggend met 'n blou oog by die skool aangekom. Die juffrou
het vir hom gevra hoekom sy oog blou is.
Jannie se antwoord was:
" Ons bly in 'n klein huisie en ek en my ma en my pa slaap in een bed.
Elke aand vra my pa vir my, " Jannie, slaap jy al? " , dan sê ek " Nee, pa "
en dan slaan my pa my en gee my 'n blou oog " .
Die Juffrou se toe vir Jannie, " As jou pa jou weer vra, dan bly jy
doodstil. " Die volgende dag het Jannie nie 'n blou oog nie, toe sê hy vir
die Juffrou dat hy stil gebly het. Maar die dag daarna het Jannie weer 'n
blou oog. Die juffrou vra toe vir Jannie " Hoekom het jy dan weer 'n blou
oog? "
Hy vertel toe vir die Juffrou:" Pa het gevra…'Jannie slaap jy'?, maar toe
bly ek doodstil. Pa en ma het toe gewoel in die bed. (more…)
|
AFTER BEING MARRIED FOR 44 YEARS, I TOOK A CAREFUL LOOK AT MY WIFE ONE DAY AND SAID, “Darling, 44 YEARS AGO WE HAD A CHEAP APARTMENT, A CHEAP CAR, SLEPT ON A SOFA BED AND WATCHED A 10-INCH BLACK AND WHITE TV, BUT I GOT TO SLEEP EVERY NIGHT WITH A HOT 25-YEAR-OLD GIRL. NOW I HAVE A $500,000..00 HOME, A $45,000..00 CAR, NICE BIG BED AND PLASMA SCREEN TV, BUT I’M SLEEPING WITH A 65-YEAR-OLD WOMAN. |

Almal ken die drie cute mannetjies van Kellog’s se Rice Crispy advertensie. Wel dis baie oulik om te sien hoe hulle elke oggend ons kinders con om al die priservitaves te eet terwyl hulle maak of die breakfast God’s gift to man kind is … maar het julle al ooit gewonner wat die drie manskap kwyt raak as hulle nou wel in die kak sak van een of ander jongeling belang …