Suid Afrika Gister Vandag en More
Min Suid Afrikaners wat die woord Volk ter harte neem weet regtig wat dit beteken. Daar sal weer die wees wat uit basyn wat dit vir jou beteken is nie dieselfde as wat dit vir my beteken nie, maar wat soos ‘n paal bo water staan is dat onse geskiedenis deur trek is met geloftes, beloftes en ‘n dubbele dosis van leuns en verraad.
Ons kan gaan soek na blaam van Piet Retief se moord deur die slag van Bloed Revier verby Smuts en Verwoerd to in die Boeremag verhoor. Die lyn loop een stryk deur sonder gebroken heid of weglatings. Die Volk aan die Suid Punt van Afrika word altyd deur leuns tot by ‘n slagting gelei.
Kom ons kyk na CJ Langenhoven se vlag lied wat in 1956 deur die Nationale party aanvaar is.




