Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe

Archive for the ‘geskiedenis’

Nuwe vertaling is Grieks

May 09, 2010 By: Bierpens Category: Mens Gemaakte, geloof, geskiedenis 12 Comments →

No Gravatar

Die Vader van Geloofs Vryheid

Die Nuwe Testament was van kleins af vir my Grieks en dit was nie tot ek verstaan het wat die spreek woord beteken nie dat ek tot ware insigte gekom het.

Constantine also transformed the ancient Greek colony of ByzantiumConstantinople, which would remain the capital of the Eastern Roman Empire for over one thousand years. into a new imperial residence,

Wat vir my ook scary is is die feit dat hy onder die grootste Christen slagter ooit geskoolwas.

Constantine received a formal education at Diocletian’s court, where he learned Latin literature, Greek, and philosophy.[40] The cultural environment in Nicomedia was open, fluid and socially mobile, and Constantine could mix with intellectuals both pagan and Christian. He may have attended the lectures of Lactantius, a Christian scholar of Latin in the city.[41] Because Diocletian did not completely trust Constantius—none of the Tetrarchs fully trusted their colleagues—Constantine was held as something of a hostage, a tool to ensure Constantius’ best behaviour.

(more…)

OfferForge

Die Rol van die Afrika Vrou

May 02, 2010 By: Bierpens Category: Debatte, Ubutu ontleed, geloof, geskiedenis Comments Off

No Gravatar

ek het op ‘n keer gespot oor die man wat dink hy is in beheer van die Afrika huis maar sy vele vrou dikteer vir hom ander. Ek gaan probeer om daai skrywe te laat herleef, maar weet nie of ek dit met dieselfde humor gaan reg kry nie.

Die ding van vroue op landerye laat werk stel hulle bloot aan multilevel marketing Ubuntu style. So het dan gebeur dat die vroue op die landerye gewerk het of water aan gedrae het of langs die rivier klei bymekaar maak vir potte. So kon hulle dalk in groepies sit en werk met mandjies weef of mielies maal. Wat ook al die geval hulle het gesit en besluite maak en gunsies uitruil.

Daar besluit hulle wie watse voordeel gaan trek en watter roete gevolg gaan word om sekere doele te bereik. So begin die probleme en so gaan meer as een vrou terug na een man toe wat onder die boom sit en drink of van een of ander of na een of ander Indaba op pad is of terug keer. By die huis gekom kan die man kies by watter vrou hy die aand spandeer, maar sy k@k is geboek. Wie ook al die aand aan sy oor kou maak nie saak nie die storie in al die hutte gaan dieselfde ritme hê.

(more…)

Westerse Kultuur

May 01, 2010 By: Bierpens Category: Debatte, geskiedenis Comments Off

No Gravatar

Western culture is the set of literary, scientific, political, artistic and philosophical principles which set it apart from other civilizations. Much of this set of traditions and knowledge is collected in the Western canon. [1]

The term has come to apply to countries whose history is strongly marked by European immigration or settlement, such as the Americas, and Australasia, and is not restricted to Western Europe. Central Europe is also regarded as an original constituent of Western culture.[2][3]

(more…)

From Grass Roots Up

April 29, 2010 By: Bierpens Category: Apartheid, geskiedenis 2 Comments →

No Gravatar

Lank terug toe ek ek net begin Blog het het ek ‘n soortgelyk inskrywing onder dieselfde hoof gemaak. Dit was in reaksie op iets wat op SSSB genoem was. Dit was nou wel ‘n tong in die kies inskrywing, maar het die werking van die Zoeloe demokrasie verduidelik.

Die werking van die Zoeloe sosiale lewe was nie so eenvoudig as wat mense op die oog af waargeneem het nie. Baie rituele was gebaseer op uiting gee aan frustrasie en aggressie. (Ons het alkoholisme ontdek vir dieselfde doel). In ons lewens het ons Rugby, Boks, Rof stoei en selfs krieket en soortgelyke tyd verdrywe .. O Ja en verkiesings. Ons vergeet gerieflikheid halwe dat die Ossewa Brandwag die Nasionaliste aan bewind gebring het met pik stele en ander dergelike oorreding middels.

(more…)