Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe

Archive for the ‘Bemarking’

Blogs Kuberruimtes en Bemarking

April 28, 2010 By: Bierpens Category: Bemarking 1 Comment →

No Gravatar

Daar is baie bemarkers wat mens stuur in die rigting van Facebook. Los Facebook vir die oumas en oupas en mammies met kindere foto’s om mee te spog. Kry vir jou ‘n Blog of ‘n Kuberruimte. Moenie tyd mors met dinge wat nie werk nie. Facebook werk vir Celebs want ons Volkie wil tog so graag nader aan ons af godjies wees om net aan hulle te kan vat. Nie eers Cocroach van Big Brother faam kon dit maak as ‘n celeb in besigheid nie.

Almal weet besigheid is harde werk en goeie diens. So met die intrap slag is dit belangrik om die ander inskrywings onder Soek Engines en Domain name eers te gaan lees.

(more…)

OfferForge