Pensie soek ‘n Waghond
Kyk Pensie het nie veel erg aan ras nie. Mens kruis teel Bramane en Simintalers om lang boud vleis te kry. So ook word daar met Nguni ge-kruis teel om ‘n ras te kry wat bosluis bestand is in hart water gebiede.
Kyk Pensie het nie veel erg aan ras nie. Mens kruis teel Bramane en Simintalers om lang boud vleis te kry. So ook word daar met Nguni ge-kruis teel om ‘n ras te kry wat bosluis bestand is in hart water gebiede.
Dankie oom Sharpie sy kom mooi reg en geniet die oefen program baie. Dis ongelooflik hoe vinnig sy leer en reageer op nuwe bevele … ek soek nog net die idiale toy om weg te steek vir die soek en vind speletjie… sal nog iets raak loop. Dit moet nogals iets uniek wees, nie net sommer nie …
Nou is die volgende stap om ‘n honde ras op te spoor wat goed sal inpas by die huis houding met en met gewig en lyf die lyding neem om die Alpha Dog te wees. Daar is ‘n swetterjoel klein Jack Russels op die werf en twee ge-erfde Labrador Basters, die ene en ‘n Border Kollie, maar die Jack Russeltjie is besig om aftree ouderdom te bereik en die voorbok as al so blind soos ‘n mol.
Sharpie ek het die hond laas jaar vir my Pa op Vadersdag by die SPCA gaan optel. Hulle het nie geweet hoe oud sy is nie ook nie watter ras sy is nie. Op die bord was sy gelys as ‘n Wheimeran X. (hoe sou mens dit spel?) Any way my idee is nie om jou kennis te toets nie, maar ek het wel raad nodig.
Sal graag wil weet of mens iets soos ‘n ADHT supercharge noz nocked puppy kan kry en waar koop mens Calmets vir hulle?