Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe

Archive for the ‘Diere Maniere’

Gouewawielwebspinnekop

May 08, 2010 By: Bierpens Category: Diere Maniere 4 Comments →

No Gravatar

Vas gevang 'n Voëltjie êrens in Australia

Drie spesies in Suid Afrika. Hulle kan van toon tot toon 80 mm lank word en die Wyfie is die groot ene. Shame die arme eggenote is ongeveer 1000 keer ligter in gewig as die Gedierte. (party keer voel ek soveel ligter as Mev Bier in ‘n argument) Die genus is Nephillia en nie ‘n probleem vir mense nie, behalwe dat hulle draderige spinnerakke lastig is vir tuiniers.

Gewoonlik ‘n Bosveld bewoner wat spin hoog in die boom toppe en mens kan maar net wens vir ene naby you vrugte bome om die lastige steek vliege weg te hou. My dame het tussen die Lemoen en Mango boom huis uit gepak … wonder hoe inheems is dit? Duidelik het niemand die natuur leer lees nie.

Hulle bou ‘n vlegsel van drade tot meter groot en drie vlakke diep.  Nuwe bewyse van entrapment gevind in die natuur, my oorlede groot vader het altyd geseg daar is niks nuut onder die son nie en altyd bygevoeg die bewyse van sy wysheid lê opgeskrewe in die Groot Boek van Skepping. (of hy nou die bybel of die natuur bedoel het was altyd ‘n grys area) Vir een of ander onverklaar bare rede kon hy die Bybel Versie vir Versie aanhaal … ek het altyd gedog hy is lees gestrem…???

(more…)

OfferForge

Golden Orb Web Spider

May 07, 2010 By: Bierpens Category: Diere Maniere, Loergaaitjie 7 Comments →

No Gravatar

Die gedierte het saam ons hier aangekom. Seker al die pad van Mkuze af, want hulle is mos maar meer die bos gewoond. So het die ding my wurms beskerm, maar moeder natuur se grond aanvallers is nog steeds op ete en die wurms is weerloos teen ground atacks.

Vat die hond vir ‘n Walk!

March 30, 2010 By: Sharpshoot Category: Sharpshoot 8 Comments →

No Gravatar

Sup!

As jy naby Kyalami bly – gaan spoil bietjie jou brak 09 Mei.

Vir meer info gaan kyk daar hier!