Malema must face ANCYL!!
koning Juliaas gaan nie deur die ANC getug word nie, maar dit weet ons mos nou al. Pensie het mos uit die groot boek van wysheid bewys dat Juliaas nie onder die hand van die ANC staan nie, maar tog wel anders om. Wat nou sterk na vore tree is die rumor dat die ANC se leierskap in 2012 omvêr gewerp gaan word.
Daar is wel een hoger gesag as Malema, maar soos Peter De Vos reeds uitgewys het steur Malema homself nie aan die gesag van die Hoëgeregshof nie. So ons gaan steeds ons Noodweer moet opskerp want hier na gaan Juliaas wraak pleeg. Hy was erg verneder en gaan dit nie graag sluk nie.

