Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe

Archive for the ‘Apartheid’

Uhuru – Nag van die lang messe

April 30, 2010 By: Bierpens Category: Apartheid Comments Off

No Gravatar

Uhuru is the Swahili word for ‘freedom‘.

So kom dit toe dat ou Pensie die die gevreesde woord probeer ontleed.

  • Glossary of Nazi Germany
    Night of the Long Knivesof June–July 1934 during which Hitler “Ritterkreuz , in full Ritterkreuz des Eisernen Kreuzes, “Knight’s Cross

    (more…)

OfferForge

From Grass Roots Up

April 29, 2010 By: Bierpens Category: Apartheid, geskiedenis 2 Comments →

No Gravatar

Lank terug toe ek ek net begin Blog het het ek ‘n soortgelyk inskrywing onder dieselfde hoof gemaak. Dit was in reaksie op iets wat op SSSB genoem was. Dit was nou wel ‘n tong in die kies inskrywing, maar het die werking van die Zoeloe demokrasie verduidelik.

Die werking van die Zoeloe sosiale lewe was nie so eenvoudig as wat mense op die oog af waargeneem het nie. Baie rituele was gebaseer op uiting gee aan frustrasie en aggressie. (Ons het alkoholisme ontdek vir dieselfde doel). In ons lewens het ons Rugby, Boks, Rof stoei en selfs krieket en soortgelyke tyd verdrywe .. O Ja en verkiesings. Ons vergeet gerieflikheid halwe dat die Ossewa Brandwag die Nasionaliste aan bewind gebring het met pik stele en ander dergelike oorreding middels.

(more…)

Malema must face ANCYL!!

April 20, 2010 By: Bierpens Category: Julius Malema, Nuwe Nuus 2 Comments →

No Gravatar

koning Juliaas gaan nie deur die ANC getug word nie, maar dit weet ons mos nou al. Pensie het mos uit die groot boek van wysheid bewys dat Juliaas nie onder die hand van die ANC staan nie, maar tog wel anders om.  Wat nou sterk na vore tree is die rumor dat die ANC se leierskap in 2012 omvêr gewerp gaan word.

Daar is wel een hoger gesag as Malema, maar soos Peter De Vos reeds uitgewys het steur Malema homself nie aan die gesag van die Hoëgeregshof nie. So ons gaan steeds ons Noodweer moet opskerp want hier na gaan Juliaas wraak pleeg. Hy was erg verneder en gaan dit nie graag sluk nie.

(more…)

Burgerlikke Verset

April 19, 2010 By: Bierpens Category: Julius Malema 4 Comments →

No Gravatar

Ons het nou op CarteBlanche gesien dat daar oor groter meerderheid van Swart Mense is wat vreedsaam in die land wil saam met ander mense bly wat nie Rassisties of Xenophobies is nie. Kom ons teken nie rasse verset aan teen Julias Malema se haat spraak in mooi verwoorde skrye te rig aan die ANCYL en hulle te vrae om dit te stop.

Fax: 086 633 1402 Hoe meer briewe ons gesamentlik kan stuur hoe groter is ons nood kreet. Onthou rassitiese aanhalings gaan net petrol op die vuur wees. Onsmoet goeie mooi Gods vresende woorde gebruik en wys dat ons bereid is om saam te werk en geweld ten alle koste wil vermy.

Stuur versoeke uit op julle epos lyste aan vriende om dieselfde te doen …

(more…)

Malema se army op aanval uit

April 19, 2010 By: Bierpens Category: Julius Malema, Sommer Net 3 Comments →

No Gravatar

Chicken and mielie farmer Karel Griessel was airlifted to the Milpark Hospital in Johannesburg with multiple stab wounds, bruises, fractures, and gashes to the head after a group of armed men assaulted him outside his home.

Times Live

Nou sal die Afrikaner volkie weer wil weet wat om te doen. Mense of ons dit wil erken of nie ons het terrug gekeer na die tagtiger jare. Ons gaan ons noodweer moet opskerp.

(more…)

Who is Who in The Zoo – ANCYL vs ANC

April 10, 2010 By: Bierpens Category: Apartheid Comments Off

No Gravatar

Ek dink ek moes al lankal die inskrywing gemaak het sodat mense beter verstaan wie die ANCYL is. Hulle beheer die ANC en kies hulle eie leiers. Die ANCYL was die rede hoekom die Zulu destyd weg gebreek het en die IFP gestig het. Die Zulu wou nie deel in die gewapende stryd wat deur die Madiba garde beplan was nie.

So het hulle ‘n belofte vir apparte tuisland gekry wat De Klerk met die Groot Generaal se verraad verbreek is. Al die tuis lande is ontbind en by Suid Afrika ingelyf en dis hoekom die Vryheids Front van konstant Viljoen na Bop opgeruk het. ET was daar in kappasitiet om die leier en sy familie te beveilig, maar ons vergeet gerieflikheids halwe die feite want dit was AWB lede wat langs hulle karre dood geskiet was.

Nood gedwonge was daar in daai tydperk verdeeldheid onder die blankes en die verdeeldheid kom nou weer. Die wat wil oorlog maak en die wat net teen Malema as Keiser gekant is … so in die oge van die magtige media is ons mos nou dieslfde groep … Any way die groot boek vertel dit oor die ANCYL …

(more…)

Malema vs Freedom of Speech

April 09, 2010 By: Bierpens Category: Julius Malema 6 Comments →

No Gravatar

It become clear that Julius Malema is not only a black radical racist but will not allow freedom of speech. He trough out of his his “house”, a guest under his protection, one of the most power full News Media in the World and called him a bastard. This made me fear the new south africa. Yet I went out of my house to day and talked with people around town about him.

Let us face it. Malema has very little standing amongst the Zulu’s. I got the feeling that these people would rather live in peace than in pieces. The burning South Africa that The ANCYL has planned for all South Africans. It is clear with whites out of his way he will be gunning for the next race in his way. This mentality of blatant racism was seen in an Interview between Andries Visagie and the presenter of a talk show. Yes Visagie lost his cool, but it was clearly not because of the questions put to him but the blatant manner it was formulated and the Gatling Gun style of questioning.

(more…)

Chris Hani – Onthou

April 09, 2010 By: Bierpens Category: Apartheid Comments Off

No Gravatar

Wat sê die slim boek van hom …

Chris Hani, born Martin Thembisile Hani (June 28, 1942 – April 10, 1993) was the leader of the South African Communist Party and chief of staff of Umkhonto we Sizwe, the armed wing of the African National Congress (ANC). He was a fierce opponent of the apartheid government. He was assassinated on 10 April 1993.

Ek moet nou lees wie die man is want ek kon hom nooit ken nie. Pre 1990 as jy van hom gepraat het was daar die gevaar dat jy gedeel het in die ANC se onderduimse planne om teen die Appartheid regering op te staan. Tussen 1990 en 1994 het die gevaar rond om sy naam verduble.

(more…)

Malema a Country by himself

April 08, 2010 By: Bierpens Category: English, Julius Malema 12 Comments →

No Gravatar

Hy het in hofstukke wat by die gelykheidshof in Johannesburg ingedien is, gesê die woord “boer” verwys nie na die “Afrikaner-mense” nie, maar na ’n “verdrukker”.

Aldus Beeld

I am so sorry that Mr Malema wishes to take this route. His actions and the counter re actions that he will experience will push poor people into hunger poverty. Hunger Poverty is what Zim is experiencing at the moment. His own role will turn into an International beggar. Some one giving speeches to the UN pleading for food aid and clothes for starving South Africans.  There will be people that will steal that food aid from the starving children and he will still sing hate songs about white people.

(more…)

Zuma Tree Op – Malema moet stil

April 07, 2010 By: Bierpens Category: Julius Malema, Nuwe Nuus 2 Comments →

No Gravatar

Reports this morning indicated that Malema had met with both Zuma and ANC secretary-general Gwede Mantashe where he was instructed to stop singing the song in the wake of the murder of AWB leader Eugene Terre’Blanche on his farm in Ventersdorp.

Aldus IOL

Dit mag dalk net te laat wees, maar dankie vader dis gedoen … Ok Juliuaas … lets all sing together now …

(more…)