‘n Hulp Kreet na buite
So soek mens na iemand om te help skryf. Mense wat moet kom deel in hulle wedervaringe, reise en hartseer. Blogging is maklik, maar nie almal wil mee mak nie, kom ons ryk ‘n hand uit na mense wat wil Blog en nie kans sien vir die admin nie. BierpensCoZa sal julle kan help. Ons kan selfs vir jou ‘n email to blog opstel waar jy net ‘n email kan stuur en jou teenwoordigheid op die plaas word opgedateer. Net soos op Wordpress sal jy toegang tot al jou werke hê en dit kan verander of verwyder soos nodig na jou wille keur. Jy kry m.a.w jou eie stel sleutels.

