Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe

Archive for the ‘Domain Naam’

Dis Alles in die Naam

April 27, 2010 By: Bierpens Category: Domain Naam 2 Comments →

No Gravatar

Hoe belangrik is jou Kuberruimte naam en wat wil jy daarmee bereik.

Blog Name soos Vuurslag, Wipneus, Frank Botha en Bosparra is alles dinge wat mens in ag neem as jy ‘n naam kies, maar wat nou daarvan as jy ‘n Handelsmerk wil vestig. Mens kan altyd Steve Hofmeyr se roete volg, maar jy moet seker wees jy het die metabolisme om met die stress saam te leef. Frank Botha was ‘n groot naam by een of ander Radio stasie voor hy begin Nuus Briewe uit stuur het en toe begin hy Blog.

Wat maak ons mere morsals om ‘n Handels naam te vestig. Om die karakter Bierpens te skape was maklik. Ek kon nog nooit spel nie en het dit tot my voordeel gebruik toe ek met Plattes van Bosparra faam begin boks het. Die reaksie was oorweldigend en ek was nie bedag op al die tref slae nie en spoedig het my Blog geswig onder die lading van al die besoeke.

(more…)

OfferForge

Domain Naam – Kry nou joune

April 25, 2010 By: Bierpens Category: Domain Naam Comments Off

No Gravatar

Is dit belangrik om ‘n domain naam te hê. Die antwoord is eenvoudig. Hoe belangrik is jou besigheid of jou nick vir jou. Om Domain naam te registreer is redelik eenvoudig en baie goed koop. Regtig egtig baie goedkoop. Vir so min as R50.00/jaar kan jy jou eie domain registreer.

Die hak plek is by die vormpie invul.

(more…)

Domain Naam Vormpie

February 25, 2010 By: Bierpens Category: Domain Naam 1 Comment →

No Gravatar
     *************************NB!!!!****************************
   *Please view http://www.coza.net.za/ect before completing this form.*
   *********************************************************************

            *** DO NOT DELETE or ALTER ANY OF THE FOLLOWING TEXT ***

                              UNIFORUM  S.A.
                        COZA Registration Office
                      Last Change - 01 February 2008

               APPLICATION TO ESTABLISH A SUB-DOMAIN WITHIN
                    THE .CO.ZA NAMESPACE OF THE INTERNET.

 (more...)