Die Plaas

Kom kuier saam op my stukkie Paradys in die Hel van Afrika
Subscribe

Archive for the ‘Kom ons blog’

Lae Koste Behuising … Luishuis?

May 27, 2010 By: Bierpens Category: Kom ons blog 78 Comments →

No Gravatar

Lankal Blog ek oor die kostes van Blogging en die alternatiewe.  Hosting is die goedkoopste uitgawe. Die verbranding van bandwydte om die Blog te bestuur is die luisie wat al die geld opvreet. So neem ek waar Fokk maak ‘n grap en doen ‘n fonds insameling inskrywing.

Die ding om jou bloggers te vrae om bydraes te maak is nie so verre gaande nie, maar dan moet jou uitgawes darem relevant wees Fokk. Wie betaal amper een sewe per maand vir hosting. Eish pyne. Nee regtig mense wat wil blog het nie nodig om soveel uitehaal nie.

Blogging Begroting

(more…)

OfferForge

‘n Hulp Kreet na buite

May 02, 2010 By: Bierpens Category: Ander se werke Comments Off

No Gravatar

So soek mens na iemand om te help skryf. Mense wat moet kom deel in hulle wedervaringe, reise en hartseer. Blogging is maklik, maar nie almal wil mee mak nie, kom ons ryk ‘n hand uit na mense wat wil Blog en nie kans sien vir die admin nie. BierpensCoZa sal julle kan help. Ons kan selfs vir jou ‘n email to blog opstel waar jy net ‘n email kan stuur en jou teenwoordigheid op die plaas word opgedateer. Net soos op Wordpress sal jy toegang tot al jou werke hê en dit kan verander of verwyder soos nodig na jou wille keur. Jy kry m.a.w jou eie stel sleutels.

(more…)

Blogs Kuberruimtes en Bemarking

April 28, 2010 By: Bierpens Category: Bemarking 1 Comment →

No Gravatar

Daar is baie bemarkers wat mens stuur in die rigting van Facebook. Los Facebook vir die oumas en oupas en mammies met kindere foto’s om mee te spog. Kry vir jou ‘n Blog of ‘n Kuberruimte. Moenie tyd mors met dinge wat nie werk nie. Facebook werk vir Celebs want ons Volkie wil tog so graag nader aan ons af godjies wees om net aan hulle te kan vat. Nie eers Cocroach van Big Brother faam kon dit maak as ‘n celeb in besigheid nie.

Almal weet besigheid is harde werk en goeie diens. So met die intrap slag is dit belangrik om die ander inskrywings onder Soek Engines en Domain name eers te gaan lees.

(more…)

Wie krap aan my deur?

April 27, 2010 By: Bierpens Category: Ander se werke 42 Comments →

No Gravatar

So af en wan gaan soek in die stats wie sluip op Die Plaas rond. Dis interessant, want van Bosparra toe gemaak het is daar nie meer so baie besoeke uit een oord nie. Mense kom nou van heinde en verre om hier op die Plaas te kom rond dwaal. Soos almal soek ek ook maar plekkies om te lees en dinge om te leer, maar bandwydte bly beperk so te veel oral rondloop wil ook nie by die begroting inpas nie.

So sien ek dat baie spore van FrankBotha.Com af kom. Moet bieg dit was lanklaas die geval. … Bosluis skinner so drie keer ‘n maand maar die opbrengste is skraps. Moenie julle tyd mors nie luise issie die moeite werd nie. Daar is Blogs wat goeie skrywer talent inhou wat sommer so uit hulle admin boksies hier kom inloer. Dit beteken unieke mense wat soveel keer permaand hier kom draai maak. Niks sêg of geen woord spraag nie. Net kom lees.

(more…)

Dis Alles in die Naam

April 27, 2010 By: Bierpens Category: Domain Naam 2 Comments →

No Gravatar

Hoe belangrik is jou Kuberruimte naam en wat wil jy daarmee bereik.

Blog Name soos Vuurslag, Wipneus, Frank Botha en Bosparra is alles dinge wat mens in ag neem as jy ‘n naam kies, maar wat nou daarvan as jy ‘n Handelsmerk wil vestig. Mens kan altyd Steve Hofmeyr se roete volg, maar jy moet seker wees jy het die metabolisme om met die stress saam te leef. Frank Botha was ‘n groot naam by een of ander Radio stasie voor hy begin Nuus Briewe uit stuur het en toe begin hy Blog.

Wat maak ons mere morsals om ‘n Handels naam te vestig. Om die karakter Bierpens te skape was maklik. Ek kon nog nooit spel nie en het dit tot my voordeel gebruik toe ek met Plattes van Bosparra faam begin boks het. Die reaksie was oorweldigend en ek was nie bedag op al die tref slae nie en spoedig het my Blog geswig onder die lading van al die besoeke.

(more…)

Soek Masjiene – Hoe Dink Google?

April 26, 2010 By: Bierpens Category: Soek Engines 6 Comments →

No Gravatar

Hoe dink Google. Die persoon wat dit kan antwoord sal miljoene maak. Aldag wonder ek of Google self onthou hoe hulle aan mekaar gesit word of nog beter was. Hulle het al so baie by byvoegings en toevoegings gemaak dat mens wonder waar gaan dit ooit eendag eindig. Ek het soveel vertroue in Google ek glo hulle sal ‘n speld in ‘n hooimied vind.

Die vraag is hoe sorg mens dat dit jou speld is wat hulle raak sien. Die eerste en belangrike ding in die holy grail is skakels. Hoe meer skakels jy het wat nou jou kuberruimte wys of na bladsye daarbinne hoe groter word jou plekkie se aansien by Google of so te sê die meeste soek masjiene. Google werk op ‘n Page Rank prinsiep wat net hulle van die algoritme het.

(more…)

Facebook vs Blogging

April 26, 2010 By: Bierpens Category: Kom ons blog 31 Comments →

No Gravatar

So slenter lees ek deur die Blog wêreld want ek wil tog nie weer ABBA the Movie kyk nie. So loop ek baie ou Blogs raak en vind Blogs wat ek dalk van te vore gemis het. Een wat my opval is Bloed Bek. Niks nuuts word gesê nie en ook nie in Breyten Afrikaans nie, maar dis ‘n vars briesie en ‘n indrukwekkende naam vir ‘n anders vredeliewende Blog.

So loop ek weer verby De Moerin en hy het ‘n interessante afdeling bygebring. Seker ook al hele rukkie terug, maar dit gaan oor klas gee. So vinnig deur gelees en sien toe dat die nuutste inskrywing op sy Blog en die Nuutste inskrywing op Bloed Bek se Blog gaan oor dit wat mens van ander sê.

(more…)

Google kry kompetiesie.

April 25, 2010 By: Bierpens Category: Loergaaitjie, Soek Engines 5 Comments →

No Gravatar

On April 7th, Entireweb launched its new search engine and now aims to compete with the current market leaders.
With more than 10 years of experience from the business, we can now provide you with a search engine containing billions of webpages. But size isn’t everything: The main focus will always be the actual search experience, with important factors being design, feature-richness and speed of updates.

Click here to try it out for yourself!

(more…)

Domain Naam – Kry nou joune

April 25, 2010 By: Bierpens Category: Domain Naam Comments Off

No Gravatar

Is dit belangrik om ‘n domain naam te hê. Die antwoord is eenvoudig. Hoe belangrik is jou besigheid of jou nick vir jou. Om Domain naam te registreer is redelik eenvoudig en baie goed koop. Regtig egtig baie goedkoop. Vir so min as R50.00/jaar kan jy jou eie domain registreer.

Die hak plek is by die vormpie invul.

(more…)

Domain Naam Vormpie

February 25, 2010 By: Bierpens Category: Domain Naam 1 Comment →

No Gravatar
     *************************NB!!!!****************************
   *Please view http://www.coza.net.za/ect before completing this form.*
   *********************************************************************

            *** DO NOT DELETE or ALTER ANY OF THE FOLLOWING TEXT ***

                              UNIFORUM  S.A.
                        COZA Registration Office
                      Last Change - 01 February 2008

               APPLICATION TO ESTABLISH A SUB-DOMAIN WITHIN
                    THE .CO.ZA NAMESPACE OF THE INTERNET.

 (more...)