Darkside Now you see him now you dont
So kom ‘n vriendelike versoek van ‘n gesiglose oor wie mag comment en wie nie. So gaan pensie toe en sluit die modder Boksie oop om die persoon te laat uitklim. So kyk ou Pensie die man in die oge maar sien hy lyk soos ‘n spook. Die behoefte aan ‘n avitar is nie groot nie, maar die misbruik daarvan is nogal onder die vergrootglas.
So wou Pensie eers al die credentials gaan oplees om te kyk of die email bestaan en die voetspore volg om te sien van waar is die donker gehasie. Maar die bandwydte budget loop laag en daar is elders werk om te doen. So laat ek toe maar die spokie uit die modder boks net om te sien hy slaat ‘n gat waar die portret teen die muur hang.

