cropped-head

Bierpens is ‘n karrakter wat gestig was om weerstand te bied teen die uitrafeling van Celebs se slaapkamer gewoontes en die bespotting daarvan deur die media en die publiek.

Vandag is dit ‘n speel plek waar die Afrikaner kan gesels oor issues en lag oor grappe van die dag. Stories en gedigte skryf en sommer net lekker kuier.

Nettiquette word ook behandel. Dit is mens se gedrag op webjoernale en wat jy oor ander mense sê op ander en jou eie Webjoernale.

Wordpress bied ‘n baie stabielle platform vir Blogging, maar geen Google Adsense of soort gelyke scripts kan hier hardloop nie.

BlogSpot bied net so stabiele platform met minder templates en hier kan Google Adsense wel maklik geintegreer word.

News24 is ook baie stabiel, maar bied nie template vryheid van Wordpress en bemarkings moontlikhede wat deur Blogspot gebied word nie.

LitNet is die Afrikaanse Blog Spot vir mense wat kan in goeie afrikaans skryf.

Ning bied iemand met goeie bemarkings aanleg om sy hele eie gemeenskap te begin.

BuiltWithNOF

Hoof blad

Web Joernale6

 

 

Bierpens Blog

Artikels

Stories

ist2_5804755-chicken-cartoon

 Die Plaas 
 15 Desember 2009 
 16 Desember 2009 
 17 Desember 2009 
 18/12/09 Virgin Money en ander Idiote 
 Net Nog 'n Nuwe Jaar? 2010 

 Die Plaas 
 Beloftes 
 Soepel Kus 
 Kus Langs 
 Impala 
 Micheal Moore 

 Die Plaas 
 Harry Louw 

Popcorn & Coke

 Die Plaas 
 Avitar 
 2012 

Geloftes en Beloftes

Dit is belangrik vir Suid Afrikaners om te onthou waar ons vandaan kom. Dit sal ons op die spoor hou waarheen ons oppad is. Ons moet ook onthou om die geskiedenis uit al die volke se oë probeer sien

Hier kan mense  dans en speel

Mense Blog oor wyd uiteenlopende redes en baie mense kritiseer mense wat redelikke tyd op Blogs of ook bekend as Webjoernale kom spandeer. Wat hartseer is is die boelie clubs wat omgaan en mense verkleineer, beledig en beskinder.
Hoekom dit die hoeksteen van die Afrikaner se bestaan geword het sal dalk deur die groot media huise beter verduidelik kan word as wat sielkundiges voor verduidelikings sal kan vind. Wat ook al jou rede vir blogging of comments is wees versigtig en moenie jou identiteit laat uitlek nie. Bly anoniem of moenie Blog nie.

NovaPlus Banner320

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kom Lees ons Artikels
Artikels word gereeld geskryf en by gevoeg. Hier doen ons ook van tyd to tyd onderhoude en ander besprekings.

 

 

 

 

Gravatar

 

Afrikaans

 

Gedigte

 

Stories

 

Paul Jr Designs